02.05.2013 Views

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

oortuig van dat wit en swart wat aangebore vermoëns betref, gelyk is” (2002:150). Die generaal betree

vir die eerste maal die gesprek, net om hulle stil te maak met die voorneme dat daar op ‘n nader

geleentheid “gedebatteer” (2002:150) word oor die “Naturellekwessie” (2002:150). Dié fyn gekose

woorde eggo uit Celliers se dagboek oor die debat wat hy ten gunste van die naturel in die

“Naturellekwessie” gevoer het.

Die ander is so ontstoke dat hul rassistiese aantuigings maak soos “[a]s my perd kon praat, was hy

slimmer as ‘n Kaffer” (2002:150) en Swartpeet Petoors wat dié bewering as erger as die evolusie een

beskou: “Die ander kak kon ek nog voor lag, maar nou gaan jy te ver” (2002:150). Selfs Willem neem

deel aan die gesprek en verwys na die Bybel: “’n Skepsel – so staan dit in die Bybel, maar nie bedoel

om die Witman se gelyke te wees nie!” (2002:150).

Uit die humoristiese reaksies van die karakters op die “nuwe” idees en insigte van die wetenskaplikes

voer die skrywer die leser terug na ‘n verbygaande era. Die humor wat uit die karakters se

kommentaar blyk, verlig hierdie netelige saak.

Pretorius maak die steurende stelling dat die onderskeid wat die “blankes aan die Kaap tussen die

begrippe ‘Christen’ en ‘heiden’ getref het (…) gedurende die tweede helfte van die agtiende eeu al

meer sinoniem geword (het) met die onderskeid tussen die begrippe ‘blank’ en ‘gekleurd’”

(1999:282). Gekleurdes is mettertyd “schepsels” genoem - van God geskape, maar nie mense nie (Van

Jaarsveld 1962:233).

Daar is slegs twee lede van die geselskap wat luidkeels met Ben saam stem, Kosie Rijpma en Japie

Stilgemoed. Kosie verklaar onomwonde dat “Witman en Kaffer nie net voor God gelyk is nie, maar

ook op alle ander vlakke” (2002:150) en Japie merk op dat die “Naturel wel ‘n groot agterstand het om

in te haal, maar nog nie die kans gegun is om dit te doen nie” (2002:150). Op ‘n latere stadium gee

Jannie Neethling sy siening weer: “Die Bybel is lank nie meer ons enigste bron van kennis nie – wat

nie beteken dat ons die Bybel minag nie” (2002:151-152).

Swartpeet Petoors reduseer die “Naturellekwessie” na die “Kafferkwessie” (2002:151) en verklaar

onomwonde: “As dit is wat geleerdheid bring, dan bly hy liewer ongeleerd” (2002:151). Op dié hoë

noot koppel die kommando hul geloof in God en hul geloof in hul stryd aanmekaar en verklaar: “Dat

hulle as Christene en waardige stryders dit moet aanhoor” (2002:151), “as Christene sou ons ons

44

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!