02.05.2013 Views

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

“afstandelike, ironiese blik waarmee Afrikaanse romanskrywers vanuit die jare negentig terugkyk op

die Anglo-Boereoorlog” (Visagie 1999:2).

‘n Voorbeeld van “karnivaleske humor is die groep mans se bespiegeling by die oorlogsgrafte in die

veld oor die bewussynstroom van ‘n eenvoudige Engelse soldaat in die Anglo-Boereoorlog” (Van

Vuuren 2000:5):

Jakes vra: Wat sou deur die loop van ‘n enkele dag deur die gemoed van ‘n ongeletterde Kakie gaan, van

skouspelagtige sonsopkoms tot skouspelagtige sonsondergang? Heroïese gedagtes, sê Salmon, die een heroïese

gedagte na die ander: Wat sal ek eet? Waar sal ek kak? Sal ek die dag oorleef (1999:31)?

Die titel van die roman hou die herinnering aan die oorlog heeltyd in die bewussyn van die leser.

Maar, soos Van Vuuren tereg opmerk, wys ook die karakters se name “terug na die 1899-1902

tydsgewrig” (2000:11). ‘n Voorbeeld hiervan is mnr. Mbulelo, die “talking head” na wie verwys word

as “Siener van Rensburg redivivus”. Van Vuuren noem ook dat dit dikwels die geval is dat “die

stamboom van ‘n karakter uitgelê (word) met verwysing na watter rol die oupa-grootjie in die Anglo-

Boereoorlog gespeel het” (2000:11).

Dit is interessant om te let dat die magiese element van die waarsêer of “talking head” in Buller se

plan verband hou met die karakter Oompie se pratende kop in Niggie. Dié heldersiende kop in Niggie,

word in ‘n fles versterkwater gepreserveer en maak voorspellings oor die einde van die oorlog.

Ten slotte maak Viljoen die stelling dat dié roman tog op ‘n “hoopvolle noot (eindig) wanneer Esther

aan die einde van die roman (net soos Buller se magte indertyd) die Tugelarivier oorsteek op pad na

haar huis in die stad waar haar man en kind op haar wag” (1999:1). Dié slot verskil drasties met

Winterbach se volgende roman Niggie, waar daar nie sprake van ‘n netjiese einde is nie. Talle vrae bly

onbeantwoord en een van die hoofkarakters, Reitz, moet alleen die lewe tegemoet gaan.

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!