02.05.2013 Views

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

haar” (2002:187) of “God help hulle” (2002:183). Dit “word so dikwels herhaal dat dit egtheid inboet,

‘n emosionele stoplap word” (2002:7). Niggie word nooit ‘n “diep en helende invloed” nie (2002:7).

Ek dink nie Venter neem die feit in ag dat Niggie Ben se lewe red nie en ook nie dat sy later, as sy

vrou, ‘n helende rol in sy lewe speel nie. Die talle verwysings na God, dui ook nie op ‘n oppervlakkige

karakter nie, maar eerder op die godsdienstige tye van die Anglo-Boereoorlog waarin sy leef, en die

aard en gelowige ingesteldheid van die tipiese Boervrou van destyds.

In teenstelling met Venter se louwarm resepsie verklaar Viljoen: “Niggie is een van daardie romans

wat onmiddellik al jou sintuie vir interpretasie prikkel” (2003). Sy merk op dat die gesprekke in die

opvangskamp “verskillende en opponerende sienings oor die oorlog” gee en gevolglik in dié roman ‘n

belangrike rol speel: “In die proses onthul die karakters hulself én die geestestemming van die vroeg

twintigste eeu (…) [h]iernaas roep die uitvoerige gebruik van volkswoorde (ook dié waarin

raspejoratiewe voorkom) ‘n vervloë tyd op” (2003).

Pakendorf deel Viljoen se entoesiasme oor Winterbach se jongste roman: “Op een vlak gee Niggie ‘n

realistiese naby-opname van die onbestendige lewe van die Boeremagte teen die einde van die oorlog”

en op ‘n “ander vlak word ‘n mens telkens getref deur die poëtiese krag waarmee die kleure en

kontoere van die wisselende landskap besweer word” (2002). Müller vind Niggie ‘n meervlakkige en

stimulerende leeservaring: “Dis ‘n besonder digte teks. Byna poëties dig. Die verhaal self is

eenvoudig, maar gelaai” (Litnet 2003).

Pakendorf noem Winterbach “‘n formidabele skrywer” en beskryf Niggie as “‘n pragtige, ‘n diep

roman, dalk Ingrid Winterbach se beste” (2002). Müller is in vervoering: “Dit is selde dat ‘n mens in

‘n romanteks die element van ontsag teëkom – dit wat die Bybel ‘vrese en bewing’ noem. Hier is dit

oral opgeroep, byna by taal verby” (2003). Ook Viljoen is beïndruk: “Met hierdie uitstekende roman

bewys Ingrid Winterbach weer eens dat sy een van ons mees oorspronklike en sterkste romanskrywers

is” (2003). Venter is nie so liries oor dié roman soos sy eweknieë nie: “Niggie is ‘n verbeeldingryke

roman, die vaal kolle ten spyt. Dit gee ‘n blik op die Anglo-Boereoorlog wat ver verwyder staan van

die heroïese. Dis ‘n boek van verlies, van stukkies bymekaarmaak en verder probeer lewe” (2002:7).

Human merk op (2002:28):

Die gereserveerde mineurtoon, eerlike maar subtiel ondermynende blik op die oorlog, asook die blootlegging van

die mens in al sy weerloosheid, maak van Niggie n uiters geslaagde besinning oor die kortstondigheid van

menslike geluk en die fisieke en psigologiese letsels wat oorlog laat. Met hierdie onvergeetlike roman bevestig

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!