02.05.2013 Views

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die menslike psige”. Sy maak die verdere stelling dat “ruimtes soos (die) hotel op Voorspoed se

snoekerkamer en ook die dansbaan” funksioneer “as ruimtes waarin die onbewuste lae van die psige

na die oppervlak kom”. Die belangrikheid van drome kan gesien word in die feit dat dié roman met ‘n

droom begin en dat daar talle kere deur verskillende karakters gedroom word (sien byvoorbeeld

2003:21, 22, 29).

Drome speel ook ‘n prominente rol in Winterbach se nuutste roman, Niggie (2002). ‘n Verdere

raakpunt tussen dié romans is die veerdroom van Jess. Hy droom van ‘n voël met die “mees

merkwaardige, helderkleurige, sellofaanagtige vere” (2003:144), wat netjies aansluit by Niggie se

tema oor die triekstervrou met die “besonderse verehoedjie”, waarvan die dromende boer die

“aanvalligheid” nie kan beskryf nie, wat in verskeie drome haar verskyning maak (2002:8). Die

triekstervrou se vere is ook helderkleurig en lyk soos dié van ‘n berghaan (2002:8), terwyl Jess s’n ook

van ‘n helderkleurige voël afkomstig is.

1.3 Buller se plan (1999)

Die uitmuntende roman, Buller se plan (1999) is bekroon met die W.A. Hofmeyer-prys in 2000 en het

ook op die kortlys vir die M-Net prys verskyn in dieselfde jaar.

Die roman handel oor Esther Zorgenfliess wat die dorp Steynshoop in Natal besoek om haar neef

Boeta tydens die begrafnis van Selene Abrahamson, ‘n vrou wat hy liefgehad het, by te staan. Esther

soek terselfdertyd ook haar vriendin, Fonny Alexander wat wreed aangerand is, op.

Sir Redvers Buller, die Engelse generaal sentraal in die titel van dié roman, word in die geskiedenis as

‘n swak strateeg uitgebeeld. Sy eerste poging om Ladysmith te ontset, het hopeloos misluk. Pretorius

merk op dat Buller op “verbeeldinglose wyse” besluit het “op ‘n frontaanval van die Boerestellings”

(1985:17). Verder was sy verkenning totaal onvoldoende, sodat hy nie die posisie van die Boere kon

bepaal nie en daar was selfs foute op sy kaart wat hy nie uitgestryk het nie (Pretorius 1985:17). Dit

was fataal. In teenstelling met die Boereverliese van agt en dertig man, het Buller minstens 1 139

verliese gely (Pretorius 1985:17) in die Slag van Colenso op 15 Desember 1899.

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!