02.05.2013 Views

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3. Die Oorlogsdagboek van Jan F.E. Celliers, 1899-1902 (1978) as

interteks van Winterbach se Niggie (2002)

3.1 Die Oorlogsdagboek van Jan F.E. Celliers, 1899-1902 (1978)

Die Suid-Afrikaanse outobiografie is ‘n produk van die sosio-politieke spanninge in ‘n multirassige en

multikulturele samelewing. Dié outobiografie word gekarakteriseer deur motiewe soos rasse-konflik,

taalkwessies, grondkwessies, klasse-verskille, ballingskap, godsdiens (Christelike geloof teenoor

tradisionele gelowe), politiese gevangenskap en apartheidswetgewing. Die meeste van dié kwessies is

in Celliers se dagboek teenwoordig. Sy dagboek dek ruweg die hele periode van die oorlog, tussen 28

Oktober 1899 en tot na afloop daarvan in 17 Julie 1902.

Nico Snyman maak die stelling dat Celliers se Oorlogsdagboek, 1899-1902 belangrik is “om kultuurhistoriese

redes en (… ) nie gekonsipieer (is) as literêre werk nie” (1998:336). Hierdie stelling sluit aan

by Patricia de Martelaere se siening dat dagboeke “gedwee, van dag tot dag, de grillige stroom van het

bestaan” beskryf, en “zo opgevat, bijna niet schrijven (is), alleen maar zien, ervaren, registreren,

weergeven – een soort verbale duplicatie van het leven zelf” (1993:151, aangehaal in Van Vuuren

2002:90). Ook Helize van Vuuren merk tereg op dat Celliers se lewe in die oorlog beskryf word as

“onaktief, passief, daar gebeur niks, hy neem net waar en beskryf of skryf oor die natuur, karakters,

lewensomstandighede, ensovoorts” (2002:92-93). Maar dit is juis hierdie persoonlike insigte in die

lewe van ‘n kommandolid wat besonder boeiend is.

Celliers se byna drie jaar op kommando lê die grondslag vir sy latere werk. Dit moet in ag geneem

word dat Celliers reeds vyf-en-dertig jaar oud was toe die oorlog uitbreek en hy dus eers op rype

ouderdom begin publiseer het.

Volgens A.G. Oberholster kan Celliers se oorlogsdagboek as van historiese, literêre en ook

kultuurhistoriese waarde (1978:12-13) gesien word. Op historiese vlak gee Celliers se dagboek die

leser ‘n blik op die kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog. Daar moet in ag geneem word dat

dié dagboek geskryf is in ‘n periode van ons land se geskiedenis waartydens raspejoratiewe algemeen

in gebruik was. Ter bemiddeling van ‘n ware blik op die geskiedenis verskyn aanhalings onveranderd

in hierdie dokument.

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!