Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...
Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...
Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
wille van die vrede” (2002:63). Die uitslag daarvan en Japie se kommentaar daarop was: “geen

intervensie – ons volhard in die stryd tot die einde toe. Oftewel ek my twyfels gehad het of veel van

die burgers begryp het wat presies met intervensie bedoel word – al het hulle daarteen gestem”

(2002:63).

3.10 Wetenskaplike en ideologiese (evolusie) debatte

In Niggie word Reitz en Ben, die twee wetenskaplikes in die groep, deur generaal Bergh versoek om

elk ‘n lesing te hou oor hul studievelde, geologie en natuurhistorie onderskeidelik. Dié versoek is egter

‘n opdrag wat moontlik hul toekoms sal bepaal, aangesien die agterdogtige groep reeds vermoed dat

hul drosters is. Hierdie debatte illustreer die posisie van die intellektueel tussen eenvoudige mense op

kommando. Celliers het soortgelyke ondervindings gehad waar hy deur die ander kommandolede

anders behandel is weens sy geleerdheid.

Reitz is eerste aan die beurt en verduidelik dat die geologie “bestudeer die geskiedenis van die aarde”

(2002:138). Hy maak die stelling: “’n Studie van die hede (…) gee ons die sleutel om die

geheimenisse van die verlede oop te sluit” (2002:139). Hy verwys in dié opsig na geologie, maar dit

kan ook van toepassing wees op rasseverhoudings en politiek. Winterbach lewer immers deur haar

roman kommentaar op die hede en gebruik dit as ‘n metafoor vir die toekoms.

In Reitz se geologie-lesing val veral generaal Bergh se kommando hom moedswillig in die rede met

Bybelse gebeure soos die vloed waarvoor Noag die ark gebou het (2002:141) en probeer hom daardeur

van stryk bring. Rooi Herman, die slinksste en venynigste van die lot, probeer Reitz uitvang: “Hoe

oud sou julle sê is die aarde nou éintlik, neef” (2002:142)? Reitz antwoord op uitvoerige

wetenskaplike wyse: “Die oudste geologiese tydperk (…) word geskat op meer as vierduisend miljoen

jaar gelede” (2002:142). Ná die uitspraak bars algehele ontsteltenis los. Rooi Herman roep “nou praat

jy kák, neef” (2002:142), maar dit is Willem wat eerste dié uitspraak aan sy geloof koppel: “Dit strook

nie met die Bybel nie” (2002:142). Deneys Reitz se kommentaar dat daar onder die Gereformeerdes

die uiterste vroomheid merkbaar was, sluit goed aan by dié situasie waarin die wetenskaplike Reitz

hom bevind: “they held strange views on many things” (1932:159). Uit die reaksie op Reitz se lesing

is dit duidelik dat enige bewerings wat nie ooreenkomstig in die Bybel bevestig word nie,

godslasterlik en vals is.

42