02.05.2013 Views

Non Dignum Est Ek wil wegdoen van die sorge, pyne, smart van ...

Non Dignum Est Ek wil wegdoen van die sorge, pyne, smart van ...

Non Dignum Est Ek wil wegdoen van die sorge, pyne, smart van ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Lem in my Nek

Met ’n lem in my nek sit ek en sidder. Dink aan die gevolge, want wat as die bekwame hande van

die gedienstige werker gly? Konsentreer op een plek, my asemhaling ritmies en die slagaar

kloppend. Konsentrasie, soos wanneer ek die objek balanseer op die tafel se rand, wanneer ek die

balans handhaaf van iets wat enige tydstip in duie kan stort.

Met staal deur vlees, deur bloed, deur weefsel. Netjies sekuur, die antiklimaks van die sogenaamde

“regte” kant van die daad. Skreeund van pyn en bloed wat vryelik vloei. Dan lê ek op die harde,

koue sementvloer en teken in my gedagtegang patroontjies en vormpies teen die muur. Dink aan

die gevolge van vele dade, vele bekommernisse oor die toekoms en hede en die ewige vraagteken

wat vasbrand in my kop, soos ’n warm yster wat die weefsel van die vlees verbrand. Warm

yster…nog steeds die koue staal in my nek. Die vlymskerp rand wat sekuur voortvloei en almal

hou asem op.

“Gly, gly…moenie gly nie…gly, gly, gly”.

Hier staan ek nou voor hulle. Wonde verberg, want ons wil nie die gedienstige werker in die

skande steek nie. Hoekom wil ons nou pandemonium saai en alles in ’n bloedbad laat ontaard?

Niemand seg niks. Party sidder, ander blyk rustig te wees en een, miskien kruip net een weg en hou

sy slagaar verborge.

Dan kom dit weer…baie dae en nagte later. Weer met die lem in my nek en ek sidder.

Dooievlak

Daar heers ’n doodse stilte. Hier waar ek alleen lê onder die bodem en stilweg deur stof en grond

verswelg word. Hier waar die stilte die enigste rumoerige geselskap is en waar ek peinsend, in stilte

en dood kan nadink oor die sonde, die veragting en bespotting.

Luidkeels rumoer die ander daar bo, daar buite. Ek hoor iewers ver die dowwe klanke, gesmoor

deur die skeiding tussen hulle en my. Hulle vier fees, want die sondebok is uit die pad, die

sondebok is uitgewis, hy is ontwortel en sal hul nie langer lastig val. Die vier mure van my tuiste is

grof en verkrummel tussen my vingers en miskien voel ek hier tog tuis. Die reuk raak stadigaan

onverdraaglik, die benoude reuk van dood. Maar oor die dae en nagte heen leer ek om te verdra, te

aanvaar en in stilte te swyg soos die graf.

Laat die vlees verrot, laat die gebeente na vore kom. Net soos wat ek gestroop is van geluk, maar

tog my eie geluk gevind het op my eie beskeie manier. Laat die vleis verteer soos wat my vlees

verteer is deur die vyand se woorde. Laat ek verswelg word en hulle stilgemaak word sodat die

leemte duidelik sigbaar is.

Op dooievlak.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!