02.05.2013 Views

Non Dignum Est Ek wil wegdoen van die sorge, pyne, smart van ...

Non Dignum Est Ek wil wegdoen van die sorge, pyne, smart van ...

Non Dignum Est Ek wil wegdoen van die sorge, pyne, smart van ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die chaos soek ek weer na haar. My oë dwaal vinnig

rond…dáár is sy! Sy kom aangehardloop. My prinsessie.

Sy kyk verward rond en haar oë vang die drol wat bewusteloos

op die vloer lê en wie se neus inmekaar geslaan is met die

bierbottel. My trotse geweldenaar handewerk. So noem ek dit.

Trots.

Ek word verlos uit die greep. Ek probeer kyk wie my in die

greep gehou het, maar ek sien niemand nie.

“Wie het my vasgehou?” vra ek vir haar.

“Jy’s mal man, niemand het jou vasgehou nie. Jy het alleen

daar gestaan. Almal is in elk geval so bang vir jou. Kom ons

loop, ek wil net hier wegkom!” sy is weer kwaad. Ek kan die

teleurstelling duidelik hoor.

Die atmosfeer in die motor is een van doodste stilte. Dit

herinnner my aan die binnekant van ’n graf.

Ons elkeen sit met ons eie gedagtes. Ek weet en ek hoop dat sy

nog ten spyte van al hierdie nonsens nog lief is vir my. Sy is

nog. Sy wys dit vir my met die passievolle soen wat sy my gee

toe ek haar aflaai.

Ek klim doodmoeg uit die motor en gaan sit by die ou gryse

wyse. Die meester met wie ek altyd praat. Ek praat meestal en

hy praat net wanneer dit uiters noodsaaklik is. Hy suig weer

soos oudergewoonte aan sy pyp en staar ingedagte voor hom

uit. Ek vertel vir hom alles.

“Pasop,” waarsku hy “hulle is wreed, hulle is gevoelloos”.

“Wie is hulle?”

Geen reaksie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!