05.05.2013 Views

4. Waarskynlikheid : Boomdiagramme Voorbeelde: - AdMaths

4. Waarskynlikheid : Boomdiagramme Voorbeelde: - AdMaths

4. Waarskynlikheid : Boomdiagramme Voorbeelde: - AdMaths

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Oefening 4

1. ‘n R1 stuk word drie keer opgeskiet.

1.1 Teken ‘n boomdiagram om al die moontlike uitkomste aan te toon.

1.2 Bepaal die waarskynlikheid om die volgende te kry ( H – Kruis; T – Munt)…

1.2.1 drie kruise

1.2.2 twee kruise en een munt in enige volgorde

1.2.3 minstens een kruis

1.2.4 of drie kruise of drie munte?

2. ‘n Sak bevat 6 rooi krale en 4 blou krale. Een kraal word getrek en dan ‘n

tweede sonder dat die eerste een teruggesit word. Bereken die

waarskynlikheid dat …

2.1 die eerste kraal wat getrek word, rooi sal wees

2.2 albei krale blou sal wees

2.3 een kraal rooi en een kraal blou sal wees (in enige volgorde)

3. ‘n Veerpyltjie word na ‘n bord soos in

die skets gegooi. Dit is vir die veerpyltjie

ewe moontlik om in enige van die sektore

te steek. As die veerpyltjie twee keer gegooi

word, bereken die waarskynlikheid om die

volgende te kry…

3.1 twee W’s

3.2 eers ‘n W en dan ‘n L

3.3 ‘n W en ‘n L in enige volgorde

4. ‘n Lotery ten bate van ‘n kinderfonds word gehou.

Al 1 000 kaartjies is verkoop en daar is 2 pryse.

Ryno koop 5 kaartjies.

4.1 Trek ‘n boomdiagram om Ryno se kanse om die pryse te wen aan te toon.

4.2 Gebruik nou die diagram om die waarskynlikheid te bepaal (korrek tot 5

desimale plekke) dat Ryno…

4.2.1 geen prys wen nie

4.2.2 een prys wen

4.2.3 twee pryse wen

W L

L L

L L

W L

4.3 Hoe kan jy jou antwoorde kontroleer? Waaraan behoort die som gelyk te

wees?

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!