Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
23

DIE STEM VAN SUID AFRIKA

Tekst: C. J. Langenhoven. Muziek: J. P. J. Wierts.

Uit die blou van onse hemel,

Uit die diepte van ons see;

Oor ons ewige gebergtes,

Waar die kranse antwoord gee,

Deur ons vèr verlaten vlaktes,

met die kreun van ossewa —

Ruis die stem van ons geliefde,

Van ons land Suid Afrika.

Ons sal antwoord op jouw roepstem.

Ons sal offer wat jij vra:

Ons sal lewe, ons sal sterwe

Ons vir jou, Suid Afrika!