studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...
studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...
studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
ONTSTAAN

MODULE I: GEN 1-11

DIE ONTSTAAN EN GESAG VAN DIE BYBEL

Die Bybel is 'n boek wat deur God geïnspireer is (2 Tim 3:16). Dit bestaan uit twee dele ("testamente"): Ou

Testament (OT) (39 boeke) en Nuwe Testament (NT) (27 boeke). Daar is dus 66 boeke in totaal vanaf

Genesis tot Openbaring. Al 66 is kanonieke boeke. "Kanon" = maatstok, riglyn. Daar is ook 'n hele klomp

apokriewe boeke = "bedekte", wat nie as die Woord van God erken word nie, en dus nie in die Bybel

opgeneem is nie, omdat daarin niks voorkom wat nodig is om te weet vir ons saligheid wat ons nie in die

Bybel kry nie. Die Bybelskrywers (30 tot 40 manne) is deur God geïnspireer om sy Woord aan mense neer

te skrywe. Dit het dus 'n "menslike" en 'n "Goddelike" oorsprong. Daar mag niks bygevoeg of daaruit

weggelaat word nie, vgl Deut 4:2; Open 22:18.

oorlewering

Teksgeskiedenis

Kopiegeskiedenis

Die ontstaanproses

Mondelinge

Mondelinge

oorlewering

Opskrifstelling

Eerste

redaksie

FINALE

TEKS

Eertste

afskrif

Vertaling

Afskrif

van

Vertalings

Tweede

afskrif

ensovoorts ensovoorts