02.05.2013 Views

studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...

studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...

studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

EKSODUS

As die Bybelse storie vervat in Eksodus, 400 jaar na Abraham, is ons steeds in Egipte. Josef en sy broers

het gesterf, maar hulle nakomelinge het so vermeerder dat hulle ‘n beduidende deel van Egipte se bevolking

uitgemaak het. God se belofte aan Abraham aangaande ‘n groot nageslag is gedeeltelik vervul.

• Lees Eksodus 1:6 e.v.

Maar wat van God se ander beloftes – om ‘n verhouding met Homself te voorsien en om vir die volk ‘n land

van hul eie te gee?

As Eksodus begin lyk dit nie asof die vervulling van daardie beloftes in sig is nie. ‘n Nuwe Farao het

opgestaan wat nie vir Moses geken het nie, wat bang was vir hulle groot getalle, hulle met wrede

slawearbeid onderdruk het en ‘n skrikwekkende beleid uitgevaardig het om alle manlike babatjies uit te moor.

Die ongelooflike is egter dat, alhoewel hierdie onderdrukking na ‘n struikelblok lyk in die vervulling van God

se beloftes, was dit paradoksaal die groot stimulus vir die Israeliete se bevryding uit Egipte …

Toe hulle na God uitroep in hulle lyding en onderdrukking, lees ons die volgende Eksodus 2:24: “En God het

hulle gekerm gehoor, en God het gedink aan sy verbond met Abraham, met Isak en met Jakob.”

Dat God dit hoor word gesien in die feit dat die boek begin met die geboorte van ‘n babatjie. God se hand is

sigbaar hier aan die begin want hierdie is die verhaal van ‘n baba wat gebore is onder die doodsvonnis, maar

wie se lewe op ongelooflike wyse deur die ingrypende hand van God bewaar is.

Ek wonder of jy ook verstom is oor die ironie hier. Ten spyte van Farao se beleid om alle babaseuntjies dood

te maak, word Moses nie net gespaar nie, let wel hy word weggesteek in die Nyl, wat ‘n god van Egipte was.

Maar meer nog, die Farao se dogter huur sy eie ma om hom te versorg. En hy kry die beste opleiding wat in

daardie tyd beskikbaar was!

As ‘n jong man is Moses baie sensitief vir die lyding van sy mense. Julle ken die verhaal: hy vlug na Midian

en word ‘n herder (Lees Eksodus 2:11-17). Terwyl hy skape oppas vir sy nuwe skoonpa, het Moses ‘n

ongelooflike ontmoeting met God in Eksodus 3.

As Moses God vra: Wat sal ek aan die Israeliete sê as hulle U naam vra, ontvang hy die geheimsinnige

antwoord: Eks 3:13-14. Hierdie geheimsinnige gebeure sê presies wie God is en wat Israel kan verwag. In

die klas sal jy meer hoor oor hierdie interessante verskynsel.

Belangrik: God het beloftes aan Abraham gemaak en nou demonstreer Hy sy getrouheid aan sy beloftes

deur die nasie wat uit Abraham afstam, te red. Sy naam Jahwe word spesifiek geassosieer met hierdie

handeling van bevryding van slawerny uit Egipte.

Eksodus 6:6-7 bring al hierdie elemente bymekaar. Gaan lees dit.

Die groot hindernis in Israel se verlating van Egipte is natuurlik Farao, wat sy eie mag as absoluut gesien

het. As Moses en Aäron vra dat hy Israel sal laat gaan om ‘n fees vir die Here in die woestyn te hou,

antwoord Farao: Lees Eksodus 5:2.

Farao en Jahwe staan teen mekaar. Beide maak aanspraak op Israel. Beide gebied onderwerping, diens en

lojaliteite vir hulleself. Die verloop van die plae wys wie regtig absolute mag gehad het.

Jy sou gelees het hoe Farao sy hart verhard het. Deur die plae moet Farao ontdek dat die Here die HERE

is.

Oor die plae is baie geskryf en baie voorstelle gemaak. Baie probeer om dit totaal natuurlik te verklaar. Wat

ons egter nooit mag doen nie is om bloot by ‘n naturalistiese verklaring te bly, waar God net gebruik word om

te verklaar wat ons nie kan verklaar nie. Onthou altyd God onderhou die hele skepping en die wette van die

natuur is deel van die orde van die skepping. God en die wêreld is nie mededingende magte nie. Alles is sy

diensknegte. Vir God is wonderwerke nie wonderwerke soos ons daarna kyk nie. Dit is bloot die uitwerking

van sy wil en weë, weë wat vir ons ongewoon en uitsonderlik mag lyk, maar nie is nie.

Die belangrike punt omtrent die plae is dat God deur hierdie buitengewone gebeure sy mag oor die hele

wêreld en Farao en die Egiptenare ten toon stel. En hierdie godsdienstige aspek van die plae is die

belangrikste.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!