studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...
studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...
studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
DIE ALGEMENE BETEKENIS VAN GENESIS 1-11

Ons sien dus dat die skrywer 'n aantal ou verhale kunstig saamgevoeg het om te sê: Hoewel die mense

afvallig was, het God gewerk. Ofskoon die mense ongehoorsaam was, was God getrou. Al het die mense

God verwerp, het God voortdurend na hulle bly soek. En toe die mense op hulle diepste geval het, het God

weer na hulle omgesien deur vir Abraham te roep. Maar dit is nie al betekenis wat Genesis 1-11 het nie. Dis

nog maar net die buitelyne van die betekenis van hierdie pragtige verhaal.

Addisioneel

Dat die Bybelse verhale self 'n geskiedenis gehad het en dat dieselfde verhaal oorspronklik moontlik uit

verskillende verhale bestaan het, mag moeilik wees om te begryp. Dit is egter belangrik dat ons dit wel

begryp en verwerk, nie alleen omdat dit inderdaad is hoe baie Bybelse gedeeltes ontstaan het nie maar ook

omdat dit vir ons wys dat die Bybel nie uit die lug geval het nie. Die Bybel het in die geskiedenis en tussen

mense ontstaan. Die Bybel kom al 'n baie lang tyd saam met die menslike geskiedenis.

Dit is ook belangrik dat ons sal besef dat die boodskap van Genesis 1-11 belangriker is as die vraag of alles

presies gebeur het soos dit daar geskryf staan. Genesis 1-11 is die proloog tot die hele Bybel. Die Bybel is

vir mense geskryf. En die proloog vertel eers vir ons wie en wat mens (ons!) is. Sonder hierdie proloog sou

ons nie net die verhaal van Abraham se lewe nie, maar ook dié van Jesus van Nasaret misverstaan het.

Genesis 1-11 wil vir ons sê: Só, soos Adam en Eva en Kain en Nimrod en die mense van die sondvloedtyd

en die mense van die toringstad van Babel, lyk alle mense. Maar God is ook soos Hy daar geteken word:

altyd bereid om weer te vergewe en altyd bereid om weer die mense op te soek en met hulle 'n ooreenkoms

aan te gaan.

DIE BESONDERE BETEKENIS VAN GENESIS 1-11

1. In die eerste plek leer ons in hierdie verhale dat God nie 'n despoot is nie. Dit wil sê God maak nie

maar soos Hy wil nie. God kyk altyd na mense se dade en laat die mens toe om sy eie keuses in die

lewe te maak. So kon Kain self kies hoe hy teenoor sy broer Abel wil optree en kon die mense van

Noag se verhaal ook self besluit hoe hulle wil leef. Soos Abel en Noag regte keuses kon maak, so

kon die ander mense ook, maar hulle wou nie. Wanneer 'n mens dan die verkeerde keuses maak -

en daarmee verkies om teen God te kies - tree God op. God word dus hier aan ons bekend gestel

as 'n geduldige God.

2. Ons leer ook hier 'n volgende waarheid ken, naamlik dat wanneer God optree, die wêreld saam met

die mensheid "ly". So is die bome en die diere almal saam deur die watervloed getref. Die vloed het

gekom as gevolg van menslike sonde. Maar die hele natuur deel in die straf. Die verhaal wil dus sê

dat mense se verkeerde keuses 'n veel wyer invloed uitoefen as wat 'n mens dink. Die sonde van

die enkeling het 'n invloed op dié rondom hom, en die sonde van die mensheid het 'n invloed op die

natuur om hom.

3. Ons sien egter ook dat die opregte geloof van een mens ander mense van die oordeel kan weghou.

Noag het opreg saam met God geleef en dít het beteken dat Noag en sy familie saam met hom in

die ark kon gaan. Net so het Noag se opregte geloof ook daartoe bygedra dat van alle diere die

vloed oorleef het. Net soos slegte dade en ongeloof mense en natuur in die ongeluk kan dompel,

kan geloof aan mens en natuur geluk besorg.

4. Die verhale leer ons ook dat God onderskeid maak tussen mense. Hoewel alle mense deur God

geskape is, is sommige mense gelowiges en ander ongelowiges. En dit gaan nie ongemerk by God

verby nie. Hy het Abel se onregverdige dood gesien en die ongelowige Kain daarvoor tot

verantwoording geroep. En al was alle mense ook goddeloos, het Hy die opregtheid van Noag

gesien en hom gespaar.

5. Verder toon die verhale aan dat God 'n God van die verbond is. Dit wil sê God maak beloftes aan

mense en hou daardie beloftes. Hy het aan Noag beloof dat die aarde nie weer deur water sou

vergaan nie en die reënboog as teken van hierdie belofte ingestel. Daarmee wil die verhaal sê: So

seker as die reënboog elke keer na 'n reënbui aan die hemelruim is, só seker is God se beloftes. As

God dan sê dat Hy hierdie geskiedenis wat ons beleef in sy hande hou, kan 'n mens dit glo. As God

sê dat hierdie wêreld sy wêreld is, kan 'n mens dit glo.