02.05.2013 Views

studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...

studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...

studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

So gesien, is die gedeelte van Moses se dood en Josua se opvolging (hfst 34) ‘n soort epiloog – dit is nie

deel van die verbond nie, maar ‘n verhalende deel wat Deuteronomium verbind met Josua wat volg.

Spesifieke raad vir die lees van Deuteronomium

Deuteronomium het waarskynlik meer invloed op die res van die Bybelse verhaal (beide Ou en Nuwe

Testament) as enige ander boek van die Bybel.

Die voortsetting van Israel se geskiedenis (Josua-Konings) word hoofsaaklik geskryf vanuit Deuteronomium

se perspektief, in so ‘n mate dat dit genoem is: die Deuteronomistiese Geskiedenis. Deuteronomium het ook

geweldige invloed gehad op Israel en Juda se profete, spesifiek Jesaja en Jeremia, en deur hulle is die groot

figure van die Nuwe Testament beïnvloed (veral Jesus en Paulus).

As jy die boek lees sal jy vind dat die boek van begin tot einde gedryf word deur ‘n kompromielose

monoteïsme (een God) saam met ‘n ewe diep besorgdheid oor Israel se kompromielose lojaliteit teenoor

Jahwe (die Here) hulle God. Dit kom op verskeie maniere na vore, maar die hoof moment daarvan is in die

Shema (6:4-5), wat die onderskeidende kenmerk van Judaïsme geword het en deur Jesus as die “eerste

gebod” uitgelig word. “Hoor, Israel, die HERE onse God is ‘n enige HERE. Daarom moet jy die HERE jou

God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.

Die rede waarom hulle die Here so moet liefhê is omrede Hy hulle eerste liefgehad het – toe hulle slawe was

en nie eintlik iets getel het nie: “Die HERE het ‘n welgevalle aan julle gehad en julle uitverkies, nie omdat

julle meer was as al die ander volke nie, want julle was die geringstes van al die volke.

Maar omdat die HERE julle liefgehad en die eed gehou het wat Hy vir julle vaders gesweer het, het die

HERE julle met ‘n sterke hand uitgelei en jou uit die slawehuis, uit die hand van Farao, die koning van

Egipte, verlos.” (Deut 7:7-8 vgl 4:37).

Met ander woorde, alles is gebou op die Here se liefde en getrouheid en sy dade, optrede, vloei voort uit

daardie liefde en getrouheid.

Nou verbonde aan hierdie gerigtheid in die boek, is die volgende:

• Die konstante herinnering daaraan dat Israel op die punt is om die “land” in te neem. Dit is

‘n woord wat meer as ‘n honderd maal in die boek voorkom. God in sy liefde is op die punt om die

eed wat Hy met Abraham gesluit het, te vervul maar die land is tans onder beheer van die

Kanaäniete.

• Die herhalende bevel dat, wanneer hulle die land ingaan, Israel nie net afgodery moet vermy

nie maar die plekke waar die Kanaäniete aanbid moet vernietig sowel as die Kanaäniete self. Indien

hulle dit nie doen nie, sal die Kanaäniete se afgodediens Israel se bestaansrede vernietig. Hierdie

hele motief begin in die historiese proloog (2:34; 3:6) en word voortgesit as ‘n Goddelike bevel

dwarsdeur die boek. Die enigste hoop vir Israel om die nasies te seën (4:6) is daarin geleë dat hulle

alle vorme van afgodery vernietig en wandel in die weë van God, die Een wat hulle verlos het om sy

mense te wees (5:32-33).

• Die vereiste dat daar gereeld aanbid word by een sentrale heiligdom (12:11). Dit is natuurlik

‘n oproep om die teenwoordigheid van God in die tabernakel oor te dra na die beloofde land. Weer

eens is die klem ook op die Here wat anders as die heidense gode is.

Hoekom is al hierdie sake so belangrik? Omrede die hele Bybelse verhaal daarvan afhang. Die saak op die

tafel is nie net ‘n keuse tussen die Here en Baal nie – alhoewel dit deel daarvan is – maar ‘n saak van

sinkretisme, dit wil sê om te dink dat die Here in die vorm van, of saam met Baal en die ander Kanaänietese

afgode, aanbid kan word.

Aangesien die Here één Here is, nie baie, soos die heidense gode nie, kan Hy nie aanbid word op die plekke

waar daardie gode aanbid word nie. Aangesien Hy die mens na sy beeld gemaak het (Gen 1:26-27) en as

sulks nie ‘n “vorm” het nie, moet hulle nie dink dat Hy een of ander vorm gegee kan word deur mense nie

(vgl Deut 4:15-20). Jy sal oplet hoe hierdie saak deur die res van die verhaal na vore kom, tot in 2 Konings,

en ook by die profete dominant is.

Twee laaste sake is belangrik: God se liefde vir sy mense soos gesien in sy verlossing, die feit dat Hy hulle

sy eie maak en die gee van “die goeie land” (9:6), lê ook agter die aard van die wet kode in Deut 12:1 –

26:19. Jy sal sien hoe die kode die patroon vorm van die Tien Gebooie. Dit begin met die vereistes wat te

doen het met die liefhê van God (hfst 12 – 13) en word voortgesit met verskillende wette wat te doen het met

heilige dae en die liefde teenoor die naaste (14 – 26).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!