Dat die konstruksie van die tabernakel ‘n nuwe tyd inlui, word ook gesuggereer deur die datum waarop dit voltooi is: “En in die eerste maand, in die tweede jaar, op die eerste van die maand, is die tabernakel opgerig” (Eks 40:17). Hierdie handeling is letterlik ‘n rewolusie in die verhouding tussen God en die mensdom. Vir God om onder Israel te “woon” is ‘n ommekeer van die onttrekking van die Goddelike teenwoordigheid wat so prominent in die oersiklus is: Adam en Eva wat uit die tuin gedryf word; Kain wat wegkruip vir God se teenwoordigheid; aan die ander kant God in die verhaal van Babel; God se “neerdaal” om nie in gemeenskap onder die mens te kom woon nie, maar om hulle te verstrooi en, soos in die verhaal van Sodom en in die geval van Egipte, om hulle te vernietig. Anders gestel: saam met die beweging na ‘n verbondsgemeenskap, openbaar die verhoging van Jahwe ook ‘n beweging na ‘n sakrale gemeenskap. Die boek vertel dus as’t ware die stadia in die neerdaal van die Goddelike teenwoordigheid om vir die eerste keer onder een van die volke van die aarde te kom woon. Dit is ‘n duidelike teruggryp na die toestand by die skepping. ‘n Bybelse teologie van die tabernakel sal fokus op die beloofde land as ‘n tipe van die restourasie van Eden, met die tent, en dan later die tempel, wat aandui dat God onder sy mense woon in die beloofde land. Die konstruksie van die tabernakel self, roep ook die skepping op. Dit is die moeite werd om op hierdie punt vir ‘n oomblik te kyk na die ongelooflike teruggryp na Eden wat in die tabernakel se inhoud en administrasie na vore kom. • Die goud en oniks van Eden verskyn byvoorbeeld weer in die tabernakel, waar goud in oorvloed gevind is en die oniksstene nou gegraveer is met die name van die seuns van Israel (Eks 28:9-12; cf 25:7). • Die boom van die lewe word gesimboliseer in die goue kandelaar met sy “stam”, sy “kelkies”, sy “knoppe” en sy “blomme” (Eks 25:31-40) • Gerubs word gevind tussen die palms en blomme in die binnekamers, op die gordyne en die gordyn vn die tabernakel (Eks 26:1; 31; 36:8; 35), sowel as bo-op die ark van die verbond waar hulle uitgestrek aangebring is (Eks 25:18-22; ook 1 Kon 6:23-28). Hulle teenwoordigheid wek onteenseglik die engele wat die ingang na die tuin bewaar het aan die oostekant van Eden se ingang (Gen 3:24; Eseg 28:14). • Die opdrag aan Adam om die tuin te bewerk (‘ābad), en te bewaak (šāmar), is funksies wat ook geassosieer word met levitiese en priesterlike pligte (bv Num 1:53). • Adam se ordening van die dierewêreld deur hulle name te gee, korrespondeer met die priesterlike opdrag om te onderskei tussen rein en onrein diere en die vasstelling van watter diere vir offerande gebruik kan word. • Die kultiese voorstelling van Israel wat kulmineer in die handelinge van een gereinigde en heilige man, die Hoëpriester wat die allerheiligste een maal per jaar kon binnegaan, is ook gepak met Adamitiese simbolisme. Die kleredrag van die hoëpriester simboliseer die koninklike heerlikheid van Adam (Eseg 28:13), wat later Judaïsme as geklee in lig, kon beskryf. • Die heiligdom van die Here, God se simboliese woonplek binne Israel, onder wie Hy sal “wandel” (Lev 26:26:12; Gen 3:8), simboliseer die hoop en belofte dat Israel as nuwe Adam sal terugkeer na Eden. Baie belangrik hierdie mikro-skepping is die begin van ‘n poging aan God se kant om ‘n makro-skepping op te rig. In en deur hierdie volk is God aan die beweeg na ‘n nuwe skepping vir almal. God se teenwoordigheid in die tabernakel is ‘n stelling omtrent God se bedoelde teenwoordigheid in die hele wêreld. Die heerlikheid wat daar openbaar is, is bedoel om in die groter wêreld in te stroom. Die skyn van Moses se gesig na die belewing van Goddelike heerlikheid, moes die karakterkenmerk van Israel as ‘n geheel word. Hulle moes in die groter wêreld die heerlike effekte van God se woon onder hulle uitstraal. As ‘n koninkryk van priesters het hulle die rol gehad om hierdie heerlikheid te bemiddel vir die hele kosmos. As die verhaal van Eksodus sy einde bereik, is daar aansienlike vordering gemaak in die rigting van die vorming van God se volk. Hulle is nou bevestig in ‘n formele verbondsverhouding met God en hulle het beide wet en tabernakel. Hulle lewens het beide etiese vorming en liturgiese vorming gekry. Hulle het nou net ‘n plek van hulle eie nodig.
Maar, om met God in jou midde te lewe, gaan nie maklik wees nie. Hoe gaan hierdie sondige sterflinge, sy onbeskryflike heiligheid hanteer? Die goue kalf het gewys: God is genadig – maar Hy laat ook nie sonde ongestraf bly nie.