02.05.2013 Views

studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...

studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...

studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Vervulling van die belofte van die Saad wat seën en oorwinning sou bring:

Luk 1:72,73; Hand

3:13,25; Gal 3:16; Matt 1:1

Kerngedagtes

Die verbond met Abram en sy nageslag, soos gesien uit die Skrifgedeeltes, het basies drie beloftes gehad.

Hy sou (1) ‘n vader van baie nasies wees, (2) sy nageslag sou ‘n land verkry, en (3) daar sou ‘n ‘saad’,

nageslag van hom wees wat ‘n instrument van evangeliese seën en oorwinning sou wees vir die wêreld.

Hierdie drie beloftes is aan Abraham en sy nageslag gemaak. Kom ons kyk waar en hoe is hierdie beloftes

vervul en of hulle vervul is.

Wat betref ‘n vader van baie nasies:

• Uit Gen 21:13 weet ons dat die belofte van die land en evangeliese seën deur Isak en sy

nageslag sou wees. Die belofte van baie nasies is egter onder andere in Ismael vervul.

Daarom is hy ook besny. Die Ismaeliete kom uit hom voor (Arabiere). Ons weet Isak het ook

weer twee seuns gehad, Jakob, deur wie die verbondslyn geloop het, maar ook Esau. Uit hom

kom die Edomiete (Gen 36:1).

• Abraham het ook nog baie kinders by Ketura gehad. Uit hulle het ook nasies voorgekom (Gen

25:1-4). Ons kan dit as volg voorstel.

Abraham + Hagar = Ismael en sy nakomelinge

Abraham + Sara = Isak en almal wat daaruit voorkom

Abraham + Ketura = Nasies genoem in Gen 25

• In ‘n sekere sin is ook die geestelike nasie wat uiteindelik uit Jesus en sy nageslag bestaan,

deel van hierdie belofte.

• Hierdie aspek van die verbond is dus gedeeltelik reeds vervul, alhoewel dit ook nog vervul word.

Wat die belofte van die land betref:

• Al die beloftes wat aan Abraham en weer aan Isak en Jakob bevestig is, is vervul in Eksodus

6:3, toe God aan hierdie verbond dink as Hy die volk bevry. Later word daar selfs terug gekyk

hierna in Josua 21:43-45. Let op: Al die nasies was egter nog nie onderwerp nie, tot in die tyd

van Dawid en Salomo toe die hele gebied in besit gekry is (vgl 1 Kon 4:21).

• Die Landsbelofte het dus in fases geskied, maar dit is wel vervul. Na hierdie hele proses word

teruggekyk in Nehemia 9:8 en daar word dit duidelik gestel dat hierdie belofte van die land in

vervulling gegaan het!

• Dus: Die belofte van die land Kanaän is presies vervul soos God in Genesis 15 beloof het.

Wat betref die ‘saad/nageslag’ wat ‘n instrument van evangeliese seën sou wees:

• Hierdie aspek van die verbond is die enigste wat nog nie vervul is nie.

• Dit is besig om in ons tyd vervul te word. As gedeeltes soos Hand 3:25, Gal 3:7 in gedagte

gehou word, moet ons sê dat elke mens wat tot geloof in Jesus kom, ‘n vervulling is van hierdie

derde aspek van die verbond met Abraham!

• Dit wat eerste in Gen 12:3 beloof is, is dus die belangrikste en die laaste om vervul te word.

Ons kan nou ook duidelik aandui hoe die verbondslyn loop, nie waar nie? Die verbond is gesluit met

Abraham en sy nageslag, Isak en sy nageslag, Jakob en sy nageslag en uiteindelik Jesus en Sy nageslag,

wat natuurlik nie ‘n fisiese nie, maar geestelike nageslag is.

Ons kan ook duidelik sien hoe belangrik hierdie verbond met Abraham was. Alle

verlossingsgeskiedenis na Abraham groei uit die vervulling van die Abrahamitiese Verbond.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!