02.05.2013 Views

studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...

studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...

studiemateriaal eerste termyn: ou testamentiese oorsig die wet en ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4

BELEID VAN DIE BYBELSKOOL

1. Dit word van studente verwag om ten minste 85% van die lesings by te woon. Indien u nie

teenwoordig kan wees nie, bied asseblief verskoning aan by die betrokke koördineerder. Indien u

tweemaal afwesig was sonder verskoning, word aanvaar dat u nie met die kursus voortgaan nie.

2. Dit word van studente verwag om die volle lesing by te woon. Indien u vroeër moet gaan, bied

asseblief verskoning aan.

3. Elke module moet voltooi word om met die volgende voort te gaan. Die weeklikse opdragte moet

dus stiptelik uitgevoer word.

4. Elke termyn moet volledig voltooi word om met die volgende voort te gaan. Alle verpligtinge moet

dus afgehandel wees.

5. Die Bybelskool maak nie voorsiening vir 'n bywoningskursus nie. Daar is dus nie die moontlikheid

van vrystelling van opdragte nie.

6. Die kursus dien tot u eie verryking. U mag dus nie van ander of vorige studente se werk gebruik te

maak nie - handig altyd u eie werk in.

7. Stel asseblief die koördineerder in kennis indien u besluit om die kursus te staak.

8. Indien u probleme ten opsigte van enige van bogenoemde mag ontwikkel, neem asseblief

vrymoedigheid om dit met die betrokke koördineerder te bespreek. Moet asseblief nie self besluit

(7.) is die enigste uitweg nie!

VERBINTENIS

Ek onderneem om my te hou aan die reëls van Lynnwoodrif Bybelskool.

Geteken: ......................................................

Datum: ......................................................

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!