bulletin aankondigings: vir sabbat 9 februarie 2013 - Transvaal ...
bulletin aankondigings: vir sabbat 9 februarie 2013 - Transvaal ...
bulletin aankondigings: vir sabbat 9 februarie 2013 - Transvaal ...
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 9 FEBRUARIE 2013

1. KAMPVERGADERING INLIGTING: Om volledige inligting i.v.m. die Transvaal Konferensie Kampvergadering

28 Maart–1 April te verkry, maak die hieropvolgende “hyperlinks” oop: “Kampvergadering Inligting”

English and Afrikaans Camp Meeting Announcements - includes the list of guest speakers.

Documents i.e. Reservation Forms for Transvaal Conference Camp Meeting 2013

Menu and Booking Form for Joan's Meals that will be served in the Camp Grounds Dining Room

Menu of "Carrot and Coconut" Vegan Stall - NB: Sabbath Meal must be booked!

Awaiting the Sedaven "Take-away" menu

Camp Meeting Rules

Kampvergadering Reëls

Provisional Programme for the Adults 2013

Provisional Programme for the Youth 2013

Provisional Programme for the Teens 2013

(Die lys gassprekers vir kampvergadering is te vinde vanuit die eerste dokument hierbo)

2. JEUGKONGRES EN DOOP – SABBAT, 02 MAART 2013

Wat: Jeugkongres en Doop

Wanneer: Sabbat, 02 Maart 2013 om 09h15 – 17h00

Waar: Mopani Lodge, Pretoria Noord

Tema: “Die Jesus Geslag – Herlewe En Hervorm”/(The Jesus Generation – Revive and Reform”)

Spreker: Leraar Ray Augustine Patrick van RAY OF HOPE 4 U, wat ʼn Nie-Winsgewende

onderneming is. Die hoofdoel van hierdie onderneming is om hoë kwaliteit berading aan ouers en hulle

kinders, wat in gebiede woon waar dwelms en bendegeweld hoogty vier, te verleen. Van sy vele

suksesverhale was toe hy deur die Verenigde Gevangeniswese Bediening in 2006 as Kapelaan van die

jaar genomineer is. Hy het ook ʼn Leierskap toekenning van die Stad Bakersfield in California, VSA in

2003 ontvang. U kan ook meer inligting oor Lr. Patrick www.rayofhope4u.co.uk verkry. U moet hierdie

kongres nie misloop nie.

Letter regarding Youth Congress & Baptism, Sabbath 2 March & "Sons & Fathers Breakfast

3. VAKATURE: STREEKSDIREKTEUR – MOWCS TK: SDA applikante wie ʼn graad voltooi het en verkieslik

ondervinding in gemeenskapsontwikkeling het, word genooi om vir hierdie pos aansoek te doen nie later as

Dinsdag, 19 Februarie 2013 nie. Geliewe u CV en getuigskrif vanaf u leraar voor te lê aan: Die Menslike

Hulpbronne Bestuurder, Mnr. Ashley le Fleur met e-pos adres: hr@sdachurch.co.za of faks dit aan hom per

faksnommer: 011-616-6006. Vir verdere inligting kan u die volgende skakel/“hyperlink” oopmaak: Area

Director: MOWCS TC

4. SEUNS EN VADERS ONTBYT – SONDAG, 3 MAART 2013

Wat: Seuns en Vaders geniet ontbyt saam

Wanneer: Sondag, 03 Maart 2013 om 10h00

Waar: Mopani Lodge – Pretoria Noord

Koste: R65.00 per persoon

Spreker: Leraar R.A. Patrick is ʼn kundige op die gebied van ouer / kind verhoudings. Hy het nagraadse

studie in Rasionele Gevoelsterapie gedoen, waarin negatiewe denke na positiewe gedrag

verander word.

Seuns, bring julle vaders na hierdie ontbyt en laat hulle die fooi betaal! Moenie hierdie geleentheid laat

verbygaan om bande tussen seun en vader te verstewig nie. Ons glo dat die bywoning van hierdie ontbyt

die moeite werd gaan wees. Bring jul swemklere en handdoeke saam aangesien daar ʼn geleentheid vir

swem sal wees.

Let Wel: Sitplekke is beperk, dus moet u voor Maandag, 25 Februarie 2013 bespreek om teleurstelling te

voorkom. Gebruik die meegaande registrasievorm hieronder wat u met die volgende skakels/“hyperlinks”

kan oopmaak.

Booking Form: "Sons & Fathers" Breakfast, Sunday 3 March at 10h00, Mopani Lodge

Letter regarding Youth Congress & Baptism, Sabbath 2 March & "Sons & Fathers Breakfast

5. KAMPVERGADERING AANKONDIGINGS – JONGSPAN KAMPUS:

Kinders moet almal asseblief hul swemdrag en handdoeke op die Sondag van Kampvergadering

naweek saambring om deel te neem aan die Buitemuurse Aktiwiteite wat vir daardie dag beplan is.

Ons het dringend Wol nodig (enige kleur of soort) vir ‘n handwerk aktiwiteit wat die jongspan

tydens kampvergadering gaan doen.
6. BYBELLANDTOER na Egipte, Libanon, Jordanië en Israel word beplan vir die middel van Augustus 2013.

Kontak Lr Francois 082-892-0129 of francoisduplessis@telkomsa.net; OF Lauretta 082-441-6161 of

lauretta@bibletours.co.za om verdere besonderhede te verkry.

7. CHM (KINDER BEDIENINGE)- 2013 JAAR BEPLANNING - Om die volledige Kinderbedieninge Jaar

Beplanner te bekom, kan u die volgende skakel//“hyperlink” oopmaak: CHM (Children's Ministries) 2013

Year Planner

“Gracelink” Opleiding: Sabbat 16 Maart 2013 – Opleiding vir Primêre & Junior Onderwysers (Al die

CHM kerkleiers asook Primêre & Junior Sabbatskoolonderwysers om hierdie kursus by te woon).

“Gracelink” Opleiding: Sabbat 20 April 2013 – Opleiding vir Beginner & Kindertuin Onderwysers (Al

die CHM kerkleiers asook Beginner & Kindertuin Sabbatskoolonderwysers om hierdie kursus by te woon).

TK “KIDS IN DISCIPLESHIP”/(Kinders in Dissipelskap) Opleiding: Sedaven: Woensdag 1 tot Sondag

5 Mei – Opleiding vir kerkspanne van VIER. (Die vier sluit die kerkleraar, twee ouers, die CHM Leier of

Sabbatskoolleier om hierdie kursus by te woon).

CHM KINDERS IN GEVAAR GEBEDSDAG: 15 Junie 2013. Alle kinders tussen ouderdomme 0–14 jaar.

CHM TIENER SENDINGTOER NAMIBIA: Sondag 23 – Woensdag 3 Julie 2013.

“Gracelink” Opleiding: Sabbat 27 Julie 2013 – Opleiding vir Primêre & Junior Onderwysers (Al die

CHM kerkleiers asook Primêre & Junior Sabbatskoolonderwysers om hierdie kursus by te woon).

CHM LEIERSKAP VLAK 1 OPLEIDING – AFRIKAANS te Sedaven: Sabbat 3 – Sondag 4 Augustus

2013. (Afrikaanssprekende lede alleenlik). CHM kerkleiers, Kinder Sabbatskool leiers en lede mag hierdie

kursus bywoon.

“Gracelink” Opleiding: Sabbat 14 September 2013 – Opleiding vir Beginner & Kindertuin

Onderwysers (Al die CHM kerkleiers asook Beginner & Kindertuin Sabbatskoolonderwysers om hierdie

kursus by te woon).

CHM KINDER SAAMTREKDAG: Sabbat 19 Oktober – TK kinders tussen die ouderdomme 6 tot 13 jaar

om by te woon. Moet deur ʼn ouer of CHM kerkleier of Sabbatskool onderwyser vergesel word. (Sedaven)

CHM KINDER MUSIEKFEES: Sabbat 7 Desember 2013. Alle kinders tussen die ouderdomme 0 – 14

jaar word uitgenooi om te registreer vir deelname aan hierdie program.

Vir die volledige Kinderbedieninge Jaarbeplanner vir 2013, “kliek” op die volgende skakel//“hyperlink”:

CHM (Children's Ministries) 2013 Year Planner

8. AWM (Adventiste Vroue Bedieninge) GEBEURE VIR DIE 1 STE KWARTAAL 2013: AWM (Woman's

Ministries) 2013 Year Planner

AWM Opleiding: Adviesraad: – Sedaven 2 Maart 2013

AWM Internasionale Gebedsdag: 9 Maart 2013 (plaaslike gemeentes om hierdie te reël)

AWM Gebedsontbyt 10 Maart 2013

AWM Kampvergadering Seminare – Sedaven, Vrydag 29 & Sondag 31 Maart 2013

AWM (Adventiste Vroue Bedieninge) GEBEURE VIR DIE 2 DE KWARTAAL 2013:

SID AWM Kongres – Harare, Zimbabwe Dins.2 - Sabbat 6 April 2013

AWM Week van Gebed Sondag 5 – Sabbat 11 Mei 2013 (plaaslike gemeentes om hierdie te reël)

AWM Leierskap Opleiding Vlak 1 – Afrikaans (Sab.11 & Son 12 Mei 2013) Sedaven

AWM/YAWM Opleiding – Sabbat 1 Junie 2013, Susters vir Christus Program begin - Sedaven

AWM Beklemtoningsdag: Sabbat, 8 Junie 2012 (plaaslike gemeentes om hierdie te reël)

AWM (Adventiste Vroue Bedieninge) GEBEURE VIR DIE 3 DE KWARTAAL 2013:

AWM Leierskap Opleiding Vlak 3 – Engels (Sab 20 & Son 21 Julie 2013) Sedaven (vir dames wie reeds

Vlak 2 opleiding voltooi het)

AWM Uitreikings Veldtog, Sondag 11 – Sabbat 17 Augustus 2013

AWM EindigDITNou-dag 24 Aug. 2013 (Alle plaaslike gemeentelike departemente om program te reël)

AWM (Adventiste Vroue Bedieninge) GEBEURE VIR DIE 4 DE KWARTAAL 2013:

SAU JAWM Alleenlopers Afsondering Vrydag 4 – Sondag 6 Okt 2013 Enkel dames van 15 – 35 jaar oud

mag bywoon.

AWM Moeder/Dogter Banket: Sondag, 27 Oktober 2013

AWM Wellewende Afsondering: Vrydag 22 – Sondag 24 November 2013

9. AWM Week van Gebed 3–8 Maart 2013 – Tema: Wag met Verwagting op God/"Waiting on God with Hope"

Laai die hulpmiddele en die biljet af sodat u gemeente aan die Internasionale Gebedsdag kan deelneem.

AWM Week of Prayer - Poster

AWM Week of Prayer: Resources "Waiting on God with Hope"/(Wag met Verwagting op God)
10. AWM INTERNASIONALE DAG VAN GEBED: Sabbat 9 Maart 2013 – Tema “Bou Geloof deur Gebed”/

(Building Faith through Prayer) Laai die hulpmiddele; die brief en die biljet af sodat u gemeente aan die

Internasionale Gebedsdag kan deelneem.

AWM International Day of Prayer: 9 March - Poster

AWM International Day of Prayer: 9 March - Letter

AWM International Day of Prayer: Sermon "Building Faith through Prayer for 9 March 2013

11. AWM GEBEDSONTBYT: Sondag, 10 Maart 2013.

12. SANDTON GESINSLEWE EN “M.A.D.” – Week van Gebed uitnodiging: 22 Februarie – 1 Maart 2013.

Ray Patrick van England sal ʼn lewensveranderende reeks “Slagveld van die Siel” (Battle of the Mind)

aanbied. Die reeks se titel is “The Devil wears Prada.” Kom elke aand om 19:00 na die Sandton SDA Kerk,

Malindiweg 2, Sunninghill, Koördinate: 26° 01.13.21° S; 38° 03.51.64° E Kontak: (011) 803-0554 of e-pos:

manager@sandtonsda.org

13. VAKATURE: LAERSKOOL SEDAVEN: Wiskunde Onderwyser vir grade 5, 6 en 7 benodig om so gou as

moontlik te begin. Doen aansoek deur ʼn volledige CV, met 3 verwysings (wat gekontak kan word) en

gesertifiseerde afskrifte van alle sertifikate na sedprim@absamail.co.za. Tel 016-342-0621 of faks 016-342-

0477, te stuur. Sluitingsdatum vir aansoeke, so gou as moontlik. Om volledige inligting aangaande hierdie

pos te bekom, maak asseblief die volgende “hyperlink” oop: Maths Teacher: Sedaven Primary School

(Grade 5, 6, 7).

14. “The Tale of Three Trees” (Verhaal van drie bome) – a.g.v. wye belangstelling het Bassonia gemeente

ingestem om hierdie musiekprogram in ADVENTHAVEN SAAL op Sabbat, 16 Februarie om 14:30 te

herhaal. ʼn Offergawe om uitgawes te help dek, sal opgeneem word. Ons nooi almal na hierdie familie

musiekprogram uit.

15. GEZINA GEMEENTE SE AFSLUITINGSDAG: 9 Februarie 2013 (verrigtinge begin om 09:00 met

sangdiens). Alle voormalige lidmate van Gezina word uitgenooi om die dag saam met die Gezina lidmate te

geniet. Na afloop van die diens word almal uitgenooi om saam te eet.

Ons is ook opsoek na spesiale musiek items en enige een wat voorheen by ons gesing het, kan my

kontak om daardie dag by ons te sing. Wilma 082 335 6094

OPENINGSDAG: 2 Maart is Eloffsdal SDA Gemeente se openingsdag. Die adres van die Eloffsdal SDA

Gemeente is Fred Nicholsonstraat en Klesserlaan, Eloffsdal.

16. GESONDHEIDSDEPARTEMENT: “Be Free” van die Kaap is bereid om Expo en Module 1

gesondheidsopleiding vir tien dae gedurende 2013 by Sedaven aan te bied teen R 3 550 vir die opleiding,

kos en verblyf. Module 2 sal gedurende 2014 aangebied word teen R 3 750 vir die opleiding, kos en verblyf.

Ons moet so gou as moontlik hoor wie daarin belangstel aangesien daar ʼn minimum hoeveelheid mense

nodig is om die opleiding te regverdig. Hierdie opleiding is tentatief geskeduleer vir 11 - 21 Maart 2013. Epos:

Adverteer dit asseblief in u kerke en bevestig so gou doenlik indien u daarin belangstel. Kontak Lr

Mornay du Plessis: tc.evangelism.dir@sdachurch.co.za of skakel 011-856-4483 OF Laura Rose 082-674-

4330 – e-pos: laurarose27@ymail.com.

17. VAKATURE: DEPARTEMENTSHOOF vir Intermediêre en Senior Fase (Gr. 4- 7) Laerskool Presda.

Vereistes: Afrikaans Gr. 5 – 7, Lewensoriëntering en Kuns Gr. 5 – 7. Wiskunde sal ʼn voordeel wees.

Buitemuurs: Sport / Musiek

Applikant moet ʼn gedoopte en praktiserende lidmaat van die SDA kerk wees.

Doen asseblief aansoek deur u CV per E-pos te stuur na: Presdaschool@gmail.com.

Sluitingsdatum vir aansoeke is 28 Februarie 2013.

18. DRINGEND BENODIG - AFRIKAANSE KINDERLESBOEKIES: Indien u oor die volgende Afrikaans

lesboekies beskik, sal ons dit waardeer indien u dit aan ons beskikbaar kan stel so gou as moontlik:

Beginner: (Afrikaans) Jaar B, Derde en Vierde Kwartaal Lesboekies. Ons sal die Lesboekies weer aan u

terugbesorg. Kontak asseblief vir Adele van der Merwe tc.grldev@sdachurch.co.za of 011-856-4499

19. DIE KAMPVERGADERING JEUG MUSIEKSPAN: beplan nog ʼn oudisie van moontlike musiekitems by

Filadelfia gemeente op 9 Februarie ook om 15:00. Indien u tussen die ouderdomme van 18-35 is en graag

in die sangdienste wil uitlei, ʼn instrument wil bespeel of in ʼn spesiale item wil deelneem, maak seker dat u

een van hierdie oudisies bywoon.

20. STUDENTE AKKOMODASIE (Pretoria) Huis Vorster het nog akkommodasie beskikbaar vir ʼn student

(voorkeur aan SDA studente) wat huisvesting soek. Die kommune is in Pretoria, Villeria 18de laan nr.717.

Prys R2500 per maand (kos uitgesluit) Skakel gerus vir Sonja of Frik by 079 510 2203 / 083 432 2121.
21. TWEE VAKANTE POSTE IN DIE TESOURIE DEPARTMENT VAN DIE TRANSVAAL KONFERENSIE

a. OUDITEUR – B.COM plus 3 jaar leerkontrak. Hierdie persoon sal rapporteer aan die Hoof Finansiële

Amptenaar.

b. ASSISTENT OUDITEUR- B.COM plus 3 jaar verwante ondervinding in Ouditeurswerk en

Rekeningkunde, of Matriek met 6 jaar ondervinding in Rekeningkunde en Ouditeuring. (Junior pos)

Verantwoordelikhede: Om oudits uit te voer op instansies en gemeentes van die Transvaal Konferensie.

Oudits moet uitgevoer word volgens standaarde wat deur die Wêreld Konferensie Ouditdienste neergelê is.

Algemene Vereistes:

Applikant moet ʼn gedoopte, praktiserende SDA-lidmaat wees.

ʼn Getuigskrif van die plaaslike leraar word vereis.

Sluitingsdatum is 8 Februarie 2013. Stuur u CV na hr@sdachurch.co.za, vir Ashley Le Fleur. Vir verdere

inligting, maak asseblief die meegaande “hyperlinks” oop: Auditor- Tvl Conference; Ass Auditor - Tvl Conf

22. FEESDAG VAN DIE LEKE - HERNUWING VIR SENDING: 23 – 28 April 2013

Lokaal: Birchwood Byeenkomssentrum, Boksburg. Registrasie fooi: R150,00

Kongrespakkette: Akkommodasie + 3 maaltye per dag vir 5 dae + Konferensie - R3 750.

Kontak asseblief u Konferensie Persoonlikebedieninge Direkteur tc.evangelism.dir@sdachurch vir verdere

inligting of skakel: 011-856-4483 OF

SID kontak besonderhede 012 345 7000 mulambop@sid.adventist.org; pauloa@sid.adventist.org

Besoek: www.sidadventist.org Registreer NOU

23. KERKAMPSDRAERS OPLEIDING TE SEDAVEN 2013: Besprekings noodsaaklik! Besprekings sluit

een week voor die opleidingsdatum.

9 – 10 Feb: Ouderlinge (Sabbat & Sondag)

9 Feb 2013 (Sab): Jeugleiers (Sabbatdag)

9 Feb 2013 (Sab): Kommunikasie Sekretaresse (slegs Sabbatoggend),

9 Feb 2013 (Sab): Kerkklerke (slegs Sabbatmiddag),

10 Feb 2013 (Sondag): Baanbrekerleiers & Joernalistiek vir Jesus (slegs Sondag)

16-17 Feb 2013 (Sabbat & Sondag): Diakens & Diakonesse Sabbat & Sondag

16 Feb’13 (Slegs Sab): Gesinsbediening, Kinderbediening,

16-17 Feb 2013 (Sabbatmiddag & Sondagoggend): Gemeenskapsdienste.

17 Feb 2013 (Slegs Sondag): Rentmeesterskap Leiers

2-3 Maart (Sabbat & Sondag): Bybelwerkers, Bybelstudies, Sabbatskoolles leiers, Gesondheidsbediening

en Persoonlikebediening

2 Maart 2013 (Slegs Sabbat): Vrouebedieninge

3 Maart 2013 (Slegs Sondag): Tesouriers

Om te bespreek en om die biljet te besigtig, kliek op die volgende “hyperlinks”:

o Kerk-Ampsdraers-Opleiding by Sedaven 2013 - VERANDERDE datums

o Church Officers Training at Sedaven 2013 - AMENDED Booking Form

24. 2013 MOBIELE ETES KALENDERS – SPESIALE PRYS R50: Ondersteun Mobiele Etes deur hulle 2013

“Acts of Kindness” Kalender, te koop. Kunswerk was deur kinders gedoen om fondse in te samel vir honger

kinders. Deur hierdie kalender te koop, borg u die voorsiening van maaltye aan behoeftiges. Plaas

asseblief u bestelling by: 016-342-0308/9 of e-pos: frds@mealsonwheelsna.org.za. Vir verdere navra, en

om die advertensie te besig, maak die volgende “hyperlink” oop: 2013 Meals on Wheels Calendars

25. AFRIKAANSE KINDERSABBATSKOOL KWARTAAL LESBOEKIES: Dit is met genoeë dat ons u kan

meedeel dat die Transvaal Konferensie ʼn voorraad bekom het van die eerste twee kwartale se lesboekies.

Hierdie is as volg: Beginner, Kindertuin, Primêre en KragPunte. Indien u enige van hierdie lesboekies wil hê

kontak Adele van der Merwe 011-856-4499 of epos: tc.grldev@sdachurch.co.za. Die boekies kos R60 vir

twee kwartale (Januarie tot einde Junie 2013).

26. Die Transvaal Konferensie – Departement Kinderbediening het u hulp dringend nodig. Hulle wil

graag ten minste 500 skoon leë blikke / kanne en ontbytgraankoshouers vir hul 2013

Kampvergadering kinderprogram bymekaarmaak. (Die grootte van die blikke – kan ongeveer 400g

inhoud hou soos b.v.“Baked Beans” blikkies). Skenkings van sodanige items sal hoog op prys gestel word.

Skakel asb. vir Lyndell Smithwick op 011 856 4478 of e-pos: tc.chmin.sec@sdachurch.co.za indien u tot

hulp kan wees in die verband.

27. INDIEN U NIE MEER “HOPE KANAAL” KAN OPVANG NIE en dit graag wil terugkry, skakel asseblief die

Hulplyn by Hope Kanaal: 0860-HOPETV (086-467-388), of besoek hul webwerf: www.hopeafrica.tv

Onthou om hierdie inligting ook met u vriende te deel sodat hulle ook na die Hope Kanaal kan kyk!
28. VAKATURE BY LAERSKOOL HELDERBERG: Intermediêre Fase Opvoedkundige (Sluitings-datum 22

Februarie 2013, voor 10:00)

Vereistes:

Moet ʼn gedoopte, praktiserende SDA-lidmaat wees wat die Onderwys filosofie van die kerk omhoog

hou en nastreef.

Moet vlot in Engels (huistaal) kan onderrig en ook vlot wees in Afrikaans as ʼn eerste addisionele taal.

Moet geregistreer wees by die Suid-Afrikaanse Opvoedkundige Raad.

Moet ʼn rybewys en eie voertuig besit.

Noodsaaklik dat ʼn laerskool onderwys diploma of graad verwerf is by ʼn erkende inrigting.

Indiensneming Bematigingskandidate (“Employment Equity” applikant) word aangemoedig om

aansoek te doen.

Om aansoek te doen stuur saam met u CV, 3 verwysings wat tans gekontak kan word, sowel as

gesertifiseerde afskrifte van al u sertifikate. Stuur dokumente na:

Posadres: Die Prinsipaal, Laerskool Helderberg Primary School, Posbus 22, Somerset West, 7129.

E-pos adres: hpsadmin@hbc.ac.za Vir volledige inligting, verwys na die “hyperlink”: Grade 6 Intermediate

Educator: Helderberg College Primary School - Somerset West

29. Adventiste Vroue-bedieninge (“AWM”): KONGRES in Harare, Zimbabwe 2 – 6 April 2013 – Die

kongres word deur die Suider Afrika-Indiese Oseaan Divisie gereël. Verblyf, maaltye en vervoer is vir u eie

onkoste. Indien u dit ernstig oorweeg om die Kongres by te woon, maak asseblief kontak met die Transvaal

Konferensie, “AWM” Departement asook met die vervoer maatskappy Donne Lumpe, cell 082-748-1097 of

e-pos donne@thetraveljunxion.co.za. Intussen kan u, u voltooide registrasievorm, bereken teen R800.00

vir Suid-Afrika tot 30 November 2012, aan Zodwa Kunene by die Suider-Afrika Unie Konferensie stuur. Die

kongres sal op geestelike sake en geestesgesondheid fokus. E-pos asseblief u registrasie vorm en

betaling aan kunenez@adventist.org.za of faks na: 051-448-8059. Klik op hierdie “Hyperlink” AWM:

Congress in Harare: 2-6 Apr 2013 letter en AWM: Booking form Congress in Harare: 2-6 Apr 2013 om die

registrasievorm te bekom en om die meegaande brief te verkry.

30. ASI bied ʼn “KAGVO” aan (“KAGVO” – Konferensie aangaande Adventisme, Gemeenskap en Volhoubare

Ontwikkeling) 13 – 16 September 2013 te Helderberg Kollege, Somerset-Wes aan – Beroep vir

skriftelike aanbiedings oor hoe die Adventiste Kerk betrokke kan raak in toepaslike sake wat die

dag raak. Die doel van die konferensie is om professionele navorsers en/of akademici uit Adventiste

geledere bymekaar te bring, sodat hulle hul kennis in hulle persoonlike vakkundige gebied met medelidmate

kan deel. Op hierdie wyse kan hulle oplossings voorstel vir die dreigende uitdagings van die

moderne samelewing en hoe die Adventiste kerk betrokke kan raak om hulle die hoof te bied. Outeurs wie

se uittreksels aanvaar word, sal versoek word om volledige aanbiedings klaar te maak en voor te lê voor 30

Augustus 2013. Aanvaarding van uittreksels sal bekend gemaak word tussen 28 Februarie – 30 April 2013.

Kontak asb. asisauministries.org.za of telefoneer 046-645-2490 vir nadere inligting. U kan ook die volgende

dokument besigtig: ASI: CASSD (Conf on Adventism Society & Sustainable Dev) 2013: Call for Papers

31. SEWE AFRIKAANSE GEES VAN PROFESIE BOEKE nou GRATIS aanlyn in elektroniese .PDF formaat

beskikbaar by: http://www.tcadventist.org.za/departments/personal-ministries/afrikaanse-gees-van-profesie-boeke/ U

is welkom om dit gratis af te laai en na hartelus te versprei. Promoveer dit asseblief in die kerk bulletins en

ander forums met entoesiasme. (Indien u enige foute bespeur, laat asseblief Lr Mornay du Plessis weet

sodat aansuiwerings gemaak kan word voordat dit finaal gedruk word.) Hartlike dank aan die Magaliessig

gemeente vir hierdie reuse onderneming. Mag die beskikbaarheid van hierdie leesstof talle siele na die

Koninkryk lei.

32. SONSONDERGANG TYE VIR ALLE VRYDAE IN 2013: (Vier bladsye – Een bladsy per kwartaal)

Alleenlik beskikbaar vir sommige plekke in die Transvaal. (Verkrygbaar vanaf “Aankondigings” op die

webwerf: http://www.tcadventist.org.za/) of 2013 Sunset Calendar for Tvl Conference towns (full year).

33. UITNODIGING AAN ALLE MUSIKANTE – Neem deel in “Hope” Kanaal Se Uitsendings: (SID MEDIA)

Indien u daarvan hou om te sing of ʼn instrument te speel, as solis of in ʼn ensemble, en graag u musiek

talent wil gebruik om op “Hope” Kanaal diensbaar te wees, kontak asseblief Enrico Adonis vir verdere

inligting; (enrico@sidmedia.org / 021-855-3274 / 074-100-8978). “Hope” kanaal het u nodig. “Click” op

meegaande “Link”: Invitations to all Musicians to participate in "Hope" Channel broadcasts

34. ADVENTHAVEN VERSWAKTESORG-EENHEID het tans beddens beskikbaar vir verswakte bejaardes

van enige ras. Dit is die ideale plek vir versorging as kinders enigsins besorgd is oor hulle ouers se

welstand, geleë in ʼn stil en rustige omgewing met liefdevolle en goeie kwaliteit versorging, etes en

kerkdienste sowel as ander aktiwiteite om die inwoners gestimuleer te hou. Kontak Danie Gebhardt vir

meer inligting by 016-342-0500.
35. LAERSKOOL PRESDA: Twee tydelike busbestuurders (nie ouer as 70 jaar nie) word dringend benodig. ʼn

Brief van u leraar, wat bevestig dat u ʼn getroue lidmaat van die kerk is, moet die aansoek vergesel.

Aansoek kan telefonies (012 996-1629) of per e-pos presdaschool@gmail.com gedoen word.

36. IMPAK 2013: Julie 01 – 13 2013, PRETORIA: Jeug- en gemeenskapsdiens konferensie, deur Wêreld

Konferensie geborg. Vir verdere inligting: http://impactgcyouth.org.

37. TIENER NAMIBIË SENDINGTOER: Volgende jaar- 23 Junie tot 4 Julie 2013. Besoek: Onsseepkans,

Etosha, Swakopmund. Kontak die organiseerder, Pamela 044-873-3843 of 073-195-4776.

38. OPROEP VIR DAAGLIKSE GEBED: ʼn Spesiale beroep word gedoen op alle 7 de Dag Adventiste om

daagliks om 7:00 en weer 19:00 nederige smeekgebede af te pleit vir hernuwing en reformasie en vir die

uitstorting van die laat reëns. Mag ons die Krag en die Teenwoordigheid van die Heilige Gees ondervind in

ons lewens. Die eerste Sabbat van elke kwartaal sal ook as ʼn dag van vas- en-gebed dien vir hierdie doel.

39. DATUMS OM TE ONTHOU:

1 – 28 Feb 2013: Rentmeesterskap Maand (Plaaslike Gemeentes)

9 Februarie (Sab) – begin 09:00: Gezina gemeente se afsluitingsdag

9 Feb 2013: Musiek oudisies om 15:00 by Filadelfia vir Kampvergadering Jeug Musiekspan

9 – 10 Feb: Kerk Ampsdraers Opleiding vir Ouderlinge (Sabbat & Sondag) – Sedaven

9 – 16 Feb 2013: Christen Tuiste en Huwelik Week

9 Feb 2013 (Sab): Kerk Ampsdraers Opleiding vir Kerkklerke (slegs Sabbatmiddag), Kommunikasie

Sekretaresse (slegs Sabbatoggend), Jeugleiers heeldag Sabbat - Sedaven

10 Feb 2013 (Sondag): Kerk Ampsdraers Opleiding vir Baanbrekerleiers & Joernalistiek vir Jesus –

Sedaven

16 Feb (Sab): 14:30 Adventhaven “The Tale of Three Trees” (Verhaal van drie bome)

16-17 Feb 2013 (Sabbat & Sondag): Kerk Ampsdraers Opleiding vir Diakens & Diakonesse Sabbat &

Sondag - Sedaven

16 Feb (Slegs Sab): Kerk Ampsdraers Opleiding vir Gesinsbediening, Kinderbediening,

16-17 Feb 2013 (Sabbatmiddag & Sondag): Kerk Ampsdraers Opleiding vir Gemeenskapsdienste

17 Feb 2013 (Slegs Sondag): Kerk Ampsdraers Opleiding vir Rentmeesterskap Leiers - Sedaven

22 Feb – 1 Maart: 19:00 Sandton Week van Gebed met Ray Patrick van Engeland

2 Maart 2013 (Sab): Jeugkongres en Doopdiens by Mopani Lodge met Lr. Ray Augustine Patrick

2 Maart (Sab): Openingsdag Eloffsdal SDA Gemeente, Fred Nicholsonstraat & Klesserlaan, Eloffsdal

2-3 Maart 2013 (Sabbat & Sondag): Kerk Ampsdraers Opleiding – Bybelwerkers, Bybelstudies,

Lesstudie Leiers, Gesondheidsbediening, Persoonlikebediening - Sedaven

2 Maart 2013 (Slegs Sabbat): Kerk Ampsdraers Opleiding vir – Vrouebedieninge - Sedaven

3 Maart 2013 (Slegs Sondag): Kerk Ampsdraers Opleiding vir– Tesouriers – Sedaven

3 Maart 2013 (Sondag): Seuns & Vaders Ontbyt by at Mopani - 10:00 met Lr R A Patrick van die VK

3 – 8 Maart 2013: AWM Week van Gebed (Plaaslike Gemeente) – Tema: "Wag met Verwagting op God”

9 Maart 2013: (Sab): Adventiste Wêreld Radio Jaarlikse Offergawe.

9 Maart (Sab): AWM Internasionale Dag van Gebed (Plaaslike Gemeente reël)

10 Maart (Sun): AWM Gebedsontbyt

11-21 Maart 2013: “Be Free” Expo en Module 1 Opleiding vir 10 dae by Sedaven

16 Maart 2013 (Sab): “Grace Link” Opleiding vir Primêre en Junior Onderwysers

16 Maart 2013 (Sab): Wêreldwye Jeugdag. Besigtig: www.gcyouthministries.org

16-23 Maart 2013 (Jeug Week van Gebed – wêreld wyd).

28 Maart – 1 April 2013: Transvaal Konferensie Kampvergaderding - Sedaven

2 – 6 April: “AWM” – Adventiste Vrouebedieninge Kongres in Zimbabwe

20 April 2013 (Sab): “Grace Link” Opleiding vir Beginner en Kindertuin Onderwysers.

23 – 28 April: Feesdag van die leke – by Birchwood Konvensiesentrum, Boksburg (SID) Registrasie sluit

31 Januarie 2013

1 – 5 Mei: TK “KIDS in Discipleship”/Kinders in Dissipelskap – Opleiding vir kerkspanne van VIER

5 – 11 Mei (Son – Sab): AWM Week van Gebed – (Plaaslike Gemeente reël)

11 – 12 Mei (Sab – Son): AWM Leierskap Opleiding Vlak 1 (in Afrikaans) – Sedaven

1 Junie (Sab): AWM/ YAWM (JAWM) Opleiding – Sedaven

8 Junie (Sab): AWM Beklemtoningsdag (Plaaslike Gemeente reël)

15 Junie (Sab): CHM Kinders in Gevaar Gebedsdag (Alle Kinders tussen ouderdomme 0 – 14 jaar.

23 Junie – 4 Julie 2013: Namibië Tiener Sending Toer. Onsseepkans, Etosha, Swakopmund

1 – 13 Julie 2013: “IMPAK 2013” Jeug- en gemeenskapsdiens Konferensie in Pretoria.

20 – 21 Julie ‘13 (Sab-Sun): AWM Leierskap Opleiding Vlak 3 (Eng) by Sedaven {vir dames wie reeds

Vlak 2 voltooi het.}
27 Julie 2013 (Sab): “Grace Link” Opleiding vir Primêre en Junior Onderwysers

2 – 4 Aug (Sab & Sun): CHM Vlak 1 Opleiding in AFRIKAANS – Sedaven vir Afr. CHM Leiers

11 – 17 Aug (Sun – Sab): AWM Uitreikings Veldtog

Mid Aug: Bybellandtoer na Egipte, Libanon, Jordanië en Israel Kontak Lr. Francois 082-892-0129

24 Aug (Sab): AWM EINDIGDITNOU-Dag (Plaaslike Gemeente reël)

14 Sept 2013 (Sab): “Grace Link” Opleiding vir Beginner en Kindertuin Onderwysers

13 – 16 Sept 2013: ASI bied ʼn “KAGVO” aan (“KAGVO”– Konferensie aangaande Adventisme,

Gemeenskap en Volhoubare Ontwikkeling) te Helderberg Kollege, Somerset-Wes.

4 – 6 Okt (Fri-Sun): SAU YAWM/(JAWM) Alleenlopers Afsondering: (SAU)

19 Okt (Sab): CHM Kinder Saamtrekdag: TK kinders tussen ouderdomme 6–13 jaar met Ouer of

CHM/SS leier

27 Okt (Sun): AWM Moeder/Dogter Banket – (TK)

22 – 24 Nov (Vry-Son): AWM Wellewende Afsondering (TK)

7 Des (Sab): CHM Kinder Musiekfees - TK kinders tussen 0 – 14 jaar kan in program deelneem

12 – 16 Aug 2014: Internasionale Baanbrekerskamp, Oshkosh, VSA

U WORD HERINNER!

1. NUWE WEBWERF VAN DIE TRANSVAAL KONFERENSIE: www.tcadventist.org.za

2. NUWE WEBWERF VAN DIE SUIDER-AFRIKA UNIE KONFERENSIE: www.adventist.org.za

3. SDA ENKELLOPERS WEBWERF: http://www.singleseventhdayadventists.com/

4. INSTALLERING & ONDERHOUD VAN SATELLIETSKOTTELS: Kontakpersone: Oelof Lombard: 073-

314-1700 of 012-546-3528, E-pos: Oajlombard@gmail.com, Des Lambert: 011-839-3847, 082-961-

1841. E-pos: sheree@worldonline.co.za, Keith Brown 082-840-3218/011-342-1674, Jacques Botha 084-

360-3420 (Vaal Driehoek en Oosrand).

5. “MESSENGERS OF HOPE”: ʼn Maandelikse nuusbrief van die Transvaal Konferensie Leesstof bedienaars

is nou beskikbaar. Indien u graag ʼn afskrif van die nuusbrief wil hê kan u ʼn epos stuur aan

moh@lifestylebooks.co.za

6. DVD BEDIENING: Meer uitstekende reekse Afrikaanse DVD’s beskikbaar: “Die Liefde van God

Geopenbaar in Jesus is nou beskikbaar met gebaretaal (vir dowes) en in Engels. Lr Kim Rowe-Rowe

“Jesus Ons Son en Fontein, Die Lewe van Josef, Die Evangelie van… DVD reeks kos R 135.00; Al dra die

Vyeboom – DVD reeks kos R 135.00 Makarios Health Ministries en Madison House & “Groen Mamba”, Ds.

Steyn Venter se Nuwe Reeks: “Jesus Vol.2”, Lr. Richard O’Ffill “Practical Christian Living in the End Times

– FS Campmeeting 2011”, Tannie Drieks se Splinternuwe Gospel Kinderliedjies en Bybelstories en vele

meer Afrikaanse DVD’s deur verskeie SDA predikante. Navrae 072-764-7420, 023-615-1428 of epos

info@dhmministries.co.za of kontak Eden Life Bedieninge www.edenlife.info of dvd@edenlife.info of 028-

551-2384.

7. Het jy geweet dat die Leesstofbediening een van die mees suksesvolste metodes is om die Evangelie te

verkondig? Kontak gerus vir Braam Oberholster by 072-129-5844 / tc.publ.dir@sdachurch.co.za as jy

belangstel om deel van hierdie bediening te word of selfs as jy net meer inligting wil bekom.

8. KAMERS VIR HELDERBERG STUDENTE IN DIE STRAND - VIR 2013. Kontak: Rosalie Bredenkamp,

selnommer 076-175-5810.

9. STANBOROUGH BOEKWINKEL: 011-856-4488 (Besigheidsure):

Maandag – Donderdag: 08:30 – 16:30

Vrydag: 08:30 – 13:00

Sondae: 09:00 – 13:00

Stanborough Press Suid Afrika Boekwinkel se telefoon nommer is (011)-856-4488 & Faks (011)-856-

4489 – (hulle is geleë op die grondvloer van die Transvaal Konferensie kantoor)

Die Silverton Pakhuis kan bereik word op 087 980 3359 of faks 086 505 8404

Bestellings vir materiale kan aan orders@stanboroughsa.co.za gestuur word

Vir verdere inligting stuur ʼn epos na info@stanboroughsa.co.za of Philip@stanboroughsa.co.za

10. ALLE SDA MOTORFIETSRYERS word uitgenooi om Lr. Dennis de Klerk 082 333 2352 of Br. Renier

Redelinghuis 08 33 105 396 te kontak sodat plaaslike en ander geleenthede soos “Namib-Desert-Runs”

beplan kan word.

11. HARTENBOS RIVIER-OORD FASILITEITE TE HUUR: Die oord is langs die Hartenbos rivier geleë, in ‘n

genotvolle omgewing waar u rus, ontspanning en geestelike vernuwing kan vind. Die fasiliteite sluit onder
andere ʼn volledig toegeruste kombuis, eetkamer/konferensie kamer asook slaapkamers met slaapbank

beddens in. Vir diegene wat meer afsondering verlang, is daar ook privaat berghutte (chalets) beskikbaar.

Ontspanningsfasiliteite sluit ʼn voetbalveld, swembad, trampolien, konferensie kamer, vlugbal sandgroef en

gebeds- en stiltelokaal in. Vir verdere inligting kontak: Philip en Gerda Vermaak 044- 695-1520, Fax 044-

695-2441 or 086-513-6523, e-mail: hartenbosriverresort@gmail.com.

Christelike groete

Trudi de Wet