02.05.2013 Views

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Besigheidstudies 11

NSS

MEMORANDUM

DoE/November 2007

3.5 Watter strategie sal jy gebruik om jou werk in ʼn loopbaan te verander.

(Vermeld drie)

VRAAG 4

1 Self Evaluering. √

Evalueer jou meriete (sterk) en swakpunte. Bespreek met kollegas en

bestuurders. √

2. Doen take wat jou die beste pas. √

Om vordering te toon in jou loopbaan moet jy jou talente identifiseer

en bou jou vordering rondom dit. √

3. Kyk uit vir ʼn organisasie waar jy inpas.√

Jou persoonlike werkstyl en verbintenis moet pas by die organisasie.

4. Blink uit in jou huidige werk. √

Bewys dat jy jou huidige werk goed kan doen voordat jy op beweeg

in jou loopbaan. √

5. Verrig jou taak konsekwent. √

Bestuurders is voortdurend op die uitkyk vir konstante werkverrigters

en bevorder hulle.√

6.Kies ʼn mentor. √

Hierdie persoon is gewoonlik ʼn bestuurder na wie jy kan opsien vir help,

opleiding en leiding. Dien as rol model. √

7. Portfolio van prestasies. √

Dit is belangrik wanneer jy aansoek doen vir ʼn ander werk, bevordering. √

(Opskrif 1 : motivering 1)

(enige 3 x 2 = 6 )

[60]

4.1 Klassifiseer elk van die volgende stellings ten opsigte van die rolle en

verantwoordelikhede van besighede in Suid-Afrika in die kategorieë

voorsien.

4.1.1 Werkplek √

4.1.2 Gemeenskap √

4.1.3 Omgewing √

4.1.4 Werkplek √

4.1.5 Werkplek √

4.1.6 Gemeenskap √ (6)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!