02.05.2013 Views

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Besigheidstudies 9

NSS

MEMORANDUM

DoE/November 2007

3.3.1 Volg die hooftrekke van die scenario , stel ʼn Gantt Kaart op ten einde die

volgorde van aktiwiteite(take) aan te dui wat nodig is om ʼn nuwe onderneming in

die vorm van ʼn BK te begin.

TAAK

Registrasie van

BK

Insameling van

kapitaal

Personeel

voorsiening

Huurkontrak en

kommunikasielyne

Voorraad

Opleiding van

personeel

WEEK 1

WEEK

2

WEEK

3

WEEK

4

WEEK

5

LID VERANT-

WOORDELIK

Zola √

Zola √

Die GANTT kaart sit duidelik uiteen:

- wat gedoen moet word. (wat?)

- keer datums vir voltooing van take. (wanneer?)

- die persone verantwoordelik vir spesifieke take. (wie?)

- die wyse waarop take voltooi moet word. (hoe?)

( enige 2 x 2 = 4)

(8)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Khumalo √

Mike √

Zola √

Khumalo √

(12)

3.3.2 Beskryf die missie van ʼn besigheid en maak gebruik van voorbeelde om die

waarde van ʼn GANTT kaart as instrument te gebruik, in die bereiking van die

missie en organisatoriese doelwitte.

Missie van die besigheid.

Beskryf die kort- en lang termyn doelwitte van ʼn besigheid.

Die bereiking van hierdie doelwitte hang af van die organisering van die

funksies binne die besigheidonderneming.

Enige aanvaarbare omskrywing van die missie van die besigheid.

Voorbeelde van sulke organisatoriese doelwitte is:

- Voldoen aan die behoeftes van die kliënte,

- Bereik die organisatoriese verkope mikpunte,

- Om sosiaal verantwoordelik te wees.

Die waarde van die GANTT kaart.

(1 x 2 = 2)

(enige 2 x 1 = 2)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!