02.05.2013 Views

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Besigheidstudies 21

NSS

MEMORANDUM

DoE/November 2007

VRAAG 7:

Werk omvat meestal ‘n spanpoging en u moet in staat wees om spandinamiek te

bestuur, nie alleenlik tot u eie voordeel nie, maar tot die voordeel van die werklike

span. (Vertaal uit:Succeed Oktober 2006)

Jy is die menslike hulpbronnebestuurder van ‘n groot motor vervaardigings aanleg.

Watter karaktertrekke sal jou tot hulp wees in die vorming van die span.

Hoe sal jy verseker die span is suksesvol?

7.1 Inleiding:

1. Besighede het begin besef dat mense wat saamwerk bereik die beste resultate.

2. ‘n Span is ‘n groep van indiwidue wat strewe na dieselfde doelwit.

3. ‘n Span is ‘n klein aantal lede met gedeelde leierskap.

4. Een van die mees belangrikste redes om spanne te gebruik in die werkplek is om

algehele produktiwiteit te verhoog.

(enige 3 x 1 = 3)

7.2 Kenmerke van spanne:

Nasieninstruksies: Opskrifte 2 punte

Feite 1 x 2 = 2 punte

4 punte

7.2.1 Houdings √√

1. Houdings is oordele oor objekte, mense en gebeure. √√

2. Houdings kan gunstig of ongunstig wees en reflekteer hoe jy voel oor iets.

3. Houdings is nie vas nie en verander na gelang van omstandighede of met ervaring en

tyd.

4. Dit is belangrik om te besef dat ‘n verandering in houding ‘n verandering in gedrag tot

gevolg net.

(enige 1 x 2 = 2)

7.2.2 Waardes √√

1. Waardes is die algemene idees wat ons het oor goed of sleg en wat aanvaarbaar of

onaanvaarbaar is. √√

2. Hierdie idees bly dieselfde oor alle situasies heen.

3. Ons waardes verander nie regtig ons lewens nie.

4. Waardes kleur ons persepsies van die wereld, en ly ons algehele wyse van lewe.

5. Waardes is nie dieselfde as houdings nie.

6. Waardes is bemoeid met moraal en etiek en vorm die breër raamwerk waarin ons

houdings gesetel is.

(enige 1 x 2 = 2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!