02.05.2013 Views

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Besigheidstudies 6

NSS

MEMORANDUM

DoE/November 2007

2.3.3 Bereken die syfers vir A en B

A. Verkope R 100 000

Minus koste van verkope R 60000 √

Bruto wins R 40 000 √

B. Bruto wins R 55 000

Minus netto wins R 39 000 √

Totale uitgawes R 16 000 √ (4)

2.3.4 Lewer kommentaar op die verkope en koste van verkope syfers

vir 2006, vergelyking met 2005. Verskaf ʼn moontlike oorsaak daarvoor.

Verkope vir 2005 is R 160 000 en R 10 000 hoër as die verkope van R 150 000

vir 2006. In die ander kant is die koste van verkope vir beide jare dieselfde naamlik

R 100 000. √

Moontlike oorsaak hiervoor:

Die rede vir die vermindering van verkope in 2006 kan kan wees as gevolg van

die invloed van inflasie.

ʼn Ontspanne bemarkings strategie in 2006. √√

Enige ander logiese rede. (3)

2.3.5 Ondersoek die uitgawes vir 2005. Wat neem jy waar?

Watter advies kan jy aan die direkteure gee in hierdie verband?

Die uitgawes in 2005 is die hoogste in vergelyking met al die ander jare. √√

Advies aan direkteure:

- Om al die uitgawes te ondersoek en bestuur ʼn vermindering waar moontlik. √√

- Om ʼn begrotings kontrole uit te voer.

- Enige ander relevante advies. (4)

2.4 Beskryf drie voordele van ʼn vennootskap.

1.ʼn Vennootskap kan maklik en goedkoop gestig word. √√

2.Vennote bring meer kapitaal in as die eenmansaak en hulle is instaat om

3.Lenings en krediet makliker te verkry. √√

4.Die kosep van onbeperkte aanspreeklikheid dien as aansporing vir die vennote

om eerlik, hard werkend en verseker die besigheid is ʼn sukses. √√

5.Die kombinasie van vaardighede wat vennote in die besigheid inbring

6.Lei tot verhoogde effektiwiteit en produktiwiteit. √√

( enige 3 x 2 = 6 )

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!