02.05.2013 Views

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Besigheidstudies 15

NSS

MEMORANDUM

DoE/November 2007

AFDELING C

VRAAG 5:

“’n Brood is ‘n voorbeeld van ‘n behoefte bevredigingsitem, wat gekoop word deur

bykans elke huishouding op ‘n daaglikse basis vanaf supermarkte. Brood word

vervaardig van meel. Rou materiale soos koring word gebruik om meel te vervaardig.”

Die bostaande scenario dui die interverwantskap aan tussen die primêre, sekondêre

en tersiêre sektore aan. Dit word van u verwag op in detail uit te brei oor die

interskakeling tussen die verskeie sektore deur gebruik te maak van u eie voorbeelde

in hierdie interverwantskap.

[40]

5.1 Inleiding:

1. Dit is belangrik om die skakeling tussen die drie ekonomiese sektore te onthou en te

verstaan.

2. Die drie ekonomiese sektore kan nie afsonderlik funksioneer nie.

(Enige 2 x 2 = 4)

5.2 Sektore betrokke by vervaardiging

5.2.1 Primêre sektor:

Betrokke by die ontginning van produkte en rou materiale uit natuurlike hulpbronne. (2)

Voorbeelde: Landbou, bosbou en vissery en mynbou. (‘Kwarries’) (2)

5.2.2 Sekondêre sektor:

Verander die vorm van die ongeprosesseerde rou materiale in bruikbare produkte. (2)

Voorbeelde: Fabrieke: Sappi vervaardig papier uit hout.

Elektrisiteit, gas en watervoorsiening.

Konstruksie industrieë. (2)

5.2.3 Tersiëre sektor:

1. Fasiliteer die vloei van goedere en dienste van primêre en sekondêre produsente tot

die verbruiker.

Voorbeelde: Handelaars, vervoer, kommunikasie, finansiering, berging, versekering

en advertensie.

Hierdie sektor voeg waarde tot goedere en dienste deur goedere en dienste te bring

tot by die verbruiker en maak die regte hoeveelhede beskikbaar op die regte tydperk.

(2)

2. Regeringsdienste:

Voorbeelde: Onderwys, gesondheid, welfaart, polisiëring en verdediging. (2)

3. Persoonlike dienste:

Voorbeelde: Bankdiense, versekering, regsadvies, tandversorging, loodgietersdienste.

(2)

(Maks: 5 x 2 = 10)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!