02.05.2013 Views

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Besigheidstudies 7

NSS

MEMORANDUM

DoE/November 2007

VRAAG 3

2.5 Beskryf drie kenmerke van ʼn publieke maatskappy.

1. ʼn Publieke maatskappy is ʼn afsonderlike wettige entiteit apart van die

aandeelhouers. √√

2. Die publiek geniet onbeperkte kontinuïteit en is nie afhanklik van die

aandeelhouers nie. √√

3. Aandeelhouers geniet ʼn mate van beskerming deurdat hulle aanspreeklikheid

beperk is tot hulle aandeel houding in die maatskappy. √√

4. Die publieke maatskappy moet sy finansiële jaarstate in terme van die

maatskappywet publiseer. √√

5. Die maatskappy word bestuur deur ʼn raad van direkteure gekies deur

die aandeelhouers. √√

( enige 3 x 2 = 6 )

[60]

3.1 - vanaf Polokwane begin hy drie jaar gelede op sy eie nadat hy werksaam

was as ʼn verkoopsman in ʼn kleinhandelsaak. Vandag is hy ʼn suksesvolle

sakeman.

In die lig van bogenoemde aanhaling word jy versoek om enige vyf

betekenisvolle kenmerke van ʼn hoogs suksesvolle entrepreneur te

bespreek.

1. Die entrepreneur moet die nodige vaardighede, kundigheid en bekwaamheid

besit ten einde te verseker sy besigheid onderneming is ʼn sukses. √√

2. Entrepreneurs moet positiewe denkers wees en focus op dinge in die

besigheid wat reg gegaan het en verander swakhede in besigheids

geleenthede. √√

3. Moet ʼn kreatiewe denker wees waarby hy konstant nuwe maniere vind

om dinge te doen bv. verbeter die produk wat hy aanbied. √√

4. Entrepreneurs moet volharding toon en nie opgee by ʼn mislukking

met die eerste poging nie, maar moet strategieë ontwikkel om

uitdagings in die besigheids wêreld te oorbrug. √√

5. Entrepreneurs moet in staat wees om berekende uitdagings aan te neem

bv. navorsing, aksie plan, besigheidsplan, finansiële plan, begroting, ens. √√

6. Die entrepreneur moet ʼn oog hê vir geleenthede wat bestaan en dit

omskep in ʼn besigheids geleentheid. √√

7. Hulle moet vurig, self gemotiveerd, ambisieus en entoesiasties oor

die besigheid wees. √√

( enige 5 x 2 = 10)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!