02.05.2013 Views

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Besigheidstudies 19

NSS

MEMORANDUM

DoE/November 2007

6.2.3

1

2

3

4

5

6.

7

8

6.2.4

1

2

3

4

5

6

6.2.5

1

2

3

4

5

Nadele vir die franchiseverlener/franchiseverlener

Die oprigting van ‘n effektiewe hoofkantoor struktuur behels hoë bedryfskostes.

Die inkomste van die FRANCHISEVERLENER is beperk tot ‘n vaste bedrag,

tantieme (royalties), of ‘n persentasie van die verkope van die

FRANCHISEHOUER waaroor daar nie beheer is nie.

Die FRANCHISEVERLENER word onder ‘n morele verpligting om ‘n

aaneenlopende suksesvolle bedryf te verseker.

Probleme kan onaangenaamheid veroorsaak tussen die

FRANCHISEVERLENER en die FRANCHISEHOUER.

Die FRANCHISEVERLENER het ‘n verpligting om franchises op te lei en om

opleiers in diens te neem teen hoe koste.

Ten einde sy/haar inkomste en reputasie te beskerm, moet die

FRANCHISEVERLENER nou finansiële kontrole uitoefen op die

FRANCHISEHOUER.

Bemarking om nasionale blootstelling te verkry is duur.

(2 x 2 = 4)

Voordele vir die franchisehouer

Die vatbaarheid van die besigheid is reeds deur die

FRANCHISEVERLENER/franchiseverlener beproef.

Die FRANCHISEVERLENER sal die FRANCHISEHOUER voorsien van

aanvanklike opleiding, keuse van die perseel, kantoortoerusting en voorraad.

Die FRANCHISEVERLENER sal die FRANCHISEHOUER voorsien van

deurlopende ondersteuning met besigheidsaspekte.

Die FRANCHISEHOUER ooreenkoms bied die FRANCHISEHOUER

regsbeskerming.

Bronne soos bemarking bevoordeel die FRANCHISEHOUER.

Die franchise vind die verkryging van finanansies makliker. Die reputasie van die

franchise dien as hulp sekuriteit vir banke – op voorwaarde die franchise is ‘n lid

van SAKA.

(2 x 2 = 4)

Nadele vir die franchisehouer.

Aanvanklike koste is gewoonlik hoog wat die franchise baie duur maak.

‘n Franchise pas nie alle persoonlikheidstipes nie – entrepreneurs met hul eie

styl en idees vind dit moeilik om binne die beperkinge van ‘n franchise kontrak te

werk.

Franchisehouers word nie altyd voorsien van die beloofde deurlopende

ondersteuning en hulp nie.

Franchisehouers boet winste in deur royalties.

Besigheidsbedrywigdhede is beperk byvoorbeeld mag sekere produkte slegs in

spesifieke gebiede verkoop word.

(2 x 2 = 4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!