NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Besigheidstudies 27

NSS

MEMORANDUM

DoE/November 2007

8. Onewe prysvasstelling (Sielkundige prysbepaling) √

8.1 Onewe pryse verwys na finale verkooppryse wat geprys is met onewe getalle –

pryse wat onder ewe randwaardes vasgestel word.√√

8.2 Die produk word gemerk teen R1.99, R5.79 of R8, 95.

8.3 Bemarkers is van mening dat verbruikers heel waarskynlik eerder onewe

pryse sal aanvaar sodat hul kleingeld kan ontvang.

8.4 Verbruikers mag glo dat onewe pryse ‘n prysverlaging verteenwoordig deur die

handelaar want ‘n onewe prys klink goedkoper as ‘n ewegetal prys.

9. Lokpryse√

9.1 ‘n Item met ‘n lokprys is spesifiek laag geprys en wyd geadverteer.√√

9.2 Wanneer verbruikers die produk kom koop word hul aangemoedig om

‘n baie duurder item te koop.

(enige 4 x 3 = 12)

8.4 Gevolgtrekking.

1. Prysvasstelling is ‘n belangrike bemarkingsinstrument. √√

2. Die tipe van ‘n produk in ‘n mededingende mark is van groot belang en moet konstant

gemonitor word deur bemarkingsbestuur. √√

3. Die prysvasstelling van produkte of dienste is ‘n gekompliseerde proses, wat menige

aspekte in ag moet neem. √√

(enige 1 x 1 = 1)

Punte verdeling

Inleiding 4

Beleid 20

Strategie 12

Gevolgtrekking 1

Totale feite 35 (Maks.)

Insig 5

TOTALE PUNTE 40

Kopiereg voorbehou

TOTAAL AFDELING C: 80

TOTAAL: 300