02.05.2013 Views

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Besigheidstudies 3

NSS

MEMORANDUM

DoE/November 2007

2.1.2 Bestuur

1. Top bestuur is verantwoordelik vir koordinering van al die funksies van die

besigheids onderneming. √√

2. Maak gebruik van die drie vlakke van bestuur en dui duidelik die lyne van

outoriteit en verantwoordeikheid. √√

3. Die take en funksies van die verskillende departemente moet toesighoudend,

gekontroleer en gekoordineer word om sekere doele van die onderneming te

bereik. √√

4. Bestuur het volle beheer oor verskillende vlakke en strukture van die

departemente. √√

( enige 2 x 2 = 4)

B. Mark omgewing

2.1.3 Verbruikers

1. Hierdie persone wat ʼn behoefte het aan goedere en dienste en het die geld

om dit te koop. √√

2. Verbruikers is gewoonlik handelsmerk bewus in terme van goedere en

dienste. √√

3. Verbruikers is vry om die handelsmerk van goedere en dienste van hul

keuse te koop en sal nie deur enige besigheid voorgeskryf word nie. √√

4. Nietemin kan die besigheid die verbruikers beïnvloed deur ʼn sterk bemarking

strategie bv. voorsien die regte produk of diens wat verbruikers wil hê teen die

regte prys en op die regte tyd en deur advertering sy produk of diens

te koop. √√

5.Daarom kan die besigheid slegs die die verbruiker beïnvloed en het nie

beheer oor verbruikers nie. √√

( enige 2 x 2 = 4)

2.1.4 Mededingers

1. Kompetisie is altyd teenwoordig in die mark en ander besighede wat

dieselfde produk of diens aanbied kompeteer om die ondersteuning van

verbruikers. √√

2. Die besigheid moet sy mark aandeel van verbruikers handhaaf of ook

probeer om dit te verbeter. √√

3. Derhalwe is dit duidelik dat ʼn besigheid is nie instaat om mededingers in die

mark te beheer nie.

(enige 2 x 2 = 4)

(4 x 4 = 16)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!