02.05.2013 Views

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Besigheidstudies 13

NSS

MEMORANDUM

DoE/November 2007

4.4 Vandag moet bemarkingsbestuur spesiale aandag gee

aan verpakking sodat produkte op die beste moontlike

manier vertoon word.

Brei uit op enige vyf vereistes van goeie verpakking.

1. Die verpakking moet sterk wees en maklik om te hanteer. √√

2. Die verpakking moet goed ontwerp word vir uitstal doeleindes. √√

3. Die verpakking moet die teiken mark pas bv. jeweliersware word

verpak in duur houers. √√

4. Die verpakking moet instaat wees om ʼn identiteit van sy eie skep

in terme van handelsmerk, kleur, logo`s, slagspreuk, ens. √√

5. Die verpakking moet die aandag trek van verbruikers sodat dit

onderskei kan word van produkte van mededingers. √√

6. Voorsiening moet gemaak word vir her bruikbare verpakking of

herwinbare verpakking, bv.papier en glas. √√

7. Verpakking moet die produk beskerm tot met die verkoopdatum, bv.

geblikte voedsel. √√

Enige ander relevante vereiste.

(enige 5 x 2 = 10)

4.5 Kwaliteitskontrole verseker dat die regte kwaliteit produk geproduseer word

deur konstante monitering van die produksie proses.

Bespreek vyf voordele van kwaliteitsbeheer.

1. Verbruikers is verseker van kwaliteit produkte op die rake omdat dit verder

gewaarborg word deur die stoor. √√

2. Kwaliteitsbeheer verbeter die werkverrigting van die werkers omdat hulle

gemotiveer word om te werk in ʼn omgewing waar kwaliteit prioriteit is. √√

3. Vervaardiges voorsien salaries en loon aansporingsbonusse vir kwaliteit

Werk en implimenteer streng kwaliteitskontrole maatreëls. √√

4. Produksie koste word geminimaliseer en foutiewe/defekte produkte word

meestal verminder gedurende die produksie proses. √√

5. Kwaliteitbeheer ontbloot swak werkverrigting deur werkers en foutiewe

masjiene en is waardevolle inligting vir die produksie bestuur vir die

opleiding van werkers en vervanging van masjinerie. √√

(5 x 2 = 10)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!