02.05.2013 Views

Piet en Dirkie Uys - Afrikanergeskiedenis

Piet en Dirkie Uys - Afrikanergeskiedenis

Piet en Dirkie Uys - Afrikanergeskiedenis

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

It w-as only after midnight that the attack diminished in

violence. At 4' a.m. fighting ceased and the enemy retired

over the hill, apparently to fetch re-inforcements. FortutuFly

the British .oio-n with Lord Chelmsford, the chief commanding

officer, appeared on the horizon, bringing relief to the battered

garrison.

Lieutenant Chard's heroic defence of Rorke's Drift was

fully appreciated by the people of fle was promoted

.Natal.

ro ih" ^rank of Major bf the British

ril7ar Office. Had the

responsible officers at Isandhlawana taken the same line of

defence as did the garrison under the command of John Chard,

the awful disaster would never have occured.

PIET EN DIRKIE UYS: T\TEE VOORTREKKERHELDE

\wie het nog nie gehoor van die heldedaad van kommandant

Piet Uys ty*o""ttienjarige seun Dirkie nie? Die dood van

vader

"n ,".rt sal tot in die verste nageslagte onthou word'

En tog

"n

is daar nog geen gedenkteken vir hierdie twee helde

opg"tlg nie! \il/at pt"ti"t g"benr het, weet on-s nie, want daar

is leeriskriftelike ierslag van die vedoop van die strafekspedisie

t"""n Di.rgu ata rta die slig van Italeni opgestel nie. Die enigste

beskrywiigs van die slag is jare later uit herinnerings van

,,."rr." *ul duutuan deelgeneem het, opgeteken. Sulke beskrywings

verskil ook nog t.o.v. sekere feite. Ook is dit'n beskamende

feittat niemand ptoi"t weet waaf Dirkie IJys gesterf het nie.

Maar wat weet ons van die slag van Italeni en van die

heldedood van Dirkie uys en sy vader? Laat ons uit die gegewens

wat ons het, probeer vasstel wat gebeur het. In Februatie 1838

het die op Piet Retief en sy manskappe by Dingaanstat

plaasgevind -oori en kort daarna die afgryslike moorde op die

Tr"kFergroepe wat niksvermoedend en verspreid langs Bloukransrivler,

groot en klein Boesmansivier gfs-taa-n het. Die

Trekkers wat oofgebly het, was in 'n ontredderde toestand.

Hulle het in atter !1 laer getrek en vir die res van daardie iaar

in die laers bly woon.

Daar word egter besluit om wraak te neem en 'n strafekspedisie

reen di-e Zoeloekoning, D-ing_aan, te.stuuf..Hulp is

orr&ung oun Hendrik Potgieter, die beroemde Trekkerleier

wat k; tevore die MatabelJs verslaan het en fnet'n kommando

oor die Drakensberge gekom het. Daar was ook Piet uys wat nou

in Natal rnet sy 1t"k uongekom het. Met hierdie twee het

Gert Maritz, die erkende liier van die Natalse Trekkers na

Retief se dood, in allerhaas raad gehou. Daar is besluit dat

Maritz ruis sou bly om die laers te beskerm. Potgieter en uys

sou elkeen sy eie mense aanvoer.

Hierdie-kommando, wat later die vlugkommando genoem

sou word, veilaat die laer wat by Doornkop noord- van die

teenswoordige Estcourt gestaan het, op April' OT-{3t dit 'n

-6

perdekommindo was, het die 347 manskappe betreklik vinnig

L)

getrek. Daar was geen noodsaak om pad te maak nie. Daar

word eers in 'n noordoostelike.rigtin_g^ger."L ,oi"o, T.rg"lu_

err Buffelsrivier waarna 'n suidoJst"tit E ,igii"g ai; na die

stat van Dingaan ingeslaan is.

Omtrent twaalf myl van Dingaansta t af gewaar hulle die

eerste keer Zoeloe-impi's by die blerg rtara of Italeni. Hier her

op. 10 April 1838 dle ge.veg plaasge"vind. Maar *ri rr", presies

gebeur.? Waarskynlik iat Jr* ait "nooit *".. ,ri". Oi! .,r"rrtu"

van ,die paal ooggeruie war ons her _ die van Marthinus

Oosrhuysen, \il'illem Nel, J. H. Hatting, en dis "-ri"",

al _

verskil van mekaar uang"sien erkeen met 'n ander deel van die

kommando saarn was en oof ,n ander terrein van die slagveld

beweeg het. Miskien het huile ook nie mee*o no"d onthou

nie' Elkeen het die geveg jarc rater r"rr.ri*., io-"'*h..il" ul

bejaarde manne was.

Die Itala-berg is nie baie steil nie. ,n Man te percl kan

*:f ;fl!l :ek;m. Bo.-op is dit;;-k-',";-l;i'^pr1,""., *yd.

^an dre noorde en noordwesre kant vorm dit egt6r steil klowe

r'at afskiet na die dal van die rnsusi-rivier *'"i aiii aan sy

voet kronkel.

Toe hulle die berg g-uqer, was daar twee impi,s in sig,

cen op. die- berg en een links daa*an op die Besruit

die_een. op "luit".

l;:'Lji, l:_r"i:r"r

die vlakte en Uys die een op

dre berg sou aanval.. potgieter was blykbaat baie versigtij.

fly het sy manne nie to6gelaat om van hulle perde af te

klim nie. Een man *ut *-"1 afgeklim t"t o- r="i"i-r" r.u'

skiet, het sy- lewe daar verloorl Miskien h; p.;;;rer ook

op 'n besonder sterk afdeling van die Zoeloe, g""i"_-i,, of hy

#- u'.'-;

ry$

w

,-**ffi

: ,,...,*r;

*", * ,li;.Tj**i*wii+o

Die terrein aa, die aoet lan .Itaraberg uaa*orgens oorreu;ering crie berd,edaad,

aan Dirkie Uys sou afgespeel. bet,

ailt dte sloot aan

iaaaloof

die geuonde piet Uys en

,n

klompie oan

1yf!i":

ma.t.tskapfie sou getreh bet.

o,o,. ate kttp a1.n ular

7

uader en seun gesneutael bet,

L aat ongeueef die prek 44n uantaddr Dirkie omgedraai bet om

odder

sy geuonde

,e balp te snel,

I4

het besef dat hy in die gebroke veld aan die voet van die

berg nie 'n kans teen die Zoeloes gehad het nie. Hoe ook al,

sy manskappe was spoedig op die vlug. Al vlugtende moes

hulle egter veg, die hele dag lank, voor hulle uitgekom het.

IJys was meer voorrvarend. Volgens die meeste gegewens

het hy die berg opgetrek en die impi aangeval. Die Zoeloes

het spoedig gevlug en met die agtervolging het die manne in

een of meer van die klowe in 'n hinderlaag beland. Hier het

die kommando blykbaar in klompies opgesplits, waar elkeen

so goed as wat hy kon, vir hom 'n pad moes oopskiet.

Die klompie waar Piet Uys en sy seun Dirkie by was, het

dit baie ongelukkig getref. Hulle het eers probeer om twee

Malans wat te voortvarend vorentoe gestorm het en in lewensge:vaar

verkeer het, te hulp te snel en die vyand wat in 'n

bosbegroeide kloof was, terug te skiet. Die oormag het te groot

geword, die twee Malans is bereik maar kon nie gered word

nie want in die vlug het hulle agter geraak en is doodgesteek.

Tydens hierdie vlug het Piet Uys stilgehou om die vuursteen

op sy geweer reg te stel. 'n Zoeloe wat daar in die gras geskuil

het, het skielik opgespring en 'n asgaai gegooi wat hom in die

heup of die niere getref het. Hy het die asgaai eiehandig uitgetrek

en daarna nog 'n burger, wie se perd doodgesteek was,

agter op sy eie perd gelaai. Die wond was egter dodelik. Hoe

verder hy gegaan het, hoe swakker het hy geword van bloedverlies

en pyn. Twee manne moes hom naderhand op die perd

vashou. Hy het selfs 'n paar keer flou geword en hulle moes

hom met brandewyn lawe. Die klompie burgers het hulle hande

vol gehad om die vyand terug te skiet. By 'tt spruit of 'n sloot

wat hulle moes oorgaan, is hulle byna almal deur die Zoeloes

oorweldig. Een persoon wat sy perd verloor het, het juis daar

die lewe gelaat.

Dit was blykbaar by die ootgaan van die sloot dat Piet

Uys besef het dat sy dae getel was. Volgens sommige het hy

sy manskappe beveel om hom daat agtet te laat en hulle eie

Iewens te red. Volgens ander het hy daar van sy perd afgeval

en toe hulle hom weer wou lawe, het hulle gemerk dat hy

reeds dood was. lloe ook al, hulle het hom daar agter gelaat

terwyl die vyand kort op hulle hakke was. Die jong Dirkie

het vir 'n oomblik omgekyk en toe hy sien dat die bloeddorstige

Zoeloes op sy hulpelose vader afstorm, het hy sy perd omgeruk

en teruggejaag. Daat aan sy sterwende vader se sy het hy die

vyand teruggeskiet totdat hy deur die oormag oorweldig is.

Elkeen moes vlug om sy eie lewe te red. Yanaf nege-uur die

oggend tot byna sononder die aand het dit geduur. Toe eers

het hulle anderkant die Buffelsrivier weer tot stilstand gekom.

Al die tyd was daar geen kans om te eet of die perde af te

saal nie. Inderdaad 'n vlugkommando. Behalwe die twee Uysse

het nog sewe ander daar in die klowe gesneuwel. Geen wonder

dat die Natalse Voortrekkers in sak en as gesit het toe hulle

die nuus van hietdie neerlaag verneem het. Maar wat altyd

15

i'!

#, .'d*

Die ktip op die ptek

:::'"::f:*7;,&"!::

W I

y!:,::*r":;' ;!:g oan ttateni, ,otgens

as lig-punte in die geskiedenis sal skitter, is die heldedade wat

die dag is, die selfopoffering

-1er1ig om vriend in nood te

van die jong seun

,n

red. En die blinkste van almal die h-eldedaad

Dirkie Uys.

Bostaande is 'n verhaar van die gebeure soos ons -uaar dit uit

die_ getuienis van sommige aanwesiges"kun suamst"l. dit

wil nie s6 dat alles presles so gebEur het nie. Ander getuies

vertel die storie weer ierwat unders. veral is dit moeilik om

te stel wat presies gebeur

Tas

het omdat die terrein waarop die

drama afgespeel het, ook nie presies vasgester kan word nie.

Op 'tr onlangse besoek ain die terJein js daar aan

,n

groepie historici 'n plek aangewys wat ,n ou kaffer, war nog

aan die slag deelgeneem het, self sou getoon het. Daat langi

gro-91 klip_het

.n

hulle die wit baas agier gelaat; en,un d^fri,

'n endjie verder, het 'n jong baas o-{"druii om te help. Daar

bv die.klip is albei.gedood.. -

Dit lyk-"alles baie geloo?#aardig:

die steil.hang van die berg is daai, die sroot, tais deur grorf,verspoeling

ror 'n geweldige diepte uitgekalwe, en die'kloof.

Maar.ander getuies wys weer 'n ander plek aan. baar is immers

so baie klowe, so baie slote. Miskien ge-tuig al die Zoeloegetuies

nie van dieselfde geval nje. Daar riet dTe d;t i;;rs meer

mense gesneuwel as net die twee.

Daar het vroedr waarskynlik dikwels mense die plek besoek,

vroe€r toe mense uit die eerste en rweede hand -nog presiei

kon aantoon waar dit en dat gebeur het. Hoe jammeT dat nie

een die moeite_gedoen het om aantekeninge of om 'n sketskaart

te maak nie. Dan was dit vir die geskiEdenis gered. Miskien

kan deur noukeuriger naworsing egtJ" nog ourg"itel word waar

Dirkie uys gesneuwel het en wuar_'n-gedeirkteken opgerig

behoort te word om van sy heldedaad te vertel.

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!