Konsentrasiekampe Die lewe daarbinne - Afrikanergeskiedenis
Konsentrasiekampe Die lewe daarbinne - Afrikanergeskiedenis
Konsentrasiekampe Die lewe daarbinne - Afrikanergeskiedenis
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
At the bay he fell in with the captain of a French slaver, who

furnished him with so much of his needs without paymenr that John

spent only two dollars. His expedition, while "exceedingly bold and

wonderfully enterprising", was thus also economical.

It took him eighteen days to cover the distance between Chaka's

Kraal and the Maputa River, which runs into the bay, and which he

crossed in native boats. FIe was thrilled to see so many wild animals,

including rhinoceros and sebra, but most of the countrv was flat,

marshy and uninteresting.

FIe was much annoyed when the Portuguese said he was a spy

from Chaka. They did not believe that any white people would have

sent a boy like him that distance. He indignantly produced his dollars

to the Governor. and asked for "medicinei and other necessaries". He'

felt, too, that the Portuguese had their eyes on his native escort as

slaves. He therefore left secretly and without delay.

After spending many anxious days and nights in the N'ild country,

he eventually arrived back at the port with the medicines.

Many people marvelled as they reflected how John Ross had

travelled along wild, inhospitable and savage tracks through a country

infested rvith wild and ferocious animals and uncivilized natives.

Their admiration was not misplaced. It needed a brave hean and a

wise head to complete the journey. As a physical effort alone it is

worth recording; as the triumph of a mere child over the well-nigh

invincible it is immortal. John

Ross may, for all one knows, have died

the undistinguished master of a leaky ship, but he sleeps in the Halls

of Courage.

"The Cradle Days of Natal". by Graham MacKeurtan. Page: l-111-1-19

Die Lewe in die Konsentrasiekamp

Deur Rosie aan d.er Walt, Die Ho€rskool Hendrik Veruoerd',

(Soos uertel aan my deur my oupa, tnnr, G, H, r. d. Wak,)

Gedurende die Anglo-Boere-oorlog is alle Boere en selfs jong

seuns wat deur die Engelse gevang word, na Indi6 en Ceylon gestuur

as krygsgevangenes.

Die vrouens en kinders is na Konsentrasiekampe gestuur. 'Wat was

die toestande op die boere-plase en waarom is die vrouens Konsentrasiekampe

toe geneem?

1. Toestande op d,ie plase:

Die toestande op die boere-plase was koninklik in vergelyking

met die toestande in die Konsentrasiekampe. Op die plase was die vrou

en kinders afhanklik van die plaas se inkomste. Daar was genoeg kos

soos vleis, melk, vrugte, ens., genoeg vir die hele gesin, ook vir haar

man wat somtyds huis toe gekom het vir kos en skoon klere.
Die Engelse het snuf in die neus gekry dat die boere beurtelings

huis toe gaan vh skoon klere en kos. Toe besluit die Engelse om al

die diere of vee wat hulle op die plase in die hande kon kry, weg te

neem, sodat daar nie kos vir die Boere sal wees as hulle huis toe gaan

vir skoon klere en kos nie. Maat die vrouens was uitgeslape. Hulle het

die meeste vee weggesteek. Sodoende het hierdie plan van die Engelse

misluk. Toe bedink hulle hierdie plan om die vrouens en kinders

na die Konsentfasiekampe toe te stuuf.

2. Konsentrasiekampe toe:

Op 'n goeie dag, as die vrouens en kinders hulle oti uiwee, dan

sien hulle 'n stofwolk daar oor die bult aankom. Dit was die Engelse.

Gewoonlik het hulle lank voor die tyd die kosbare dinge begrawe

en die vee is gewoonlik weggesteek, anders sou die Engelse dit saamneem.

Maat om die Engelse te flous, is net 'n klein hoeveelheid vee

op die werf gelaat, sodat die Engelse moet dink dit is al vee war dje

boer besit.

Die mense kon net 'n klein hoeveelheid nodige dingetjies saamneem

wat hulle dalk in die kamp sou nodig kry, byvoorbeeld beddegoed,

'n paar stoele, klere en nog 'n paar kleinighede. Dit alles word

op die wa gelaai, wat gewoonlik deur osse getrek is. Die res? SZel

die res is in een kamer gepak en die huis is vol paraffien gegooi en

dan aan die brand gesteek. Seuns van l2-L3 jaar word krygsgevangene

geneeln en weggestuur na Ceylon.

3. Die Leute ha d.ie Kons'entrasiekancpe:

(Ons bepaal ons hier by die Konsentrasiekamp by Mafeking.)

Ongeveer 400 tente is in rye opgeslaan, 2O voet van mekaar; en

daarin word 'n familie geplaas, of hulle nou 2 of 8 persone is. Elke

familie het dus 'n eie tent gehad.

Verder was daar 'n ,,Ressingshuis" waar die rantsoen vir die dag

ontvang is, slagpale en hospitaal. Ook was daar 'n put met 'n pomp

op waar water gekry kon word. Die kamp is omhein met'n doringdraad

met blikke daaraan vas. Om die kampe was daar seilhuise. Hierdie

seilhuise was eintlik vir die verraaiers. Die vrou kon haar kamplewe

verruil vir so 'n seilhuis, maat dan moes sy haar man ompraat om

wapefl neer te 16. Hulle en hulle kinders kon dan in so 'n seilhuis bly.

flulle kos en alles wat hulle nodig het, sou ra hulle toe gebring word.

Hierdie seilhuis was ook baie groter as die gewone tente waarin die

mense geblv het. Maar baie dapper vroue het geweier.

4. Daaglikse leu'e:

Die vrou moes elke more rapporteer met 'n kaatt. om haar raotsoen

vir die dag te ontvang. Op hierdie kaart staan die aantal persone wat

kos moes krv.
Daar is geboutjies opgerig waar die vrouens moes toustaan vir die

dag se kos. Soms het die vrou klein kindertjies en miskien 'n baba

gehad. Die kindertjies moes dan by die tent bly, terwyl die moeder en

die baba io haar arms gaan toustaan het vir die dag se kos. Dit het baie

gebeur dat vrouens inmekaar gesak het, terwyl hulle toustaan.

As die moeder nou haar meel, koffie, ens. vir die dag gekry het,

moes sy haar vleis by die slagpale gaan haal, wat meestal uit derms,

ma g en lewer bestaan het. 'n End van die slagpale het sy 'n stgk

hout gekry vir die dag. Met hierdie ongekapte stuk hout moes sy

haar kos, ens. gaar maak.

'Weens siektes, ongesonde kosse en honger het baie dappet

Boere-helde en -heldinns gesterwe.

Kort voor die vrede gesluit is, het die verpleegster Emily Hobhouse

die kamp besoek. Gou het daar groot veranderings plaasgevind. Die

mense het beter kos, om maar een ding te noem, gekry. Die siekes het

sy genees, en gedoen wat sy kon vir die mense. Daar is later ter ere

van Emily Hobhoqse 'n gedenkteken opgerig.

Toe die vrede verklaar is. het duisende mense met wa en osse

huiswaarts gekeer, fla 'n afgebrande huis en 'n kaal plaas. Nou was

daat 'n nuwe lewe om te begin, 'n lewe om weer op te bou, waar

die oorlog vernietig het.

Die Boesmans

(Mei. G, Rabie,)

Die oudste ras, wat die blankes in Suid-Afrika gekry het, was die

Boesmans. Hulle was 'n eenvoudige jagtersvolkie. Hul het geen volksf,aam

vir hulself gehad nie, alleen name vir die verskillende stamme.

Boa en gelaatstrekke:

Hul was klein, geel mensies, omtrent 5 voet hoog met klein hande

en voete, plat neuse, dun lippe en skerp o€, wat diep in die oogkaste

gesit het. Die ho6 wangbene en skerp kennetjie het die gesig 'n driehoekige

vorm gegee. Die hoof was yl bedek met peperkorrels en die

liggaam het dieselfde eienskap gehad as wat die Afrikanerskaap

kenmerk. Hul vel het op 'n vroe€ leeftyd rimoels gekry, sodat hulle

baie gou oud gelyk het.

Die taal:

Die taal het bestaan uit tongklappe en is opgebou uit kort woorde,

wat gewoonlik net een lettergreep bevat het. Soos alle ander tale is

daar ook dialekte in die Boesmantaal.

Geuoontes:

Hulle woon in kampe, bestaande uit skerms van takke wat in 'n

halwe kring gepak is. Di6 is gewoonlik naby die drinkplekke van

diere, maar nie so naby dat die diere verwilder word nie. Vroedr het

hulle onder die oorhangende kranse in die bergagtige dele gewoon,

I