05.05.2013 Views

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

F1: Verslag van die Tydelike Kommissie vir Besluite aan Kerkrade

58. NAVORSING: STATISTIESE ANA-

LISE VAN VORM A (A6 BYLAAG B)

Verslag A6 Bylaag B bl 81vv gee 'n statistiese

ontleding van die syfers op gemeentes se Vorm

A.

59. PREDIKANTE: A TOT Z-BELEID

(A5 PT 5)

5.1 Die A tot Z-Beleid vir bedieningsvreugde by

predikante in by die Algemene Sinode van 2011

gefinaliseer. Hoofstuk 6 was nog uitstaande.

5.2 Per besluit van die Algemene Sinode word

die volledige A tot Z-Beleid in die Kerkorde van

die Algemene Sinode opgeneem.

5.3 Dit is krities-noodsaaklik dat kerkrade en

kommissies vir diensverhouding op hoogte is van

die inhoud van die A tot Z-Beleid.

60. PREDIKANTE: HERINNERING AAN

A TOT Z-BELEID (VOORSTEL 4 GOED-

GEKEUR)

VOORSTEL 4

Die Sinode herinner kerkrade en gemeentelike

diensverhoudingskommissies aan die A tot Zbeleid.

Goedgekeur

61. PREDIKANTE: BESLUITE DEUR

ALGEMENE SINODE OOR VASTE

TERMYNKONTRAKPOSTE (A5 PT 6)

6.1 Die Algemene Sinode het in 2011 belangrike

besluite oor vaste termynkontrakte geneem.

6.2 Aangesien statistiese analise toon dat 'n groot

aantal predikante in Oos-Kaapland in terme van

vaste termynkontrakte in diens geneem is, is dit

noodsaaklik dat kerkrade en predikante kennis

neem van die wysigings in hierdie verband.

6.3 Van die belangrikste aspekte waaroor die

nuwe Reglement vir Vaste Termynposte handel,

is die volgende:

Gegewe die sinodale riglyne word in dieselfde

gemeente gelykwaardigheid in diensvoordele

gehandhaaf tussen 'n vaste termynpos en 'n pos

vir 'n onbepaalde termyn.

'n Vaste termynpos is pensioendraend tensy die

bedienaar van die Woord wat die pos vul,

goedkeuring van die trustees van die sinodale

pensioenfonds verkry het om by 'n ander wetlikgoedgekeurde

pensioenfonds in te skakel.

'n Vaste termynpos het duidelik omskrewe

bedieningsverpligtinge wat met die amp van

bedienaar van die Woord in direkte verband

staan.

144

Die ring of sy gevolmagtigde keur die pos en die

voorgestelde diensooreenkoms goed vóórdat

beroep mag word.

'n Emeritus kan tot op ouderdom 70 jaar, met

goedkeuring van die ring, in 'n vaste termynpos

beroep word.

By bereiking van die normale aftree-ouderdom,

moet geëmeriteer word.

'n Emeritus kan met diens in dieselfde

gemeente voortgaan, slegs indien (onder andere )

'n vaste termynpos volgens die voorgeskrewe

prosedure geskep is, alle verpligtinge by emeritaat

nagekom is, mediese geskiktheid bepaal is, 'n

nuwe diensooreenkoms aangegaan is, en

pensioenbydraes voortgesit word.

'n Emeritus wat by aanvaarding van 'n vaste

termynpos reeds pensioen ontvang, is vrygestel

van pensioenbydraes (vergelyk 2.3.4 hierbo).

Die termyn vir 'n vaste termynpos duur nie langer

as drie jaar nie.

By verstryking van die termyn, kan die pos vir 'n

maksimum van twee jaar deur dieselfde of 'n

ander bedienaar van die Woord gevul word, op

voorwaarde dat die ring of sy gevolmagtigde

instemming daartoe verleen en 'n nuwe

diensooreenkoms tot stand kom.

62. PREDIKANTE-VERSORGING IN

GEMEENTES (A5 PT 4)

4.1 Kerkrade moet seker maak dat die geestelike

versorging van elke predikant (en pastoriegesin)

in elke gemeente aandag kry.

4.2 Terwyl elke predikant se diensverhoudinge

die aandag geniet van die Kommissie vir Diensverhoudinge,

is daar ook 'n groep nodig wat aan

die mens-wees van die predikant en sy gesin

aandag gee. Predikante het medemense nodig

vir wie hulle in hul vertroue kan neem - mense wat

daardie vertroue waardig sal wees.

4.3 Hierdie versorging is hoogs individueel, en

hang van persoonlikhede, behoeftes en

omstandighede af. Dit moet egter in elke geval

aandag kry.

63. PREDIKANTE: RINGE EN DIE

VERSORGING VAN PREDIKANTE (A5

PT 12)

12.4 AANBEVELING

Die Sinode moedig Ringe aan om strategieë

vir die bou van ondersteunende vertrouensverhoudinge

tussen leraars te ontwikkel en as

ringsprojekte te implementeer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!