05.05.2013 Views

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

74. LUISTERVERSLAG

74.1 Ds Barnard Steyn dra die verslag voor. Die

tema wat die luisterspan uit die sitting gekry het,

is: “Die NG Kerk in Oos-Kaapland is 'n boom wat

by God se waterstroom geplant is, op die regte

tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog

nie. Boom – Outeniekwa Geelhout (Vrugte met

voete)”

74.2 Hy doen 'n gebed. Die Sinode sing “Laat

Heer U vrede deur my vloei.”

74.3 Die vergadering verdaag vir verversings.

DONDERDAG 07 JUNIE 2012

TWEEDE OGGENDSITTING

75. VERSKONINGS

75.1 Ds JS Botes (Noupoort) vir die laaste sessie

75.2 Ds DW O’ Kennedy en oudl JJ Kitching

(Despatch-Noord) vir die laaste sessie

75.3 Ds TL Wait (Port Elizabeth) vir

Donderdagoggend

75.4 Di JJ Pretorius, Q le Roux en oudl M Sparg

(Gonubie) vir die laaste sessie

75.5 Oudl WJ Olivier (Middelburg-Karoo) vir die

eerste oggendsitting.

VOORSTEL 12

Terwyl die Sinode met dankbaarheid kennis neem

van die poging tot verbeterde administrasie

rondom die legitimasie en bevoegdheid van

leraars met die totstandkoming van die Algemene

Bevoegdheidsraad (ABR), is daar groot kommer

rondom die uitvoerbaarheid en teenstrydigheid

wat voorkom ten opsigte van die taak en opdrag

van die ABR.

Die Sinode versoek die SRK om namens die

vergadering ʼn beswaarskrif voor te berei rondom

die implementering en opdrag van die ABR.

Die Sinode besluit om die ASM te vra om weer

opnuut na die funksie en taak van die ABR te kyk

en om implementering van registrasie uit te stel

tot met die Algemene Sinode van 2013. Dit sal

die personeel van die ABR kans gee om te

verseker dat leraars en kerkvergaderinge die

funksie en doel van die ABR verstaan

G: Handelinge van die Sinode

173

(Stefaan de Jager / Meld van der Spuy)

Goedgekeur

MOTIVERING

Wie verteenwoordig die ABR? Indien die taak van

die ABR is om leraaradministrasie en -versorging

te hanteer, kan die ABR objektief advies en hulp

gee aan meerdere vergaderinge in tug- en

appèlsake?

As leraars betaal vir die dienste, soos voorgestel

deur die ABR, is dit eties dat dit ʼn kommissie is

van die werkgewer, naamlik die kerkverband?

Indien die ABR betrek word in ʼn arbeidsgeskil, is

sy rol dié van leraarsverteenwoordiger, ʼn

ombudsman of ʼn adviesliggaam vir die betrokke

kerkvergadering?

76. TYDELIKE REGSKOMMISSIE

Verslag F1.1 Tweede verslag van die

Tydelike Regskommissie

Pt 2.1.1.1 Kennis geneem

Pt 2.1.1.2-2.1.1.3 Goedgekeur

Verslag F1.2 Tweede verslag van die

Tydelike Regskommissie

Pt 2.1.1.1 Goedgekeur

Verslag F1.3 Derde verslag van die

Tydelike Regskommissie

Kennis geneem

77. GOEDKEURING VAN NOTULE

77.1 Die Notule van 05 Junie 2012 en 06 Junie

2012 word goedgekeur.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!