05.05.2013 Views

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Mag ons van goddeloosheid beskerm word en

opnuut deur God geheilig word.

God open ons geloofsoë vir armoede, die

bedreiging van Islam, gesinne, eenheid en

onderwys. Die mate waarin ons dit sal

aanspreek sal bepaal word deur ons

verhouding met God, ons gehoorsaamheid

aan sy Woord en die eenheid onder

gelowiges.

Die wind van die Heilige Gees het ons blare

kom ritsel. Hierdie beweging inspireer ons,

verander ons en getuig van 'n nuwe seisoen

wat op hande is. Dit is 'n seisoen waarin

vriende van oraloor onder die boom kom sit en

regtig luister, mekaar aanvaar, mekaar se

nood raaksien en vrugte dra wat vir honger

mense redding bring.

Tafel 26

Mag ons Sinode so leef uit Die Fontein dat sy

vrugte en blare lewe, vreugde en beskerming

bied vir almal.

Tafel 27

Ons is die aalwyn van God -geplant om tot

seën te wees.

Ons begeer om ons voete ín die stroom te

benat,

maar God het ’n ander plan,

want ín die stroom sal die aalwyn-stam verrot.

Ons is juis geplant om ver van die water te

groei, maar naby aan die Lewensaar

om in die droë berglandskap ’n monument te

wees van die Tuinier se vrome droom:

Van ’n landskap wat getuig, met hande gelig

na Bo –

“God kyk nie na ons aalwynsap, wel die nektar

in ons kroon!”

Tafel 29

Mag die Here, langs wie se waterstrome jy

geplant is, jou laat onderskei tussen goed en

kwaad. Mag Hy jou lei om lig en sout te wees.

Mag Hy jou deur sy Gees lei om die

regverdige tussen onregverdiges te wees en

hulle die pad na God se hart te wys.

Tafel 32

H5: Seënbedes vir die Sinode

196

Mag julle in die Here so gewortel wees, soos

'n boom by n waterstroom wat vrugte dra.

B. ANDER SEËNBEDES

Die volgende ongemerkte en/of persoonlike

seënbedes is ook ontvang:

Mag die Lewenskrag van 'n immergroen boom

by 'n fontein in droë Karoo,

die vreugde gebied deur 'n vrugteboom swaar

van vrug,

in die NGK in Oos-Kaap wees.

Mag die Insig wat slegs die Vader se stem

bied,

die Moed deur die Gees geïnspireer,

só in ons toeneem dat die Kerk tot

seënvreugde vir ander sal wees -

die woestynfontein borrelend met Lewende

water deur die Seun gebied.

Amen

God is besig om die NG Kerk in die Oos-

Kaapland te snoei en haar wortels hul weg te

laat vindd na die Lewende Water, sy

lewegewende Woord, sodat sy kan vrug dra

en kan groei tot sieraad vir die wêreld. 'n

Boom met welige, groen blare - in hierdie deel

van die wêreld geplant en ruimte bied vir nuwe

en ou vriendskappe om te vorm, rus te gee vir

hulle wat moeg en oorlaai is en genesing bied

vir die siekes, wees en weduwees.

1. God en Sy kerk is besig om te groei soos al

die plante wat die ringe voorgestel het. Soos

die verskillende plante, groei God se kerk in

voorspoed (as dit reën) en in teenspoed ( in

droogte ) as dit diep gegrond is in Sy woord.

2. God se kerk moet by die basiese van Jesus

se leer bly ( die vorm van die erediens ), maar

die passie van die jeug se belewenis van Sy

koningryk moet geakkommodeer word.

3. Die wonderlike stories van samewerking en

die besprekings vol liefde oor kontensieuse

sake was 'n wonderlike belewenis. Waar

Jesus sentraal is vervaag menslike verskille en

seëvier Sy liefde.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!