05.05.2013 Views

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

VIERDE SITTINGSDAG

DONDERDAG 07 JUNIE 2012

EERSTE OGGENDSITTING

67. LITURGIESE MOMENT

67.1 Die Flam orkes lei die Sinode in pragtige

aanbiddingsgesang. Ds Barnard Steyn gebruik

twee Van Gogh-skilderye om die afgevaardigdes

se gedagtes op God te fokus. Dit laat die gedagte

dat die NG Kerk 'n boom sal wees wat by God se

waterstroom geplant is wat op die regte tyd vrugte

dra. Ds Steyn lees Psalm 1. By die tafels word dit

oordink, en 'n seënbede word vir die NG Kerk

opgestel. Oudl Cor du Plessis doen voorbidding

vir die Sinode se laaste sittingsdag.

67.2 Die Moderator tref enkele reëlings.

67.3 Die gebedsvlaggies wat gemaak is tydens

Woensdag se tru-mentorsessie, gaan in een groot

vlag verwerk word, deur die Oos-Kaap gemeentes

reis, en by die 2013 Algemene Sinode hang as

die Oos-Kaap se gebed vir die Sinode.

68. DIVERSE SAKE

68.1 Die werkgewer verteenwoordiger by die

pensioenfonds word verwys na die SK vir

aanwysing. Die werknemer verteenwoordiger is

alreeds gekies, naamlik ds Christo van Heerden.

VOORSTEL 9

Die Sinode ondersoek moontlikhede om,

verkieslik amptelik indien moontlik, meer betrokke

te raak by die onderwys in die Oos-Kaap.

Ons moedig plaaslike gemeentes aan om op

plaaslike, streeks en provinsiale vlakke belang te

stel, te ondersteun en te bid vir 'n meer effektiewe

en beter opvoeding aan ons kinders.

Goedgekeur

(Di Ruan du Plooy / Hansie Schutte)

G: Handelinge van die Sinode

171

VOORSTEL 10

Die Sinode betuig haar dank aan onderwysers en

opvoeders wat huidiglik in moeilike

omstandighede volhard daarin om goeie

onderwys te gee as diensbare getuies.

Goedgekeur

(Ds D Higgs / Oudl AE Büchner)

VOORSTEL 11

Die Sinode versoek die Sinodale Kommissie om

na 'n sinvolle manier te kyk om te verseker dat

daar 'n eweredige verspreiding van

afgevaardigdes na die Algemene Sinode gekies

word. Dit sal help om te verseker dat plattelandse

Ringe nie uitgesluit word uit die afvaardiging nie.

Die Sinode behoort te waak dat daar nie 'n

situasie onststaan dat daar 'n

oorverteenwoordiging van die verteenwoordigde

ringe is nie

Goedgekeur

(Di Piet Retief / Conrad Thomas)

69. KERKHERENIGING

69.1 Ds Hansie Schutte gee 'n kort inleiding oor

Kerkhereniging met verwysing na vorige

Sinodebesluite.

69.2 Die afgevaardigdes tree in Sirkelsessies in

gesprek rondom die vraag: “Wat wen die kerk en

die wêreld as ons een is?”

69.3 Verskeie afgevaardigdes gee terugvoer. Van

die terugvoer dek sake soos:

69.3.1 Ons raak meer en meer soos wat Jesus

wil hê. Dit is 'n getuienis vir die wêreld.

69.3.2 Rom 12:4 Ons wen geloofwaardigheid

69.3.3 Ons en die wêreld wen integriteit

69.3.4 Kerkeenheid is die láát reën wat sorg vir

die láát oes van die geloof.

69.3.5 Eenheid met Christus lei tot eenheid met

mekaar.

69.3.6 Eenheid is gehoorsaamheid aan God se

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!