05.05.2013 Views

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die stroom –

dat van ons planne en ons droom

daar min van kom...........

Ons bid daarom

O Gees van God

laat bly ons by u Woord

se water

en laat ons – altyd dors –

blý drink

totdat die regte tyd

weer nader

die dors plato en vlak en kus

- geles deur Geestesreën –

op duisend plekke blom

as – Heer – u seën

en vrug weer kom!

Mag ons altyd in die Boom van die Lewe,

Jesus Christus, gewortel bly, sodat ons die

vrug van die Gees kan dra, en die wêreld kan

proe hoe soet God se genade en liefde is.

"Prys en eer God vir eensgesindheid, insig en

geloof !!! Sy wil is ons wense en is nou

volbring. Mag ons die aangename geur

daarvan versprei."

Here, ons is U bome wat by U waterstrome

geplant is. Laat ons diep wortel skiet in U

Woord, dat die krag van die Heilige Gees ons

dra om in swaarkry nuut te groei. Snoei ons

sodat ons vrugte kan dra en ander te seën met

U heerlikheid en genade; sodat ons soos U

regverdiges ons roeping met vreugde kan

vervul. Amen

Here, vorm ons as kerk om:

HOOPVOL opwaarts te groei

Saam met ander gelowiges, tot volwassenheid

in Christus (Ef 1:4, 5:25; Kol 1:22; Gal 4:19)

GELOWIG afwaarts te groei

Gewortel in die liefde en waarheid van U, Drie-

Enige God (Ef 3:16-19)

LIEFDEVOL uitwaarts te groei

Waar alle nasies ruimte sal hê om in die takke

te kom nes maak (Mrk 4:32, Eseg 31:6)

Here, seën asseblief die kerk met:

1. Jong en entoesiastiese leraars om die

jongmense van ons kerk te bedien en te

H5: Seënbedes vir die Sinode

198

begelei tot 'n persoonlike en innige verhouding

met Jesus.

2. 'n Onderskeidingsvermoë by alle lidmate om

verby die goed wat geestelik irrelevant is te

kyk en u groter prentjie van versoening,

eenheid en liefde raak te sien.

3. Ouers - en veral vaders - wat hulle

verbondsbelofte nakom en 'n omgewing skep

waarbinne hul kinders vir Jesus waarlik sal

leer ken en liefkry.

Mag ons vreugde vind in die Woord van die

Here. Mag ons dit dag en nag oordink.

Mag ons wortels diep groei in die Fontein van

lewende water.

Mag ons op die regte tyd soet vrugte dra.

Mag ons takke koel skadukolle wees.

Mag die Here die kerk help om waarlik kerk te

kan wees, d.w.s. liggaam van Christus wat

deur 'n bepaalde leefwyse lig vir 'n baie

donker Suid Afrika moet/kan wees …

Hemel op aarde te wees (Ef 1:3), en dit met

ander te kan deel…

Soos suurdeeg …

Soos 'n boom wat vrugte dra (Ps 1:3)…vrugte

van vergifnis (vergewe), omgee en sorg …

(Ef 5)

Mag God ons so seën dat ons, soos `n

vrugbare boom, baie vrugte sal dra in die Oos

Kaap tot sy eer en verheerliking.

Mag die kerk soos 'n boom wees gewortel en

gegrondves in Christus se liefde. Mag elke

lidmaat vervul wees met die Heilige Gees en

deur Sy vrug van liefde, vreugde, vrede,

geduld, vriendelikheid, goedhartigheid,

getrouheid, nederigheid en selfbeheersing

sout vir ons land en lig vir ons wêreld wees.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!