05.05.2013 Views

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Sinode:

VOORSTEL 13

1. neem kennis van die uitdaging en bedreiging

wat die uitbreiding van Islam, veral in Afrika en die

Oos Kaap, inhou vir die kerk;

2. dra dit aan die SK op om deur navorsing en

voorstelle vir ringe en gemeentes te begelei om

op Bybelse wyse hierop te reageer; en

3. vra dat ringe en gemeentes:

3.1. moeite sal doen om hulself te vergewis van

die stand van sake rakende die uitbreiding van

Islam in hul onmiddellike omgewing;

3.2. kundiges soos Alastair Jolley (SIM, Port

Elizabeth) en Kamil Kiroglu (Egeiro, Jeffreysbaai)

sal nooi om gemeentes en ringe in te lig en toe te

rus oor hoe om op die uitdaging van Islam kan

reageer;

3.3. hande sal vat met mekaar, ander kerke en

vennote om die Evangelie sterker te vestig in

veral ons plattelandse gebied;

3.4. nuwe inisiatiewe sal aanpak om met deernis

die Evangelie te bring na Moslems in hul

omgewing.

Goedgekeur

1. Bedreiging

(Di CP Crous / CH van Heerden)

MOTIVERING

Ons is versigtig om dié woord te gebruik. Die

Sinode het oor die jare al baie dinge as bedreigings

identifiseer, en was nie altyd in die kol nie:

swart gevaar, rooi gevaar, pink gevaar, Buffalo

Rally, regstellende aksie, HIV/Vigs... identifiseer

as hierdie massiewe bedreigings, maar meer nog

is wysheid nodig oor hoe ons dit wat ons as bedreigings

identifiseer, dan as kerk, as liggaam van

Christus, aanspreek.

Hoekom ons wel die woord bedreiging gebruik,

sien mens deur te kyk na die volgende woord:

Afrika.

2. Afrika

Kyk na die kaart. Miskien dink jy saam aan Islam

in terme van Noord-Afrika (Arabiere), wel dit is

veel meer as dit. Die lyn, waar die groen lig

eindig, was vir 400 jaar stabiel. In hierdie laaste

jaar is dit besig om radikaal te verander.

Ivoorkus: Islamitiese revolusie 1 jaar gelede.

Mali: ʼn Maand gelede Islamitiese revolusie. Lees

Operation World (2010) oor Mali.

G: Handelinge van die Sinode

174

Van wes na oos kom teokrasie, kom Sharia, kom

vervolging. Die kerk word so te sê uitgewis.

Turkye, 1915, Armeense kerk (2 miljoen mense

uitgewis).

Die kerk het so te sê gesterf, en dit bly so vir

100de jare. Ons moenie hieroor illusies hê nie.

Ons lees van Oos-Kaapse renosters se ellendes,

harte breek, ons word kwaad, maar ons sukkel

om dit te voel vir mense: mense wat verlore is, vir

broers en susters wat gemartel, gebombardeer en

vermoor word.

3. Platteland

Derde woord: Platteland

Dit is waar die stryd plaaslik plaasvind. In die

Oos-Kaap platteland. In die Transkei. Niemand

kan sê dit raak my nie, en nie my gemeente nie.

Geopende Deure het ons geleer: ons het altyd

gepraat van die gelowiges wat vervolg word vir

hulle geloof … om nou anders te praat. Gelowiges

wat vervolg word vir ons geloof. Ons moet in

solidariteit staan met die kerk in Afrika. En ons

moet almal werk in die platteland. Transkei moet

weer op hierdie Sinode se tafel kom. Dis ʼn ander

onderwerp, maar dringend.

4. Deernis

Die laaste woord is deernis. Ons maak foute as

ons bedreigings nader met vrees! Ek wil hê ons

moet kan onderskei tussen Moslems en Islam. As

jy ʼn vrou sien toevou in haar doeke, man in sy

rok, is jy dadelik kwaad, vies? Hulle is nie ons

vyande nie. Islam is ʼn bedreiging, maar Moslems

is teiken van God se liefde!

Daar is allerlei videos wat ons kan gebruik om

mense bang te maak vir Islam, oor hul geboortesyfers

en toename, maar die kerk word nooit

geïnspireer deur vrees nie.

Ons is geroep om lief te hê. Ons word geroep om

God se Naam te verkondig, om sy roem en eer te

versprei. Die heilige God word daagliks gelaster

in die naam van Islam. Sy Naam en sy eer

beteken dat ons nie kan agteroor sit nie. Dit is

God se wens dat elke knie voor Hom sal buig, dat

sy eer geken sal word, dat sy genade ervaar sal

word. Dit is ons taak, ons opdrag om sy Naam te

verkondig. En ons beter wakker skrik.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!