05.05.2013 Views

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Tafel 10

Ons gebed is dat die boom van ons kerk die

vrugte geput uit die waterstroom van die

Woord, Christus sal uitdeel aan 'n honger

wêreld en dat die vermoeides en oorlaaides

sal rus en vrede in die koelte vind van ons

boom.

Tafel 15

Mag die NG Kerk Oos-Kaap haar vreugde vind

deur volgens die Woord te leef. Mag strome

van lewende water uit haar vloei en ons hele

gebied benat met God se genade. Mag sy

altyd die Here se leiding getrou volg!

Tafel 16

Ons bid dat die gelowiges deurlopend

immergroen sal wees wat bly groei en vrug dra

tot eer van God die Vader

Ons bid Ps 1:6 dat God ons sal help, dat ons

oë oop sal wees vir die omstandighede om

ons, dat ons sal kan onderskei waar en hoe

Hy ons wil lei... Sola Deo Gloria

In die Naam van die Vader, Seun en Gees bid

ons die sinode en gemeentes vrede, genade

en liefde toe. Mag God se teenwoordigheid in

en by ons wees soos 'n waterstroom by die

wortels van 'n boom. Mag Sy onverganklike

liefde wees soos voeding en mag die Gees

vrug gee wat nooit verwelk nie! Amen

Tafel 18

Ons gebed is dat Jes 55: 11 sal waar bly: "So

sal die woord wat uit my mond kom, ook wees,

dit sal nie onverrigter sake na My toe

terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek

gedoen wil hê en tot stand bring waarvoor Ek

dit gestuur het."

Tafel 20

Mag die Lewenskrag van 'n immergroen boom

by 'n fontein in droë Karoo,

die vreugde gebied deur 'n vrugteboom swaar

van vrug,

in die NGK in Oos-Kaap wees.

H5: Seënbedes vir die Sinode

195

Mag die Insig wat slegs die Vader se stem

bied,

die Moed deur die Gees geïnspireer,

só in ons toeneem dat die Kerk tot

seënvreugde vir ander sal wees -

die woestynfontein borrelend met Lewende

water deur die Seun gebied.

Amen

Tafel 22

Mag die krag van die Gees in ons leef sodat

ons vreugde vind in U Woord, die goddeloses

nader trek sodat hulle geseën kan word terwyl

ons opgewonde borrel waarvoor ons bestem

is, om vrugte op sy tyd te dra as ’n gawe van

God. Amen.

God is besig om Hom deur sy Gees aan ons te

toon as die God van: genade vrede

versoening en eenheid onder mekaar en ook

met ander. Dit alles in 'n opwindende gees van

vernuwing en genaakbaarheid om ander te

aanvaar soos wat hulle is en daardeur vir hulle

te seën. Nou kan ons vrugte met voete wees

wat wandel met God op pad na die wêreld.

Tafel 23

Mag julle gewortel bly in die Here Jesus

Christus

Mag julle nooit verdor nie

Mag julle vrugte tot seën wees

Mag julle vreugde hê en voorspoedig wees.

Onse Vader wat is die hemel is seën asseblief

hierdie jong boompies met U genade dat hulle

sterk wortels sal onwikkel en groot gesonde

bome word wat U Naam sal verkondig aan die

wêreld,

Slegs as dit U wil is.

Amen

Tafel 25

Mag die Here die NG Kerk in die Oos Kaap

seën.

Mag ons so vas in God se Woord gewortel

wees soos 'n boom by waterstrome.

Mag ons op die regte tyd vrugte dra tot seën

van ander.

Mag ons blare nie verdroog nie sodat die wat

moeg is in ons skadu kan rus.

Mag die kerk in al haar besluite en

voornemens voorspoedig wees.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!