05.05.2013 Views

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

HANDELINGE - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

F3.2: Tweede Verslag van die Tydelike Regskommissie

F3.2 TWEEDE VERSLAG VAN DIE TYDELIKE REGSKOMMISSIE VAN

DIE SINODE VAN DIE NG KERK IN OOS-KAAPLAND

1. KONSTITUERING

1.1 Die Kommissie konstitueer met die volgende lede: Di EGJ de G Schutte (sameroeper), HJ

Meyer, DF Oelofse, MR van der Spuy, JJ Louw, oudle BR Coetzee (Burgersdorp), WF Jurgens

(Somerstrand), en (dr) M Müller (Walmer).

2. GRONDHERVORMING

2.1 Die Tydelike Regskommissie (TRK) maak die volgende aanbeveling:

2.1.1 AANBEVELING:

2.1.1.1 Die Sinode gee opdrag aan die Sinodale Regskommissie om die volgende voorstelle deur te

gee aan die Algemene Taakgroep Regte vir moontlike opname in die Algemene Sinode Reglement 9.

2.1.1.2 Die Sinode erken die regverdigheid en noodsaaklikheid van grondhervorming.

2.1.1.3 Indien sodanige grondhervorming enige kerklike eiendomme sou raak, sal die kerk sy volle

samewerking daarmee verleen.

2.1.1.4 In die geval van enige vorm van grondonteiening, sal die NG Kerk:

2.1.1.4.1 in alle billikheid en regverdigheid die eise oorweeg;

2.1.1.4.2 die beginsels rondom die reëling van eiendomme, goedere en fondse (AS9) deurlopend in

sodanige prosesse as basis vir alle onderhandelinge benut;

2.1.1.4.3 die geldige bewys oor die eienaarskap van die kerklike eiendom te lewer; en

2.1.1.4.4 van die eisers verwag om die wettigheid van hulle aansprake met die nodige dokumentasie

staaf.

2.1.1.5 In die geval van ’n regsgeding of dispuut oor enige vorm van grondhervorming, sal die kerk

op die betrokke waardes en regte soos in die ter saaklike kerklike reglemente en die Grondwet van

die Republiek van Suid-Afrika vervat, beroep.

3. KENNIS VAN REVISIE

3.1 Skriftelike kennis van revisie in verband met die verkiesing van die assessor is ontvang.

3.2 AANBEVELING:

3.2.1 Die Sinode neem kennis dat die TRK oordeel in terme van Regl 1.17.1.2 dat die kennis van

revisie in verband met die verkiesing van die assessor ontvanklik is.

3.2.2 Die Sinode besluit dat, nadat die voorsteller en sekondant die revisie gemotiveer het, in terme

van Regl 1.17.4.2.2, verlof tot revisie toegestaan word al dan nie.

152

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!