05.05.2013 Views

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

21 En jou volk sal almal regverdiges wees, vir ewig sal hulle die land

besit - as lote deur My geplant, ‘n werk van my hande, tot my

verheerliking.

22 Die kleinste sal ‘n geslag word en die geringste ‘n magtige nasie.

Ek, die HERE, sal dit op die regte tyd gou laat kom.

Die HERE beloof dat Hy Israel sal verheerlik en dat die nasies haar

geregtigheid sal sien, en die konings haar heerlikheid. Dit is ‘n wonderlike

troos en versekering in hierdie dae waarin dit lyk asof Israel (die Blanke

Protestantse Westerse Nasies) net steeds nog meer en meer agteruitgaan

en die heiden al sterker en meer astrant word.

Lees Jes. 62:1-5.

In Jesaja 63 lees ons van die dag van wraak, en hoedat die Here self met

die nasies sal afreken en verlossing vir Israel sal bewerkstellig.

In Jesaja 64 bely Israel haar sonde;

In Jesaja 65:8-9; antwoord die HERE:

8 So spreek die HERE: Soos wanneer iemand mos vind in ‘n tros

druiwe en sê: Verniel dit nie, want daar is ‘n seën in - sal Ek doen

terwille van my knegte, om nie alles te verniel nie.

9 En Ek sal ‘n nakroos uit Jakob laat voortkom en uit Juda die

erfbesitter van my berge; en my uitverkorenes sal dit erflik in besit

neem en my knegte daar woon.

Die laaste gedeelte van Jesaja 65 en die hele Jesaja 66 beskryf vir ons die

heerlike en ewige seëninge van Israel in die nuwe aarde:

Jesaja 66:22;

Want soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek maak, voor

my aangesig sal bestaan, spreek die HERE, so sal julle nageslag en

julle naam bestendig wees.

191

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!