05.05.2013 Views

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Maar, Elía was die profeet aan die Tien Stamme van Israel. Dit was teen

die Tien Stamme, die Baäl aanbiddende Israel dat hy hierdie klag gemaak

het. Daarom is die mense van wie die apostel hier praat, wanneer hy die

vraag vra, “Het God miskien sy volk verstoot?” die tien stamme van Israel.

Die apostel assosieer dus heidense Israel van sy tyd met Israel van Elía se

tyd en vergelyk hulle soos hulle toe was in sy tyd. Daar was dus in die

apostel se tyd nie alleen ‘n ongeskonde uitverkiesing van ras in beide Israel

en die Jode nie, maar daar was ook ‘n uitverkiesing van Genade in Israel,

sowel as onder die Jode.

Ons het ‘n voorbeeld hiervan in die menigte van Israeliete in Handelinge 2,

waar hulle in Jerusalem vir die Pinksterfees bymekaargekom het. Hulle

was Jode sover dit hulle Godsdienstige oortuiging betref het, maar burgers

van baie nasies. Die Apostel Petrus het hulle as “Israeliete” - (Hand. 2:2)

aangespreek. Dit was terwille van die getroue minderheid in Israel in die

dae van Elía dat God die nasie nie algeheel verwerp het nie, en dit was

weer netso ter wille van die uitverkore oorblyfsel (Engels “remnant”) wat

God vooruit geken het (waarvan diegene in Paulus se dae ‘n voorbeeld

was) dat God die ras gespaar het.

Genade teenoor Werke

Die apostel pak nou die brandende kwessie van Genade teenoor Werke

aan. Dit is baie duidelik dat hy met die seksie van die kerk te doen gehad

het wat die bekeerlinge onder die Judaïsme wou plaas en daarop

aangedring het dat die rituele bepalings van die Wet van Moses onderhou

moes word, veral die besnydenis.

Ons lees dan die volgende:

Romeine 11:6-8;

6 En as dit deur genade is, dan is dit nie meer uit die werke nie;

anders is die genade geen genade meer nie. En as dit uit die

werke is, dan is dit nie meer genade nie; anders is die werk geen

werk meer nie.

7 Wat dan? Wat Israel soek, dit het hy nie verkry nie; maar die

uitverkorenes het dit verkry en die ander is verhard.

Word Israel hier teenoor die uitverkiesing gestel?

Nee, Israel is die geheel; en Israel nasionaal as ‘n geheel het nie “verkry”

nie - (Rom. 11:7). Die eleksie of uitverkorenes is deel van Israel, hulle het

net ‘n dieper insig as “die ander”, en die uitverkorenes het verkry. Die feit

van hierdie uitverkiesing van genade in Israel, soos die Apostel Paulus in

Romeine 9:29 uit Jesaja aanhaal, het Israel gespaar van dieselfde ramp

275

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!