05.05.2013 Views

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

haar beskik om vir ewig sy uitverkore koninkryk van priesters en ‘n heilige

nasie te wees.

Vgl. Exodus 19:5-6; Jes. 61:6; Jes. 62:2, 12; 1 Petrus 2:5, 9-10.

Dit is baie duidelik dat ons nie hier van die uitverkiesing of verwerping van

enkelinge met betrekking tot saligheid en van die ewige lewe, lees nie.

Ons lees van ‘n ras wat uitverkies of geselekteer is om “ ‘n voorwerp tot

eer” - (Rom. 9:21; Jer. 18:1-6) in die diens van die Here te wees.

En die hoofdoel van daardie diens was sodat;

“en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word” -

Gén.12:3.

“en in jou en jou nageslag sal al die geslagte van die aarde geseën

word” - Gén. 28:14.

in jou sal al die volke geseën word - Gal 3:8.

Nou is aan Abraham die beloftes toegesê en aan sy saad. Hy sê nie: En

aan die sade, asof dit op baie sien nie, maar op een:

“En aan jou saad, dit is Christus” - Gal. 3:16.

Farao was verwek, nie as ‘n enkeling nie, maar sodat in hom as die koning

van Egipte, amptelik, die Koning van Israel sy almag kon openbaar, en dit

kon gebruik as ‘n les vir die nasies van die wêreld.

In die Engelse vertaling van die Bybel deur Ferrar Fenton lees dit:

“That He might show His government”.

Dit gaan nou weer gebeur wanneer die Here self die heidense magte wat

nou teen ons vergader, gaan vernietig; die profete is daar vol van.

Maar het die Here die reg gehad, en was Hy geregverdig in die uitoefening

van daardie reg om ‘n ras vir die uitvoering van sy raadsbesluite te

selekteer, en sodoende van daardie ras “‘n voorwerp tot eer te maak?”

Lees nou weer self Romeine 9:14-21.

Let daarop dat elke voorwerp deur God gemaak is.

Elke voorwerp is gemaak om diens te lewer.

Sommige voorwerpe is vir die kombuis vir opwas doeleindes, ander weer

vir die musiekkamer, die biblioteek, die sitkamer: almal dien, sommige tot

eer as voorwerpe van barmhartigheid.

Nou trek die apostel sy argumente nader tot spesifieke feite met betrekking

tot hierdie besondere uitverkore Israeliete, en hulle posisie ten opsigte van

die verbond en die evangelie ten tye van die skrywe van:

Romeine 9:22-24;

22 En as God, al wil Hy sy toorn bewys en sy mag bekend maak, tog

met groot lankmoedigheid die voorwerpe van toorn wat vir die

verderf toeberei is, verdra het,

23 juis om bekend te maak die rykdom van sy heerlikheid oor die

voorwerpe van barmhartigheid wat Hy voorberei het tot heerlikheid,

24 ons naamlik wat Hy geroep het, nie alleen uit (vanuit) die Jode nie,

maar ook uit (vanuit) die heidene?

263

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!