05.05.2013 Views

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dit was deur die geskiedenis bevestig. Maar dan kom ook die belofte van

verlossing en uiteindelike herstel - (Hoséa 1:10-12; Hoséa 2:15-19).

2) Jesaja: Die profesie van die verowering van Israel (die tien stamme)

deur Assirië, soos deur Jesaja voorspel, en soos die geskiedenis dit vir ons

bevestig.

3) Elía: Die groot oproep van Israel (die tien stamme) na berg Karmel deur

koning Agab, en die groot kragmeting daar tussen die profete van Baäl en

Elía.

Hierdie is almal feite in die geskiedenis van Israel (die tien stamme) en nie

in die geskiedenis van Juda nie, en ook nie in die geskiedenis van enige

ander nasie nie.

Die indeling van Israel (die tien stamme) onder die heidene is dus in

ooreenstemming met die profesieë. Daar was ‘n groot doel daarmee. Die

voorneme en voorbereiding van God vir:

“die aanneming tot kinders” - (Rom. 9:4; Hoséa 1:10) van Israel, het hierin

opgesluit gelê.

Kyk weer eens na Israel se “Verbondsregte of Erfregte” (Bill of Rights) -

(Rom. 9:4-5).

Hierdie voorneme van God om Israel eers onder die heidene te laat ingaan,

en hulle dan vandaar, vanuit die heidene te verlos, het ook vir die heidene

‘n deur van hoop en verlossing oopgemaak. Hulle val, wat hulle ‘n deel van

die heidene laat word het deur God se tydelike skeibrief wat Hy aan hulle

gegee het, was ook in ooreenstemming met God se plan van liefde - (vgl.

Joh. 3:16) om die hele wêreld te red. Maar nog altyd sou die hele Israel die

hoofkanaal van hierdie verlossingsplan wees, deur wie die redding wat

daar alleen in Christus is, sou vloei.

Ons moet dus nie die fout maak om hierdie “aanneming tot kinders” te

beskou as ‘n plan wat as het ware maar eers later gekom het nie. O nee,

dit was alreeds so ingereken in die eersgeboortereg van Israel, soos ons al

so herhaaldelik in hierdie boek beklemtoon het.

Om die waarheid te sê, as ons liewe Heer in sy groot liefde en genade die

waarheid in sy volle heerlikheid deur die krag van die Heilige Gees vir u

laat oopgaan, sal u sien dat dit in die Godsplan vanaf die grondlegging van

die wêreld so vasgelê is.

Daar is nie so iets dat ‘n gedagte vir God eers later byval nie. Soos ons dit

in Engels sou sê: “God has no after-thoughts”. Hy het sy plan noukeurig

vanaf die begin uitgewerk. Die Lam is geslag vanaf die grondlegging van

267

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!