05.05.2013 Views

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Sou God, wat baie streng bevele aan die volk van Israel gegee het om nie

met vreemdes te ondertrou nie, toegelaat het dat die Heilige Saad so

vertroebel word?

Sien: 2 Sam. 11:3,21,24; 2 Sam. 12:9-10; 2 Sam. 23:39; 1 Kon. 15:5;

met Gén. 25:20; Gén 28:5; Gén. 31:20,24; Deut. 26:5; Ex. 2:21.

Sien ook Nehemía 13:1-3.

Sou ‘n man soos Boas hierdie wette verontagsaam het? Hy het dan so

seker gemaak dat hy volgens die wet van naasbestaandes handel, voordat

hy vir Rut tot vrou geneem het. Is dit denkbaar dat Jesus van heidense

afkoms kon wees?

In Deuteronómium 23:3 lees ons;

3 Geen Ammoniet of Moabiet mag in die vergadering van die HERE

kom nie; selfs hulle tiende geslag mag nooit in die vergadering van

die HERE kom nie;

Maar wanneer dit by die afstamming van Jesus kom, maak dit blykbaar nie

die minste saak volgens die algemene opvatting van die meeste leraars

nie. Hoe slordig is ons tog nie met die Skrif nie. Is dit dan nie waar wat

Hoséa sê nie?

Hoséa 4:6;

6 My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jy die

kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die

priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God

vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet.

Of hierdie een:

“As daar geen openbaring is nie, word die volk bandeloos; -

(Spr. 29:18).

Die seën wat Jakob op die punt was om oor Efraim en Manasse uit te

spreek, is van die allergrootste belang. Dis daarom dat ons hierdie saak

van hulle identiteit eers van naderby moet betrag.

Efraim en Manasse.

Hulle was die twee seuns van Josef, en Manasse was die eersgeborene.

Josef was die lieflingseun van Jakob. Die seën van Josef het oorgegaan

op Efraim en Manasse.

In Génesis 48:5 sien ons dat Jakob die seën van Ruben die eersgeborene

aan hulle gegee het. Dit wil sê hulle het die eersgeboortereg ontvang en

nie Juda nie. Dit is van die uiterste belang.

68

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!