05.05.2013 Views

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

“ - - - - Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan ‘n

volk gegee word wat die vrugte daarvan sal dra” - (Matt. 21:43).

Onder die nasies wat deur die “tien slawe” voorgestel word, sal daar

diegene wees wat nie sal kan rekenskap van hulle rentmeesterskap gee

nie, soos ons kan sien uit die strawwe oordeel wat daar gevel is oor die

slaaf wat geweier het om te woeker met die geld wat aan hom toevertrou

is.

Bring Hier

Daar was ook nog bo en behalwe die tien slawe, sy “medeburgers”. Hulle

is die Jode wat nog altyd dwarsdeur die afgelope eeue verklaar het dat

hulle nie die soewereiniteit van Jesus Christus oor hulle aanvaar nie. Met

die uitsondering van ‘n paar enkele Jode wat Jesus Christus as hulle

Saligmaker aangeneem het, het hulle dit baie duidelik gemaak gedurende

hierdie tyd waarin ons Here Jesus nog van die aarde afwesig is. Die rede

vir die verskriklike oordele oor hulle begin dus ook nou baie duidelik te

word.

Die Jode wat na Palestina teruggekeer het, en nog terugkeer, is die vyande

van ons Here Jesus van wie Hy gesê het: “Bring hulle hier.” Dit is, bring

hulle na Palestina. Die Sionistiese beweging is dus nie ‘n terugkeer van

die Huis van Israel na die land van hulle voorvaders nie; inteendeel, dit is

die versameling van die vyande van ons Heer vir die finale voltrekking van

die oordeel oor hulle omdat hulle Hom verwerp het.

Die laaste tonele van hierdie gelykenis sal nie afgespeel word voor die

terugkeer van die “Man van hoë familie” nie. Siende dat hierdie bedeling

nou spoedig sy einde nader, moet Jesus Christus nou binnekort terugkeer

om sy Koninkryk oor te neem. Dit is dus besonder betekenisvol dat die

Sioniste nou besig is om in Palestina te versamel. Hulle keer terug onder

‘n drang wat hulle self nie juis kan omskryf nie.

In sy “Reviev of World Affairs” -- Destiny vir April 1949, skryf De Courcy as

volg:

“Eienaardige dinge vind in Palestina plaas. Ons waarnemers was getref

deur die eienaardige houding wat deur diegene wat na Sion gereis het na

die oorlog, aangeneem is. Dit skyn asof hulle een of ander sonderlinge

teken gesien het, wat hulle gedwonge gevoel het om te volg, wat die prys

ook al mag wees. Ons het dit oor en oor gehoor. Hierdie eienaardige

mense het ‘iets’ gesien”.

94

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!