05.05.2013 Views

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

Verlore Tien Stamme

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die derde slag: wat die Edomiete die saad van Israel toegedien het, was

by die geleentheid van die val van Jerusalem wat volgens Josephus in die

jaar 66 n.C. begin het. Toe die Romeinse leërs die stad omsingel het, het

die heethoofde binne die stad sonder toestemming die roekelose

Edomietiese hordes genooi om hulle te kom help met die verdediging van

die stad.

Onder die aanvoering van ‘n sekere Johannes van Gischala, en sonder die

wete van die priesters, het die heethoofde in die geheim met die Edomiete

geonderhandel en hulle om hulp gevra; sodoende het 20,000 van hulle

kom stelling inneem voor Jerusalem - (Josephus: Wars IV, IV, 1, 2).

Die priesters het die eis van die Edomiete om die stad binne te gaan op

grond van hulle bloedverwantskap deur Esau weerstaan. Hulle het gesê

dat hulle net soveel reg het op die stad as die Jode, en dat hulle dit saam

met hulle sal verdedig - (Wars IV, IV, 4).

Sonder die wete van die betroubare leiers van die volk, het die heethoofde

in die geheim een van die poorte van die stad oopgemaak en die Edomiete

laat inkom. ‘n Verskriklike slagting het gevolg, waarin die Edomiete al hulle

haat op die Jode tot so ‘n mate losgelaat het, dat hulle moeg en sat geraak

het van bloed. Die strate van Jerusalem het letterlik gevloei van die bloed -

(Wars IV, V, 1-5). Josephus skat dat ongeveer een en ‘n half miljoen Jode

in die val van Jerusalem omgekom het, hierin, soos ons sien, het die

Edomiete nie ‘n geringe aandeel gehad nie.

Hierdie vreemde elemente wat sedert daardie tyd die Joodse Nasie

heeltemal ingeneem en totaal oorheers het, het nog geeneen van hulle

wrede en sluwe eienskappe verloor nie. Dit is nog steeds die instink van

die adder wat een uiteindelike doel voor oë het, en dit is om die Saad van

die vrou te vernietig. Laat ons pseudo wetenskaplikes maar sê wat hulle

wil, die oorerwingskrag is nog altyd sterker as die omgewings invloed. Die

wet staan vas vir alle tye: Elke saad sal voortbring volgens sy soort.

“Kan ‘n Kusiet sy vel verander of ‘n luiperd sy vlekke? Dan sal julle

ook in staat wees om goed te doen, julle wat gewend is om kwaad

te doen” -- (Jer. 13:23).

Die moderne Israeli Staat het in 1948 tot stand gekom na ‘n vlaag van

geweld en bedrog soos in die dae van die val van Jerusalem. Dit was in

hierdie tyd dat Graaf Bernadotte vermoor is.

Die Joodse nasie deur die saad van geweld verswelg

In hulle poging om Israel uit te wis - (Ex. 17:8-16), kan dit gesê word dat

Esau ‘n groot rol gespeel het in die vernietiging van ook die Joodse nasie,

wat deur die Romeine onder Titus in die jaar 70 n.C. voltooi is. So absoluut

87

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!