06.05.2013 Views

12/2012

12/2012

12/2012

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Liewe Ouers

12/2013

Die tweede kwartaal is in volle swang. Almal het heerlik gerus, Suid-Afrika vol getoer of net by die huis

gebly. Ons het net weer bewus geword van hoe ons as skool met sy ouers, leerlinge en onderwysers deur

ons hemelse Vader beskerm en geseën word. Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir die wat

hom liefhet.

Terwyl ek besig is om te skryf, besef ek dat die winter is stadig maar seker besig om nader te kom. Aan die

begin van die jaar het ek in lig skool toe gery. Nou moet al wat ‘n lig is, aangeskakel word om te sien wat

gebeur. Ek staan nog steeds, al is dit donker, met ‘n lied in my hart op vir die rit na Menlopark. Die realiteit

het al lankal ingesink dat ek deel is van die wonderlike skool en sy kinders, maar ‘n knyp is nog steeds nou

en dan nodig om dit te besef en te waardeer.

Die aktiwiteite van die tweede kwartaal is net so baie en veeleisend soos die eerste kwartaal. Die eksamen

gaan sy besondere eise stel en die wintersportsoorte gaan voort. Ons leerders onderskei hulle egter van

ander, met ongeëwenaarde werksetiek, toewyding en lojaliteit, sodat ek glo hierdie eise wat gestel word,

suksesvol oorkom sal word.

Absolut Menlo!

Schalk Reynders

HOOF

2014– toelating

Die Departement van Onderwys bepaal

dat Inskrywings en herregistrasies op 21

Mei sluit.

16/4 Menlo-hokkie vs Noordheuwel, Eerstes (seuns en dogters)(tuis) / 17/4 Menlo-hokkie vs

Waterkloof, Seunsliga (tuis), Menlo-netbal vs Eldoraigne, liga (tuis) / 19/4 Rapporte uitdeel, Menlo-

hokkie vs Zwartkops, dogtersliga (B & C-spanne)(tuis) / 20/4 Menlo-hokkie vs Zwartkop, dogtersliga (A-

spanne)(tuis), //Menlo-hokkie vs Waterkloof, vriendskaplik (dogters B & C-spanne)(weg), Menlo-netbal vs

Waterkloof, liga (weg); Menlo-rugby vs Waterkloof, liga (weg); Menlo-netbal vs Garsfontein, liga (tuis); Menlo

-netbal vs Girls High, liga (tuis) / 23/4 Oueraand 17:30 – 20:00 / 30/4 Sportsimposium 18:00 /

2/5 Affie-koorfees / 8/5 Pretoria Eisteddfod / 18/5 Menlo-koorfees / 21/5 MENLO-OPEDAG

14:30 / 25/5 ATKV-streeksuitdun / 7/9 MENLOFEES

Menlo-finaliste in die Wêreldkaart-kompetisie

Menlo-kuns het twee NASIONALE FINALISTE in die wêreldkaartkompetisie – dis dan nou 2 uit 6008inskrywings!

Ons het ‘n graad 8–finalis, Brenda Korb en ons graad 9-finalis is Shane Langley! Die kaarte

word in Dresden, Duitsland, uitgestal by die ICA konferensie van die Internasionale Kartografiese Organisasie.

Margot, waarvan verlede week vertel is, se vlag hang nou in die Noordpool.

Margot se vlag in die Noordpool!

2012 Hernasien van matriekvraestelle

Na die hernasien van die 2012-matriekvraestelle sluit ons 2012 af met 767 A’s (en 553 B’s en 343 C’s) VIR

250 matrieks.

Ons het ‘n 100%-slaagsyfer en ‘n 92%-graadvrystelling.

AFRIKAANS 108 A’s en 75% gemiddeld, ENGLISH HL 33 A’s en 80%, ENGLISH 68A’s en 74%,

WISKUNDE 59 A’s en 70%, WISKUNDE GELETTERDHEID 12 A’s en 70%, LO 175 A’s en 80%,

BESIGHEIDSTUDIES 21 A’s en 62%, DRAMA 8 A’s en 74%, DUITS 12 A’s en 81%, EKONOMIE 11 A’s en

66%, FW 47 A’s en 72%, FRANS 11 A’s en 74%, GASVRYHEID STUDIES 4A’s en 64%, GEOGRAFIE 9A’s en

69%, GESKIEDENIS 11A’s en 70%, IT 5 A’s en 74%, IGO 15 A’s en 72%. LW 33 A’s en 74%, MEG. TEG. 1

A en 61%, MUSIEK 3(100%) 85%, RTT 7 A’s en 65%, REK 51 A’s en 79%, TOERISME 9 A’s en 69%,

KUNS 22 A’s en 84%, ALPHA WISKUNDE 13 A’s en 72%, ONTWERP 9 A’s en 90%.

10’s = 1, 9A’s = 8, 8A’s = 9, 7A’s = 21, 6A’s = 17, 5 x A’s = 15, 4 x A’s = 3, 3 x A’s = 39, 2 x A’s =27, 1 x

A = 37

Vriendskaplik teen

H/S Noordheuwel

O/15A verloor 13-20 O/15B verloor 15-19

O/15C wen 18-13 O/15D wen 13-12

O/16A wen 27-14 O/16B wen 23-18

O/16C wen 26-1 O/16D wen 23-6

O/17A wen 16-15 O/17B wen 23-9

O/19A wen 38-18 O/19B wen 26-9

O/19C verloor 12-17 O/19D verloor 14-17

St Mary’s Hockey

Festival (Dogters),

13 April

(met die Pretoria-skole helder gedruk)

1. St Andrews

2. Somerset College

3. St Mary’s Waverley

4. Windhoek

5. DF Malan

6. Menlopark

7. Herschel

8. St Stithians

9. Garsfontein / Bloemhof

11. DGC/Eunice

13. Kingswood

14. Waterkloof

15. PMB Girls High / Pearson

17. Peterhouse / TWC

19. Pretoria Girls High

20. Collegiate

21. Affies

22. St Mary’s Festival

Seunshokkie

Die eerstespan en onder 16A-seuns toer

na Kearsney College in KZN vanaf 3 – 7

April vir ‘n hokkiekliniek met fantastiese

fasiliteite en ‘n pragtige kampus.

Vir die eerste keer is ons seuns aan

“binnenshuise hokkie” blootgestel wat

hulle baie geniet het.

Soggens was daar afrigtingsessies en in die

middae en aande 2 wedstryde op die astrobaan

en een binnenshuise wedstryd.

Die eerstespan het al hulle wedstryde

gewen en een gelykop gespeel, en die

onder 16’s het ook baie goed gespeel.

Ons het ook vinnig ‘n draai by die see

gemaak en kon op Kingspark die

wedstryd tussen die Sharks en Crusaders

gaan kyk.

Vriendskaplik teen

H/S Diamantveld, 13 April

O/14A wen 36-5 O/14B wen 54-14,

O/15A wen 27-7 O/15B wen 44-0

O/16A wen 55-7 O/16B wen 38-0

Eerstes verloor 17-22 2des wen 50-10

Menlo-trots!

Stefan du Toit (gr. 12) en Monica Jansen van Rensburg (gr. 10) het

die afgelope vakansie aan die Suid-Afrikaanse geslote juniorskaak

kampioenskappe deelgeneem.

Stefan het die O/18 seunsafdeling en Monica die O/16-dogters

afdeling gewen. Lekker om sommer 2 SA-skaakampioene in een

skool te hê!

Akademie vir leeruitnemendheid

STUDIEMETODES

Leer die volgende: Verbeter memorisering / Verhoog fokus en aandag /

Bekamp aandagafleibaarheid en stres / Bepaling en inoefening van leervoorkeure

/ Uitsoek van sleutelwoorde en hoofgedagtes / Verhoog motive-ring /

Beplanning van huiswerk en studie / Vasstelling en hantering van

leerprobleme / Musiek tydens studie / Bevorder gesonde studiegewoontes

Verdere dienste: Breinprofiele, vakkeuse, loopbaankeuse.

Johan le Roux 0718636849

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!