13.07.2015 Views

Absolut finansiële vergadering Menlo-klerebank - Hoërskool ...

Absolut finansiële vergadering Menlo-klerebank - Hoërskool ...

Absolut finansiële vergadering Menlo-klerebank - Hoërskool ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Liewe OuersEffe uit die gewone om hierdie te plaas, ek weet,maar ‘n liewe mamma stuur die e-pos na my toeen ek weet net – hier met die jaar amper tweederdes op sy rug, sal elke Menlo-ma by hierdieoutjie aanklank vind.My vrou was besig om haar lisensie by die Munisipaleverkeerskantoor te hernu, toe die klerk vrawatter tipe beroep sy beoefen. Onseker hoe omdie vraag te beantwoord, huiwer sy ...”Wat ekbedoel,” sê die klerk, “Het u 'n werk, of is u net 'n...?” Natuurlik het ek 'n werk, ”sê my vrou blitsig.Ek is 'n Ma.” Ons lys nie Ma's as 'n beroep nie,maar Huisvrou sal goed wees, stel die klerk metempatie voor. Die klerk het na 'n professionelevrou gelyk, self-versekerd, bekwaam, en seker inbesit van een of ander hoë en belangrike titel, ietssoos Interrogasie Beampte of Stadsregistrateur‟.Wat is u beroep? My vrou antwoord doodluiters:“Ek is Navorsings Assosiaat in die studieveld vanKinder-Ontwikkeling- en Arbeids- Verhoudinge.”Die klerk, hou op met skryf en kyk op na my vrou.Mag ek vra, sê die klerk met nuwe belangstelling,wat presies doen u in u veld?”Ek het „n voortdurende program van navorsing,(watter ma het nie?) in die laboratorium en in dieveld (normaalweg sou sy sê binnenshuis enbuitenshuis). Ek is besig met my Meesters, (eerstedie Here en dan die hele familie) en ek het alreedsvier toekennings (almal dogters). Hierdie werk isnatuurlik een van die mees veeleisende beroepe indie geesteswetenskappe, (enige ma wat wil stry?)Ek werk gereeld 14 ure per dag, (24 is meestal diegeval). Maar die werk is 'n groter uitdaging as diemeeste alledaagse beroepe en die vergoeding iseerder die satisfaksie wat ek daaruit kry, as diegeld.” Daar was 'n duidelike toon van respek in dieklerk se stem nadat sy die vraelys verder voltooihet, opgestaan, en my vrou met die hoogste agtingpersoonlik tot by die deur vergesel het.Toe my vrou by die huis kom, opgeruimd met haarnuwe skitterende beroep, word sy gegroet deurhaar laboratorium assistente 13, 7 en 3 jaar oud.In die slaapkamer kon sy ons nuwe eksperimentelemodel (6 maande oud) in die kinderontwikkelingsprogram hoor, wat besig is om 'nnuwe vokale patroon uit te toets.. En sy is nou opdie amptelike munisipale rekords vasgelê asiemand wat meer uitmuntend en onmisbaar aandie mensdom is as net nog 'n Ma‟. Moederskap!Wat 'n wonderlike beroep!ABSOLUT Menlo-ouersAnnieka MoolmanDagboek7/9 Lentegala10/9 Menlo-Gholfdag21/10 Menlo-koor & Cara sing met Laurika Rauch8/11 Finansiële vergadering 18:302/12 KerskonsertMenlofees-naweek breek aan:VrydagaandKrieket 20/20 Bash: Menlo Eerstes vs Noordkaapkrieketspan!Vrydagaand 18:00-21:00 .Dis „n bring en braai en jou toegangskaartjie is „nMENLO-FEESKAARTJIE of -BANDJIE! Hierdie isgroter as groot en prettiger as PRET!SaterdagMenlofees met Heuwels FantastiesElektroniese Inbetalings:Ons versoek u om die volgende in ag te neemwanneer u internetbetalings maak::Verwysing op begunstigde se bankstaat (dieskool is die begunstigde in die geval):Voorbeeld: as u iets anders behalwe skoolfondsbetaal:VERWYSING OP BEGUNSTIGDE BANKSTAAT:D FOURIEHokkietoer, ofH J V RENSBURG Metaalwerk ofP V VUURENG DU PREEZRugbytoer ofNetbal BarnyardIndien u skoolfonds betaal mag u slegs uskoolfonds verwysingsno gebruik (no verskynregs bo op rekeningstaat). Voorbeeld:Verwysing op skool bankstaat:DPL009VNI001GRO010Faks bewys na: 012 368 6827 of e-posmariana@menlopark.co.zaAbsolut finansiële vergaderingMaandag, 8 November: Begrotingsvergadering virgoedkeuring deur die ouers 18:30, OuditoriumBywoning van hierdie vergaderings deur onsMenlo-ouers is „n absolute noodsaaklikheid omons formidabele skool op sy wiele te hou! Dankieby voorbaat dat ons op u kan staatmaak. WeesMenlo-aktief!Menlo-klerebankDie klerebank is absoluut dringend op soek naMenlo-skoolsweetpakke. Handig asseblief in byCaro by die Menlo-ontvangs!Baie geluk aan ons nuwe Parkieraad se nuutverkose leiers: Pieter Scribante is ons hoofseunvir 2011, Charné van Biljon ons Hoofmeisieen Magrietjie Pelser ons Parkieraadvoorsitter.Graadleiers (graad 12): Pieter Scribante enCharné van Biljon met die Matriekraad:Jannis Basson, Paul Boer, Lehan Brits, SchalkBuys, Louis-Martin Cloete, Reghardt Coetzee,Kruger De Waal, Ben-Louis De Wet, Anrich DuPlessis, Herman Mans, Sias Mulder, Hardu Nel,Kevin Saunders, Manny Schulte, Erje Smith,Wilhelm Spruyt, Mardu Swanepoel, JacquesTempelhoff, Regardt Verster, Willem Wannenburg.Camille Castelyn, Nika Claassen, Jeanette DeWaal, Jani Doms, Elaine Eschberger, MelanieHeunis, Anika Johnson, Ineke Kerling, EttrusiaLeach, Wina Lombard, Beate Louw, SimoneLubbe, Sarah Nieuwoudt, Magrietjie Pelser,Yvonne Pienaar, Anjo Pronk, Sonja Scholtz, JanaVan Dalen, Karli van Niekerk en Inge Viljoen.

Teater te koop. Kaartjieverkope het reeds opMaandag 23 Augustus geopen!!!Matrieks skryf eksamenSterkte aan ons formidabele 2010 -Matrieks watpas met die Rekordeksamen begin het! AbsolutMatrieks vir Absolut Akademie!Franse UitruilSurina Dippenaar (een van die Graad 10‟s) hetverlede week vertrek om 5 maande as uitruilstudentin Frankryk deur te bring. Sy is een vannet 25 skoliere wat wêreldwyd gekeur is vir dieprogram en is die enigste Suid-Afrikaner in diegroep. Tydens die tydperk sal sy by ʼn gesin inSalmbach in die noord-ooste van Frankryk woonen by die plaaslike hoërskool skoolgaan.Gewoonlik word studente in dieselfde graad aswaarin hulle is geplaas, maar tydens die keuringwas die mense so beïndruk met MENLO seakademiese standaarde dat sy die skooljaar watop 1 September begin in graad 11 sal aanpak.Sonder twyfel gaan sy die Franse iets van dieMENLO gees leer.Design an AdBaie geluk aan ons Design-an-AD wenners!Gustav Steenkamp is aangewys as die algehelewenner en sy kunswerk verskyn op die PretoriaNews-voorblad. Wat „n absolute prestasie!Armsvol drukkies ook aan Heinrich van Niekerk(wenner gr 8- & 9-kategorie) met sy advertensievir Chevrolet. Geluk ook aan Martie de Leeuw met„n derde plek met haar Assupol-advertensie.Ook geluk aan Louise Hoffmann, WölterSteenkamp, Raymond Grimm Christelle Serfonteinwie se kunswerke in die Design an Ad-bylae vanPretoria News verskyn het.Ons is trots op Mila Bolt wie se kunswerk ook „nbesondere vermelding vir die voorblad gekry het.Laurika Rauch sing by Menlo!Op Donderdag, 21 Oktober, as deel van dieMenlovaria Kunstefees en ten bate van „nliefdadigheidsorganisasie, sing Laurika Rauch inons skoolsaal. Die konsert begin 19:00 en dievoorprogram sluit die koor, Cara Pistorius,Aanklank en almal saam op die verhoog met diealombekende Kyk hoe glinster die maan...Daarna sing Laurika haar skatkis van goue treffersoor die jare. Die konsert is in die vorm van „nSoiree. Daar is tafels en stoele. Elkeen bring syeie drink- en eetgoedjies en kom geniet „n aandvan ongelooflike musiek!Kaartjies is R150 en R120 vanaf Ma 6/9 beskikbaarby me Lizette Lombard in die voorste kantoorvan die skool vanaf 08:00 tot 13:00 daagliksMenlo-Koor se KerskonsertEen van die hoogtepunte op die skool se kalenderis die Kerskonsert van die koor. Dit vind plaas opDonderdag, 2 Desember 2010, om 19:00 in dienuwe Brooklynn Teater. Kaartjies is by BrooklynnTwee van Die Hoërskool Menlopark se dogterskaakspelers,Lenke van Aarde en MireilleHavenga, is pas terug uit Gaborone, Botswana,waar hulle as lede van die Suid-Afrikaanse JuniorSkaakspan deelgeneem het aan die Afrika JeugSkaakkampioenskappe.Slegs 6 meisies nasionaal is gekies om aanhierdie nasionale kampioenskap deel te neem met2 van die 6 dus Menlo Skaak-dames.Beide Lenke en Mireille eindig algeheel tweede enons Mireille wat nou eers in gr 8 is, moes in dieo/18-kategorie deelneem. ABSOLUT LENKE ENMIREILLE!MENLOPARK 4DE XI VS GARSFONTEIN 3DE XIMenlo 127/6 (Ruan de Jonge 60,Charel du Plessis 16)Garsies 128/5Garsfontein wen met 5 paaltjiesMENLOPARK O/14 A VS GARSFONTEIN O/14 AMenlo 186/3 (Abrie Smit 106, CJ de Wet 35)Garsies 109/7 (Junior Roux 2/20, Conrad deJager 2/15)Menlopark wen met 77 lopiesMENLOPARK O/15 B VS AFFIES O/15 BAffies 152/6Menlo 55 almal uitAffies wen met 97 lopiesMENLOPARK O/15 A VS GARSFONTEIN O/15 AMenlo 308/7 (Robert Cater 80, Louis Storm79, Strijger van Heerden 70)Garsies 207/8Menlopark wen met 101 lopiesMENLOPARK 2DE XI VS CENTURION 2DE XIMenlo 255 almal uit (Zardo Stoop 55,Raymond Jansen 52,Charl vd Merwe54)Centurion 215 almal uit (Richardt Saaiman 3/44,Basjan Basson 3/31)Menlopark wen met 50 lopiesMENLO 3DE XI VS JOHN VORSTER 2DE XIMenlo 168 almal uit (Kruger de Waal 48,Hanno Pretorius 46)JV 115 almal uit (Junior Roux 5/11, NevilleLeach 4/33)Menlopark wen met 53 lopiesMENLOPARK 1STE XI VS CENTURION 1STE XICenturion 263/9 (Hannes Engelbrecht 3/53)Menlo 230/9 (Richardt Frenz 74, GlennFoxcroft 54)Centurion wen met 33 lopies

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!