13.07.2015 Views

Absolut finansiële vergadering Menlo-klerebank - Hoërskool ...

Absolut finansiële vergadering Menlo-klerebank - Hoërskool ...

Absolut finansiële vergadering Menlo-klerebank - Hoërskool ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Teater te koop. Kaartjieverkope het reeds opMaandag 23 Augustus geopen!!!Matrieks skryf eksamenSterkte aan ons formidabele 2010 -Matrieks watpas met die Rekordeksamen begin het! AbsolutMatrieks vir Absolut Akademie!Franse UitruilSurina Dippenaar (een van die Graad 10‟s) hetverlede week vertrek om 5 maande as uitruilstudentin Frankryk deur te bring. Sy is een vannet 25 skoliere wat wêreldwyd gekeur is vir dieprogram en is die enigste Suid-Afrikaner in diegroep. Tydens die tydperk sal sy by ʼn gesin inSalmbach in die noord-ooste van Frankryk woonen by die plaaslike hoërskool skoolgaan.Gewoonlik word studente in dieselfde graad aswaarin hulle is geplaas, maar tydens die keuringwas die mense so beïndruk met MENLO seakademiese standaarde dat sy die skooljaar watop 1 September begin in graad 11 sal aanpak.Sonder twyfel gaan sy die Franse iets van dieMENLO gees leer.Design an AdBaie geluk aan ons Design-an-AD wenners!Gustav Steenkamp is aangewys as die algehelewenner en sy kunswerk verskyn op die PretoriaNews-voorblad. Wat „n absolute prestasie!Armsvol drukkies ook aan Heinrich van Niekerk(wenner gr 8- & 9-kategorie) met sy advertensievir Chevrolet. Geluk ook aan Martie de Leeuw met„n derde plek met haar Assupol-advertensie.Ook geluk aan Louise Hoffmann, WölterSteenkamp, Raymond Grimm Christelle Serfonteinwie se kunswerke in die Design an Ad-bylae vanPretoria News verskyn het.Ons is trots op Mila Bolt wie se kunswerk ook „nbesondere vermelding vir die voorblad gekry het.Laurika Rauch sing by Menlo!Op Donderdag, 21 Oktober, as deel van dieMenlovaria Kunstefees en ten bate van „nliefdadigheidsorganisasie, sing Laurika Rauch inons skoolsaal. Die konsert begin 19:00 en dievoorprogram sluit die koor, Cara Pistorius,Aanklank en almal saam op die verhoog met diealombekende Kyk hoe glinster die maan...Daarna sing Laurika haar skatkis van goue treffersoor die jare. Die konsert is in die vorm van „nSoiree. Daar is tafels en stoele. Elkeen bring syeie drink- en eetgoedjies en kom geniet „n aandvan ongelooflike musiek!Kaartjies is R150 en R120 vanaf Ma 6/9 beskikbaarby me Lizette Lombard in die voorste kantoorvan die skool vanaf 08:00 tot 13:00 daagliksMenlo-Koor se KerskonsertEen van die hoogtepunte op die skool se kalenderis die Kerskonsert van die koor. Dit vind plaas opDonderdag, 2 Desember 2010, om 19:00 in dienuwe Brooklynn Teater. Kaartjies is by BrooklynnTwee van Die Hoërskool Menlopark se dogterskaakspelers,Lenke van Aarde en MireilleHavenga, is pas terug uit Gaborone, Botswana,waar hulle as lede van die Suid-Afrikaanse JuniorSkaakspan deelgeneem het aan die Afrika JeugSkaakkampioenskappe.Slegs 6 meisies nasionaal is gekies om aanhierdie nasionale kampioenskap deel te neem met2 van die 6 dus Menlo Skaak-dames.Beide Lenke en Mireille eindig algeheel tweede enons Mireille wat nou eers in gr 8 is, moes in dieo/18-kategorie deelneem. ABSOLUT LENKE ENMIREILLE!MENLOPARK 4DE XI VS GARSFONTEIN 3DE XIMenlo 127/6 (Ruan de Jonge 60,Charel du Plessis 16)Garsies 128/5Garsfontein wen met 5 paaltjiesMENLOPARK O/14 A VS GARSFONTEIN O/14 AMenlo 186/3 (Abrie Smit 106, CJ de Wet 35)Garsies 109/7 (Junior Roux 2/20, Conrad deJager 2/15)Menlopark wen met 77 lopiesMENLOPARK O/15 B VS AFFIES O/15 BAffies 152/6Menlo 55 almal uitAffies wen met 97 lopiesMENLOPARK O/15 A VS GARSFONTEIN O/15 AMenlo 308/7 (Robert Cater 80, Louis Storm79, Strijger van Heerden 70)Garsies 207/8Menlopark wen met 101 lopiesMENLOPARK 2DE XI VS CENTURION 2DE XIMenlo 255 almal uit (Zardo Stoop 55,Raymond Jansen 52,Charl vd Merwe54)Centurion 215 almal uit (Richardt Saaiman 3/44,Basjan Basson 3/31)Menlopark wen met 50 lopiesMENLO 3DE XI VS JOHN VORSTER 2DE XIMenlo 168 almal uit (Kruger de Waal 48,Hanno Pretorius 46)JV 115 almal uit (Junior Roux 5/11, NevilleLeach 4/33)Menlopark wen met 53 lopiesMENLOPARK 1STE XI VS CENTURION 1STE XICenturion 263/9 (Hannes Engelbrecht 3/53)Menlo 230/9 (Richardt Frenz 74, GlennFoxcroft 54)Centurion wen met 33 lopies

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!