02.05.2013 Views

20/2012 - Hoërskool Menlopark

20/2012 - Hoërskool Menlopark

20/2012 - Hoërskool Menlopark

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Liewe Ouers

Met die aanbreek van die 3e kwartaal en lente wat nuwe lewe

bring, is ons dankbaar dat dit uitstekend gaan met ons skool.

Op vele terreine het ons as skool en ouergemeenskap gewys

dat ons leuse uitgeleef word.

Soos u reeds bewus is tree ons hoof, dr Van der Merwe, (na

`n roemryke loopbaan) aan die einde van die jaar uit.

Die proses vir die aanstelling van `n nuwe hoof is gefinaliseer

volgens GDO wetgewing en behels die volgende.

Die Beheerliggaam het `n paneel aangestel om die proses te

bestuur.

Die paneel bestaan uit :

Mnr Buks de Kock, dr Carel van der Merwe, mnr Konrad

Fleischhauer, mev Madelize Bredenkamp, mnr Charl Crouse,

dr Johann Wannenburg, ds Immanuel van Tonder, mnr Louis

van der Watt (Gemeenskapverteenwoordiger) en mnr Sakkie

Burger (Gemeenskapverteenwoordiger).

Die tydskaal van die proses is as volg

GDO-vakaturelys verskyn: Maandag 6/08/2012

GDO aansoeke sluit: Vrydag 24/08/2012

GDO verifieer aansoeke

GDO aansoeke na skool: Donderdag 6/09/2012

Sifting/kortlys/onderhoude vind plaas tot Dinsdag 18/09/2012

MP BL aanbeveling na GDO: Woensdag 19/09/2012

GDO aankondiging van nuwe hoof :Vrydag 28/09/2012

Die Beheerliggaam het besluit om ook die pos in die media te

adverteer vir die maksimum blootstelling om die beste

kandidate te trek.

Ons wil u graag verseker dat die BL ons skool en sy

gemeenskap eerste stel in die aanstelling van ons nuwe hoof.

Ons glo dat met u gebede en ondersteuning ons kan uitsien

na `n wonderlike nuwe tydperk in ons skool se geskiedenis.

Absolut Menlo!

Buks de Kock

Voorsitter: Beheerliggaam

02/08 Krieket: Wedstryde: o/15 (A – C)

03/08 Krieket: Middag/aandwedstryd

Netbal: Top Schools Champs Schools Festival

Muurbal: Ligawedstryde

04/08 Hokkie: Dogters: o/16 en o/18 – Vriendskaplike

wedstryde vs toerspan van Zimbabwe

Netbal: Top Schools Champs Schools Festival

Rugby: Beeld-uitspeelwedstryde

@lantic 7’s-reeks (Witbank)

Krieket: Wedstryde: 1stes, 2des en 3des

05/08 Netbal: Top Schools Champs Schools Festival

06/08 Krieket: Wedstryde: 4des en 5des

07/08 Krieket: Wedstryde: o/14 (A – C)

08/08 Landloop: Liga 3 (14:00 – 17:00 te Akasia)

09/08 VROUEDAG

Tennis: Liezel Huber Dogters o/15-toernooi (AHM) en

Seuns o/15-Toernooi (PBHS)

Perdry: Gauteng-finale

Hokkie: Noordvaal (seuns)

Krieket: Wedstryde: o/15 (A – C)

10/08 SKOOLVAKANSIEDAG

Tennis: Liezel Huber Dogters o/15-toernooi (AHM) en

Seuns o/15- Toernooi (PBHS)

Hokkie: Noordvaal (seuns en dogters)

11/08 Tennis: Liezel Huber Dogters o/15-toernooi

(AHM) en Seuns o/15 - Toernooi (PBHS)

Hokkie: Noordvaal (seuns en dogters)

Krieket: Wedstryde: 1stes, 2des en 3des

Skaak: Uitspeelwedstryde

1/9 Menlofees

Menlo-Insig 20

Menlo-Makietie met ABSOLUT oempf! Ouers betaal R150 en kuier op die A-veld en hulle kaartjie sluit ‘n osbraai

in. Kinders betaal R100 en kuier op die B-veld (gratis toegang tot alle aktiwiteite op die B-veld, maar kos is uitgesluit)

Kinders onder 12 het ‘n eie vermaaklikheidsarea The George en DJ Fidget en ‘n absolut sokkie vermaak feesgangers

op die B-veld Groot kuier in Feeslapas Alle Alumni, Reüniegroepe en vriende van Menlo kuier weer

heerlik saam Feestelikste plek in Pretoria daai aand! Grootskerm-rugby op die A-veld Smullekker osbraai

Pretaktiwiteite en kosstalletjies vir die hele gesin Kaartjies kan Maandag, Woensdag en Vrydag vanaf 07:00 tot 09:00

by die skool gekoop word. Kaartjies kan in voogklasse gekoop word of by Menlo-ontvangs

BRUGBOU 2012

Hierdie jaar het ons besluit om die

brugbou-kompetisie deel van die

Wetenskap Ekspo te maak. Leerders

is die geleentheid gegun om `n brug

te bou in plaas van `n ekspo-taak te

doen. Die leerders moes `n brug van

pasta en gom bou. Hulle moes `n

ontwerp en skaaltekeninge indien en

is daarop beoordeel. Die vermoë van

die brug om vrag te dra is ook bepaal

deur dit te breek.

26 Brûe is ingeskryf en die brûe is op

Vrydag 20 Julie gebreek. Ons drie

beste spanne was:

1ste Altus Bisschoff, Heinrich van

Niekerk en Michael Brink.

Hulle spaghetti-brug van

136,8 g het 8,7 kg gedra. Dit

is 63,5 keer sy eie massa.

2de Eunice Du Plessis en Caro

Kotze. Hulle bruggie van

138g het ook 8,7 kg gedra.

Dit is 63 keer die brug se

massa.

3de Andrea Johannes, Claudia

van Dyk en Jennimi

Laubscher. Hulle brug van

332g het 19 kg gedra. Dit is

57,5 keer die massa van die

brug.

Verrykingsakademie

Tydens ons derde Verrykingsakademie-aand van 2012, op 7 Augustus om 19:00, kom gesels Marina Joubert,

kommunikasiespesialis van die SKA-projek in Suid-Afrika, met ons oor:

"Die SKA in Afrika - die reis tot hier en die toekomsplanne vir die wereld se grootste teleskoop."

Leerlinge, sowel as hulle ouers is welkom om die aand by te woon.

Menlo-koor aangewys as die beste koor in Suid-Afrika

Die Menlo-koor het skoonskip gemaak by die ATKV-finaal in Stellenbosch Saterdagaand, 28 Julie 2012! Hulle is

aangewys as die algehele wenners (die eerste keer in 16 jaar dat ‘n gemengde koor die prestasie bereik) .

Hulle is ook aangewys as die beste gemengde koor en kry die toekenning vir die beste uitvoering van die voorgeskrewe

werk. Die koor o.l.v. Jeanmari van Papendorp is die enigste koor (van die 9 kore wat landswyd na dié finaal deurgedring

het) wat by die finaal cum laude verwerf het.)

Die Menlo-koor is dus die beste koor in Suid-Afrika. Absolut fenominaal! Absolut koor!

Noordvaal-uitdunne

Seuns

o/14A teen Eldoraigne: Menlo verloor 1-2; o/16A teen Eldoraigne: Menlo wen 2-0 en 1stes teen Zwartkop: Menlo wen 3-

1. Absolut Hokkie!

Beeld-kwarteindrondte vol Menlo-spanne

Menlo se o/14A- en o/15A-spanne het albei ‘n uitmuntende seisoen

beleef. Beide spanne eindig bo-aan hul onderskeie punteleer en

verower sodoende die Blou Bul-trofee. Hulle speel albei Saterdag,

4 Augustus, teen Hoërskool Dr. EG Jansen van Boksburg in die

Noordvaal Beeld-kwarteindrondte op die Menlo-velde.

Ons o/16A-span moes uitspeel om te kwalifiseer vir die Noordvaal

Beeld-kwarteindrondte. Hulle het met onderskeidelik HTS Tom

Naudé (Polokwane) en HTS Witbank afgereken en speel nou

Saterdag in die kwarteindrondte teen Hoërskool Monument van

Krugersdorp ook op die Menlo-velde.

Menlopark is die enigste makroskool in Pretoria met 3 spanne in die

kwarteindrondte van Noordvaal-Beeld.

Ons gaan Saterdag die pawiljoene pak vir ‘n onvergeetlike Menloervaring!

Kom beleef saam met ons ’n majestueuse Menlo-moment!

Beeld-kwarteindrondte op Menlopark se A-veld

Datum: Saterdag, 4 Augustus 2012

Tyd Span Skool Skool Skeidsregter Vlag

09:00 0/14 A Menlopark EG Jansen Blou Bulle Blou Bulle

10:00 0/15 A Menlopark EG Jansen Blou Bulle Blou Bulle

11:00 0/16 A Menlopark Monnas Blou Bulle Blou Bulle

Baie dankie aan al die gasvrouens en hulle gaste wat weer bygedra het tot ‘n baie suksesvolle Ravat-aand. Menlo

Tennis is geseënd met soveel bekwame en entoesiastiese mense rondom hulle!

Die volgende dogters: Izaan van Zyl, Carmi Stander, Beatrix Spruyt, Marlise Kroukamp, Janique Jacobs, Margaux

Salmon en Ironé Botha gaan Menlo se naam hoog hou by die Liezel Huber 0/15 tennistoernooi. Die toernooi word

aangebied deur AHMP. Baie sterkte aan julle!

Ons seuns, Stefan Minnaar, Danté van Ryneveld, Thiens Greyling, Willem Gray, Gian le Roux, Eduard Venter en Ivan

Ackermann gaan Menlo verteenwoordig by ‘n 0/15 Tennistoernooi wat deur PBHS aangebied word. Ons weet julle

manne gaan Menlo-Tennis trots maak! Baie sterkte ook aan julle!

D4-liga – Uitspele

Seuns-oopspan: Menlo eindig tweede uit nege skole.

Dogters: Menlo eindig tweede, verloor met een punt teen AHMP.

Beide spanne kwalifiseer vir die Gauteng-uitspeelwedstryde. Absolut geluk en sterkte!

XCO MTB SA-Fietsrykampioenskappe – 21 Julie 2012 (Mankele)

SUB-JUNIOR MANS (13-14 JAAR): Xander Slabbert (gr.8) Posisie behaal: 14de

JEUG DAMES (15-16 JAAR): Janice Venter (gr.10) Posisie behaal: 8ste

JUNIOR MANS (17-18 JAAR): Jeandre Slabbert (gr.11) Posisie behaal: 13de

Die volgende Menlo-ruiters het almal Noord-Gautengkleure in hul onderskeie vlakke en kompetisie-afdelings verwerf in

skole-perdesport:

Chanel Marais, Suné Olivier, Anna-Mart Opperman, Carmen de Beer, Nina-Leri Malan, Gideon Van der Merwe, Simoné

du Toit, Marilette Spoelstra, Marissa Brink, Karli Fourie, Joanne Cunze, Chané Tromp, Kayleigh de Villiers, Elisbe

Kruger, Ilke Roux, Anke Roux, Marné Meyer en Caro Kotze.

Kahyla Smith is in die Ringbal Suid-Afrikao/17 - dogterspan opgeneem tydens die ringbal nasionale kampioenskappe

9 – 14 Julie 2012. Sy is ook aangewys is kaptein van hierdie span. Absolut Kahyla!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!