02.05.2013 Views

20/2012 - Hoërskool Menlopark

20/2012 - Hoërskool Menlopark

20/2012 - Hoërskool Menlopark

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Menlo-Makietie met ABSOLUT oempf! Ouers betaal R150 en kuier op die A-veld en hulle kaartjie sluit ‘n osbraai

in. Kinders betaal R100 en kuier op die B-veld (gratis toegang tot alle aktiwiteite op die B-veld, maar kos is uitgesluit)

Kinders onder 12 het ‘n eie vermaaklikheidsarea The George en DJ Fidget en ‘n absolut sokkie vermaak feesgangers

op die B-veld Groot kuier in Feeslapas Alle Alumni, Reüniegroepe en vriende van Menlo kuier weer

heerlik saam Feestelikste plek in Pretoria daai aand! Grootskerm-rugby op die A-veld Smullekker osbraai

Pretaktiwiteite en kosstalletjies vir die hele gesin Kaartjies kan Maandag, Woensdag en Vrydag vanaf 07:00 tot 09:00

by die skool gekoop word. Kaartjies kan in voogklasse gekoop word of by Menlo-ontvangs

BRUGBOU 2012

Hierdie jaar het ons besluit om die

brugbou-kompetisie deel van die

Wetenskap Ekspo te maak. Leerders

is die geleentheid gegun om `n brug

te bou in plaas van `n ekspo-taak te

doen. Die leerders moes `n brug van

pasta en gom bou. Hulle moes `n

ontwerp en skaaltekeninge indien en

is daarop beoordeel. Die vermoë van

die brug om vrag te dra is ook bepaal

deur dit te breek.

26 Brûe is ingeskryf en die brûe is op

Vrydag 20 Julie gebreek. Ons drie

beste spanne was:

1ste Altus Bisschoff, Heinrich van

Niekerk en Michael Brink.

Hulle spaghetti-brug van

136,8 g het 8,7 kg gedra. Dit

is 63,5 keer sy eie massa.

2de Eunice Du Plessis en Caro

Kotze. Hulle bruggie van

138g het ook 8,7 kg gedra.

Dit is 63 keer die brug se

massa.

3de Andrea Johannes, Claudia

van Dyk en Jennimi

Laubscher. Hulle brug van

332g het 19 kg gedra. Dit is

57,5 keer die massa van die

brug.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!